Page 1 of 1

Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Tue Jan 31, 2012 9:33 am
by Marty
ahhh ok. vat my 'n uur om by die bestuurslisensie kantoor uit te kom om myne te "re-new"
Na ek my kiekies gekry het. Kom daar aan, net om vir my te se dat hulle jou ID en 'n copy van jou ID ook nodig het.
So, ry maar weer huis toe.

So mense, as julle gaan. 3 kiekies vir lisense. En jou ID + 'n copy.

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Tue Jan 31, 2012 9:46 am
by CasKru
Dit hang seker van kantoor tot kantoor af.

By my moes ek een vorm invul (so groene), Een Id foto (wat toe op die vorm geplak word) en ek het my ID by my gehad wat sy net gevat het en as ek reg onthou geskandeer het.

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Tue Jan 31, 2012 10:57 am
by Marty
Was net vir my, wel.. snaaks dat hulle nie hulle eie document aanvaar as bewys dat dit jy is nie.
Hoekom het hulle die bestuur / vuurwapen lisensies dan uit die ID's gehaal?

Anycase, laat ek maar weer in die tou gaan staan.

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Tue Jan 31, 2012 4:02 pm
by Thabogrobler
Ag, dis mos lekker om die mense rond te d0nner!

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Wed Feb 01, 2012 8:25 am
by Stef
Ek het laas week by Akasia tak gegaan vir myne....het 'n gewaarmerkte afskrif van my ID + 1 foto en 'n klaar ingevulde vorm saam gevat. 40 minute later is ek uit, klaar betaal & als. As ek 08h30 gegaan het ipv 08H00 was dit net 20 minute ;-)
Jy kan die "oogtoets" by enige oogarts ook doen en die sertifikaat saamvat.

As jy gaan voor jou lisensie se verval datum het jy net 1 foto nodig want jou hudige lisensie periode word met 3 maande verleng; die ander 2 is waneer jy 'n tydelike lisensie nodig het maw as jy na die vervaldatum eers gaan.

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Thu Feb 02, 2012 10:30 am
by Mud Dog
Hi julle, gedink ek beter jul waarsku!!!

Het jy geweet dat jou bestuurderslisensie inligting vrylik op die
Internet toeganklik is? Enige persoon kan nou jou persoonlike besonderhede bekom.

Die website vra vir VSA inligting, maar werk ook vir Kanada , England ,
Australiƫ, die meeste Europese lande, asook vir Suid Afrikaanse bestuurderslisensies.
Tik maar net jou naam in, en jou dorp

Ek het so pas myne nagegaan en dis die waarheid. Foto en al. Ek het myne
verwyder. Stel voor dat jy dieselfde doen.

Gaan net na die webwerf hieronder. Voer net jou 1ste volle naam en van in en
dan die stad of dorp waar jy jou lisensie hernu het regs op die blad. Ignoreer die
"Select a State". Nadat jou lisensie op die skerm verskyn, klik op die
kassie gemerk "Please Remove".

http://www.license.shorturl.com/" onclick="window.open(this.href);return false;

NB: Stuur dit ook aan na jou vriende toe. Ons leef in 'n tyd van identiteitsbedrog en moet mekaar daarteen beskerm.

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Thu Feb 02, 2012 10:51 am
by GI Jane
Sweet... think I need a haircut

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Thu Feb 02, 2012 11:25 am
by Racing snake
Hook, line and sinker. :lol:

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Thu Feb 02, 2012 3:03 pm
by Stef
Aaag I'll leave it....90% of the info is incorrect anyway....

Re: Bestuurslisensiekaart - Nuwe een

Posted: Thu Feb 02, 2012 3:07 pm
by jacques kotze
I think it is a nice foto of myself, seen worse :thumbup: :thumbup: