Page 1 of 1

G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:07 pm
by OOOOMS
Nice....nice price, approx. R250k

I think I like it very much..... :thumbup: Looks like a R1 000 000.00 car!

http://www.autoblog.com/2010/01/15/toyo ... lon-w-vid/" onclick="window.open(this.href);return false;
01-ft-86-live-abjp-630op.jpg
http://www.autoblog.com/photos/toyota-g ... o-2624258/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:09 pm
by yotaman
Hmmmmm! yummy

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:12 pm
by OOOOMS
Now, would you rather buy a new Yaris for R210k or this....... :?: :?: :?:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:28 pm
by Ali3n
WOW. I will buy 1. :thumbup: :thumbup:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:48 pm
by yotaman
I'm under the impression the price range will start at about R350k. Even so, from what I can see in the Feb 12 CAR Mag its still going to be a winner. Is there a difference between GT or FT. Some name it "GT 86". Subaru engine may spoil economy though.

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Tue Feb 14, 2012 10:02 pm
by OOOOMS
yotaman wrote:I'm under the impression the price range will start at about R350k. Even so, from what I can see in the Feb 12 CAR Mag its still going to be a winner. Is there a difference between GT or FT. Some name it "GT 86". Subaru engine may spoil economy though.
Ek sal nou nie te veel komkommer oor 'economy' nie, as die poeier daar is, geen probleem :thumbup:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Wed Feb 15, 2012 10:33 am
by SWARTLUX
Julle kan vergeet as julle dink dit gan sy prys wees,Onthou wat het met die cherry QQ en die Tata's gebeur dit sou die goedkoopste motors op die mark gewees het teen +-R30k en wat gebeur toe.....R80+

Ek kan inelkgeval nie sien hoe so kar veral 'n sportskar vir so min sal verkoop nie,ek dink 'n meer realisitese prys sal hier om en by R300k haal vir so ene as jy vat hy verskil nie veel van die LF nie en wat kos die LF? :o: :shock:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Wed Feb 15, 2012 12:02 pm
by ThysdJ
Nee ek sien klaar 'n Z4 se price tag op daai karretjie... TSA maak julle net lis... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Wed Feb 15, 2012 12:12 pm
by OOOOMS
ThysdJ wrote:Nee ek sien klaar 'n Z4 se price tag op daai karretjie... TSA maak julle net lis... :twisted: :twisted: :twisted:
Maar is nog steeds mooi :!: :!: :!:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:14 pm
by OOOOMS
Hmmmm....het vanoggend mooi gaan kyk na die tjorretjie..... :yahoo:

Mamma soek 'n Etios, pappa soek die een.... :wink2:

Boot spasie is anyway baie grooter as die Etion of Avio, so ek sien geen rede hoekom nie ??? Vir 'n paar rand meer is die mos 'n beter koop....... :lol: :lol: :lol: (@R298k)

Nie waar nie :idea:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:17 pm
by Borntofish
Boot spasie is anyway baie grooter as die Etion of Avio, so ek sien geen rede hoekom nie ??? Vir 'n paar rand meer is die mos 'n beter koop....... :lol: :lol: :lol: (@R298k)

Nie waar nie :idea:
My vrou se ek is nog te jonk vir my midlife crisis....

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:22 pm
by CasKru
Mark... terwyl jy een koop... koop sommer vir my ook ene samblief man...

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:27 pm
by OOOOMS
Janee, nou moet en nog net vir mamma oortuig.....met julle hulp asb!!!!

Stuur haar gerus 'n PM met motivational statement hoekom julle dink die G-Sports beter is as die Etios / Aygo..... :lol: :lol: :lol:

0000ds - Dear Danelle,

.....

Regards
Your friends

:celebrate: :celebrate: :celebrate:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:31 pm
by Pora
is maar n mooi kar

http://www.toyota.co.za/vehicleHighligh ... odelId=222" onclick="window.open(this.href);return false;

here is the actual price :thumbup:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:34 pm
by Bugzy
Lyk nie te akkies nie...maar sal nie op die plaaspad werk nie

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:34 pm
by OOOOMS
Pora wrote:is maar n mooi kar

http://www.toyota.co.za/vehicleHighligh ... odelId=222" onclick="window.open(this.href);return false;

here is the actual price :thumbup:
:naah: :naah: :naah: R340k is for the high spec and auto.

The standard is R298k :wink2:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:36 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:Janee, nou moet en nog net vir mamma oortuig.....met julle hulp asb!!!!

Stuur haar gerus 'n PM met motivational statement hoekom julle dink die G-Sports beter is as die Etios / Aygo..... :lol: :lol: :lol:

0000ds - Dear Danelle,

.....

Regards
Your friends

:celebrate: :celebrate: :celebrate:
Miskien help die
GalleryImageLarge8.jpg
GalleryImageLarge8.jpg (28.72 KiB) Viewed 5091 times

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:39 pm
by Pora
CasKru wrote:
OOOOMS wrote:Janee, nou moet en nog net vir mamma oortuig.....met julle hulp asb!!!!

Stuur haar gerus 'n PM met motivational statement hoekom julle dink die G-Sports beter is as die Etios / Aygo..... :lol: :lol: :lol:

0000ds - Dear Danelle,

.....

Regards
Your friends

:celebrate: :celebrate: :celebrate:
Miskien help die
GalleryImageLarge8.jpg
:yahoo:
ek sal hom vat even as hy pink is :P

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:42 pm
by OOOOMS
Any colour, aslong as it's a Toyota!!!!

Oh yes, please don't forget the PM's :D: x10 per person is also fine by me :thumbup:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 3:00 pm
by Traveler
Mooi kar. Kan hom onder die Patrol parkeer.

Regtig mooi.

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 3:03 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:Mooi kar.

Regtig mooi.


Ekke dink hy's vrek oulik .... :!: My hond is mooi...... :mocking:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 3:27 pm
by Traveler
OOOOMS wrote:
Traveler wrote:Mooi kar.

Regtig mooi.


Ekke dink hy's vrek oulik .... :!: My hond is mooi...... :mocking:
Jou hond is blind. :cooldude:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 4:16 pm
by OOOOMS
Jou hond is blind.
Hy dink ook hy's cool, maar eintlik is hy net mooi :D:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 5:00 pm
by CasKru
Hier is 'n full review van 'n Americaner en sy Subaru eweknie

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 5:46 pm
by OOOOMS
Einste, dankie vir die link....lank maar nice :thumbup:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 7:02 pm
by Mud Dog
Blerrie lekker kar daai! :thumbup: Het al 'n paar adverts gesien, maar dis nie vir jou nie Mark .... issie 'n familie kar nie. :think:

O, terloops .... daai topic heading van jou is misleidend as mens nie jou lees bril dra ... ek't gedink "En nou!??" toe ek verkeerd lees "G-spots" .... sowaar! :twisted: :D:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 7:58 pm
by CasKru
Mud Dog wrote:Blerrie lekker kar daai! :thumbup: Het al 'n paar adverts gesien, maar dis nie vir jou nie Mark .... issie 'n familie kar nie. :think:

O, terloops .... daai topic heading van jou is misleidend as mens nie jou lees bril dra ... ek't gedink "En nou!??" toe ek verkeerd lees "G-spots" .... sowaar! :twisted: :D:
Dit vang my elke keer as ek die topic sien... . :mocking: :mocking: :blushing:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:14 pm
by OOOOMS
CasKru wrote:
Mud Dog wrote:Blerrie lekker kar daai! :thumbup: Het al 'n paar adverts gesien, maar dis nie vir jou nie Mark .... issie 'n familie kar nie. :think:

O, terloops .... daai topic heading van jou is misleidend as mens nie jou lees bril dra ... ek't gedink "En nou!??" toe ek verkeerd lees "G-spots" .... sowaar! :twisted: :D:
Dit vang my elke keer as ek die topic sien... . :mocking: :mocking: :blushing:
Die punt is sy boot is baie grooter as die Etios en Aygo....dis my motivation..... :oops: :oops:

Flip...die tjor is sexy :!: :!: :!:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:33 pm
by Thabogrobler
Ja wel no fine

MAAR wat wil jy nou eintlik met die plat ding doen?

Jaag? Die paaie is te stukkend daarvoor.
Jong poppies beindruk? Wel, dit mag moontlik meer probleme as plesier verskaf.
Sypaadjies klim? Miskien nie.

Nee wat, iets wat lekker hoog sit en oor sypaadjies en walletjies kan ry is baie meer prakties vir my!






Of is dit nou 'n midlife crisis?

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 9:04 pm
by OOOOMS
Thabogrobler wrote:Ja wel no fine

MAAR wat wil jy nou eintlik met die plat ding doen?

Jaag? Die paaie is te stukkend daarvoor.
Jong poppies beindruk? Wel, dit mag moontlik meer probleme as plesier verskaf.
Sypaadjies klim? Miskien nie.

Nee wat, iets wat lekker hoog sit en oor sypaadjies en walletjies kan ry is baie meer prakties vir my!






Of is dit nou 'n midlife crisis?
My lorrie gaan nerens nie!

Maar die GT kan rustig in my garage staan. Besides hys kleiner :D:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 10:41 pm
by Doom
Mark, gaan le op die bed tot daai gevoel oorgaan!

Ek probeer nog die hele tyd uitwerk waar gaan daai toekar met al die gruis wat hy so voor opskraap met daai gat in sy neus? :problem:
Die eerste gat in die pad, dan is daai kar ook... :slap:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 10:49 pm
by OOOOMS
Offtopic

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:06 pm
by Doom
Jammer, ek sal probeer eerlik wees. :angel:

Die kar lyk baie mooi!
Die kar is darem nie te duur nie!
Jy sal seker die kar se onderhoud kan bekostig!
Jy gaan die kar baie geniet!
Danelle sal baie verras wees as sy die kar in jou besit vind!
Dink net wat gaan die bure se as hulle jou met die kar sien ry!
Daar gaan verseker baie ouens wees wat jou dit gaan beny!
















Die een gaan ook al bogenoemde redes pas:
jessica-simpson.jpg
jessica-simpson.jpg (32.64 KiB) Viewed 5029 times



EN DIT IS NET MOEILIKHEID!!

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:28 pm
by OOOOMS
Doom wrote:Jammer, ek sal probeer eerlik wees. :angel:

Die kar lyk baie mooi!
Die kar is darem nie te duur nie!
Jy sal seker die kar se onderhoud kan bekostig!
Jy gaan die kar baie geniet!
Danelle sal baie verras wees as sy die kar in jou besit vind!
Dink net wat gaan die bure se as hulle jou met die kar sien ry!
Daar gaan verseker baie ouens wees wat jou dit gaan beny!
















Die een gaan ook al bogenoemde redes pas:
jessica-simpson.jpg



EN DIT IS NET MOEILIKHEID!!
Nice mat Willem :D:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Fri Aug 17, 2012 1:00 am
by Mud Dog
Nog 'n punt in jou guns mark .... jy sal nie so maklik die garage deur van sy moutings sal kan af-ry met daai plat Toyota nie! :lol:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:29 am
by OOOOMS
Mud Dog wrote:Nog 'n punt in jou guns mark .... jy sal nie so maklik die garage deur van sy moutings sal kan af-ry met daai plat Toyota nie! :lol:
I'm starting to like you more and more, Andy :D:

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:46 am
by Doom
Toemaar Mark, ek trek maar net jou been. Ek hou nog van jou,al is nou nie so mooi soos daai blond nie! :acute:

Daardie plat Toy lyk darem nie te sleg nie, maar ek weet nie of ek self regtig een van hulle wil he nie.

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Fri Aug 17, 2012 5:23 pm
by CasKru
Nog een vir jou Mark...

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:03 pm
by Scorpion
Ek het vandag vir die eerste keer een in lewende lywe gesien...

Nou kyk, ek hou glad nie van Toyota se platkarre nie. Ek persoonlik dink hulle is boring en gebou vir daai weird IT oukies wat in die hoek wegkruip, geen tjommies het nie en fantasiƫ het om reeks moordenaars te word... :twisted:

Maar hel die ding is mooi! Uiteindelik bring Toy weer bietjie woema in hulle platkarre in. Koop hom Mark, ek dink nie jy gaan 'n dag spyt wees nie! :thumbup:

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:30 pm
by DassieHassie
dink jy daai motor sal kan pas in my SFA :?:

:mocking: :mocking: :mocking:

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Sun Aug 19, 2012 5:53 am
by OOOOMS
Scorpion wrote:Ek het vandag vir die eerste keer een in lewende lywe gesien...

Nou kyk, ek hou glad nie van Toyota se platkarre nie. Ek persoonlik dink hulle is boring en gebou vir daai weird IT oukies wat in die hoek wegkruip, geen tjommies het nie en fantasiƫ het om reeks moordenaars te word... :twisted:

Maar #hel die ding is mooi! Uiteindelik bring Toy weer bietjie woema in hulle platkarre in. Koop hom Mark, ek dink nie jy gaan 'n dag spyt wees nie! :thumbup:
Die styling vir my is bietjie 'Tokyo drift', maar dis Jap! Seker bietjie 3jr agetr die tyd ....

Maar dit doen dit vir my, regte badge, netjiese look en gaan sien die finish binne, you will be surprised :!:

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Sun Aug 19, 2012 4:21 pm
by CasKru
Daar het vandag een verby my gery... ek kon my self nou nie sien nie maar ek is seker die mense rondom my het 'n ou sien staar met 'n mond wat oop hand en op sy skone drool

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Mon Aug 20, 2012 7:31 am
by OOOOMS
CasKru wrote:Daar het vandag een verby my gery... ek kon my self nou nie sien nie maar ek is seker die mense rondom my het 'n ou sien staar met 'n mond wat oop hand en op sy skone drool
I know the feeling, same here :oops:

See it is being advertised on TV quite often :mrgreen:

Re: G-Sports GT-86......Toyota

Posted: Mon Aug 20, 2012 7:34 am
by CasKru
Dink dit gaan een van Toyota se top verkopers word... en ek kan nogal sien hoe hy 'n classic kan word.