Check die tusker!!!! WOW!!!!!
Gesien vandag 3:46 op Africam. Ken iemand die olifant?
Spotted on Africam
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Spotted on Africam
Op watse kamera het jy hom gesien?
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Spotted on Africam
Askuus, die een by Thembi
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Spotted on Africam
Jojojo dis mooi om nog sulkes te sien
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Spotted on Africam
Die Africam raak nou net n advertensie middel, as jy die camera laai dan is dit advertensies, ek wil wild kyk nie verdomde ads nie, NEE MAN!!!!
- Cheetah Drakie
- Low Range 4WD
- Posts: 150
- Joined: Thu Feb 03, 2011 11:50 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Peter
- Location: Nelspruit
Re: Spotted on Africam
As dit Thembe is, is die Ollie, heel waarskynlik, hul trots, en main dude. Sy naam is Isilo.
Will graag daar draai ry. Beplan om by naby gelee Ndumo te kamp, en dan vir a dag trip soontoe te ry.
Will graag daar draai ry. Beplan om by naby gelee Ndumo te kamp, en dan vir a dag trip soontoe te ry.
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Spotted on Africam
Dankie Peter, dit lyk of dit moontlik hy kan wees nadat ek dit gegoogle het. Ek dink ek moet ook eendag definitief daar n draai gaan maak om n 100 Ponder in lewendeAs dit Thembe is, is die Ollie, heel waarskynlik, hul trots, en main dude. Sy naam is Isilo.
lywe te sien....
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Spotted on Africam
Buffalo caught by lions this morning on Satara webcam.
http://www.sanparks.org/forums/viewtopi ... 47&t=62318
http://www.sanparks.org/forums/viewtopi ... 47&t=62318