Nuwe wrak by Myl 68

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Nuwe wrak by Myl 68

Post by Doom »

Dalk weet julle al van die een by Myl 68. Die bootjie was besig met daai kabel wat hierteen Wes-Afrika oploop.
Kyk net hoe onge-ellie is onse see! En dit nou al vir die laaste paar weke.

Ek is hoeka Vrydag oppad om weer 'n paar stokke in die sand te loop druk! :celebrate:
Attachments
chamarel port loius_23.jpg
chamarel port loius_23.jpg (22.46 KiB) Viewed 2267 times
chamarel port loius_13.jpg
chamarel port loius_13.jpg (23.69 KiB) Viewed 2267 times
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by Hi-Hilux »

Mooi fotos Willem. Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by OOOOMS »

Sjoe, neem eerder jou surfbord saam....meer pret - glo my :mrgreen:
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by Doom »

Hi-Hilux wrote:.... Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes.
Ja-ja. Ek sien bietjie uit na die wegbreek kansie.
OOOOMS wrote:Sjoe, neem eerder jou surfbord saam....meer pret - glo my :mrgreen:
Mark, gooi so 'n bietjie vir ons 'n aksie foto'tjie van jouself, met daai bord wat jy so 'n ruk terug verkoop het, hier op laat ek kan sien hoe werk die storie... :mocking:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by The Legend »

Doom,
Dink maar aan ons hierbo wat nie so gereeld daar kan uitkom,wanneer jy daai stokke in die sand druk.

STYWE LYNE :thumbup: :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by Doom »

Lollie wrote:Doom,
Dink maar aan ons hierbo wat nie so gereeld daar kan uitkom,wanneer jy daai stokke in die sand druk.

STYWE LYNE :thumbup: :thumbup:
Aai, ek sal daai dinge so maak...!! :drool: :drool:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by OOOOMS »

Doom wrote:
Hi-Hilux wrote:.... Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes.
Ja-ja. Ek sien bietjie uit na die wegbreek kansie.
OOOOMS wrote:Sjoe, neem eerder jou surfbord saam....meer pret - glo my :mrgreen:
Mark, gooi so 'n bietjie vir ons 'n aksie foto'tjie van jouself, met daai bord wat jy so 'n ruk terug verkoop het, hier op laat ek kan sien hoe werk die storie... :mocking:
Eish....jammer, maar die bord kon my nie ophou nie....ek was onder die golfies :oops: :oops: :oops:

:D:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by CasKru »

Die see lyk so bietjie kwaad vir iemand
To God be the glory
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Post by Bugzy »

OOOOMS wrote:Eish....jammer, maar die bord kon my nie ophou nie....ek was onder die golfies :oops: :oops: :oops:
En dan gee jy my akkies :lol: :lol: :lol:
Post Reply

Return to “Open Discussion”