porta potti

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

porta potti

Post by Hannes Meyer »

Die manne en vroue wat al lank kamp, wat sal jul aanbeveel is die beste porta potti om te koop wanneer jy kyk na skoon maak en weg pak. :slap:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: porta potti

Post by ChrisF »

Daar is n paar Italiaanse make.

BELANGRIKSTE - Thetford chemikalië !!

Dit breek die "produk" heeltemaal af en daar is GEEN reuke wanneer jy die Porta skoon maak nie.

Ek het een keer ge-eksperimenteer - die "produk" vir meer as n maand in die porta gelos (wou so week wag en het toe vergeet...). Toe ek dit uiteindelik skoon maak - GEEN reuke nie.


n ou karavaan man het vir my die tip gegee.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: porta potti

Post by Hannes Meyer »

Dankie Chris
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: porta potti

Post by JJBotes »

@ Chris

Dis goeie raad en info ,dankie dat jy dit met ons deel, maar jy het meer guts as ek . . . . .
Attachments
houes.jpg
houes.jpg (25.92 KiB) Viewed 1473 times
:thumbup:
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: porta potti

Post by HennieO »

graaf.png
graaf.png (8.97 KiB) Viewed 1460 times
:thumbup: :thumbup:
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: porta potti

Post by pietpetoors »

maar jy het meer guts as ek
Eish ja, as ek moet kies tussen agter 'n bos sit en 'n pot skoonmaak sit ek enige tyd agter 'n bos.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: porta potti

Post by Niel »

ChrisF wrote:BELANGRIKSTE - Thetford chemikalië !!
stem
pietpetoors wrote:Eish ja, as ek moet kies tussen agter 'n bos sit en 'n pot skoonmaak sit ek enige tyd agter 'n bos.
onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekker :thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: porta potti

Post by pietpetoors »

onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekker :thumbup:
Het dit iets te doen met die vroulik van Volstruis?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
WiJoSt
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
Real Name: Wian

Re: porta potti

Post by WiJoSt »

pietpetoors wrote:
onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekker :thumbup:
Het dit iets te doen met die vroulik van Volstruis?
Letterlik en figuurlik :lol:
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: porta potti

Post by Hannes Meyer »

Ja, die manne wat so praat van graaf en lekker sit, hulle se dames lees nie hierdie forum nie. Wanneer sy by is is dit hulle wat die stilste is want hulle weet, word daar nou verder gepraat staan jy op vir elke kind en saans vir haar ook nog met jou flou flitsie. Aag, manne geniet dit sommer met jul gesinne en 'n vreugdevolle vakansie waar jul ookal beweeg, dis lekker om so 'n forum te kan he.

Ons kuier soos ou vriende al het jul mekaar nog nooit gesien nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: porta potti

Post by ChrisF »

nee wat manne, laat ek nou maar eerlik wees - ek dink ek gebruik die outjie meer as my vrou.


na my galblaas uitgehaal is, is ek nie "gereeld" nie .... en as ek moet gaan, dan MOET ek .... so Elders is so ingerig dat ek rustig agter kan sit as dit dan moet.


KLEIN prys om te betaal om die buite lewe te geniet !




PS - "skoon maak" het onnodig n stigma. Jy maak die prop oop, maak die houer leeg in n toilet, maak die prop toe KLAAR ! en na n trip, sal ek dit vir n paar dae vol Jik water staan. niks meer nodig nie.

LEKKERSTE is om te weet jy hoef nie te knyp, en dan sit mens sommer lekker tot by die volgende geriewe.


en glo my vry, by n "rustic camp" met die long drop ruik ons tent met die Porta glad nie, en ek kan op n 100m nie die reuk van daai long drop verdra nie.


nee wat, BESTE KOPIE ooit !! :) :)

en nou is nie eens meer vol *a* nie ,,,
Post Reply

Return to “Open Discussion”