Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ForYota »

Dagse weereens :tease:

Wie van julle manne het al die 7m-gte ombouing op n SFA gedoen, en wat is julle mening/ gevoel hieroor?

Ek glo brandstof verbruik behoort nie te sleg te wees nie, maar hoe hanteer die outjie as dit by n hindernis kom,
en dan natuurlik, sal dit n "goedkoper" roete wees as om die alle bekende Lexus roete te gaan?

Julle insette sal hoog op prys gestel word..


Ps: Oom Riaan sal nou baie trots wees op my suiwer afrikaans :lmao:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by JEEPIE »

ForYota wrote:Dagse weereens :tease:

Wie van julle manne het al die 7m-gte ombouing op n SFA gedoen, en wat is julle mening/ gevoel hieroor?

Ek glo brandstof verbruik behoort nie te sleg te wees nie, maar hoe hanteer die outjie as dit by n hindernis kom,
en dan natuurlik, sal dit n "goedkoper" roete wees as om die alle bekende Lexus roete te gaan?

Julle insette sal hoog op prys gestel word..


Ps: Oom Riaan sal nou baie trots wees op my suiwer afrikaans :lmao:
wel dis seker beter as n ford ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ForYota »

Blah Blah Blah :tease: :lmao: :lmao: :lmao:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ThysdJ »

Hoppy het so 'n WILLE 7M-GTE in sy Hilux gehad. Daai ding het enige Golf GTI van robot tot robot in sy chops gery. Hy was ook baie vinniger op die oop pad as meeste hot hatches.. MAAR op die trail het hy sideshafts en diffs gestrip dat dit naar was. :silent: :silent:

Die probleem is die turbo.. Mens kan nie die kraglewering lekker reguleer nie, en die oomblik as die turbo beginne krag maak dan is daar ewe skielik hopeloos te veel krag vir die drive train om te hanteer. Hier was eens op 'n tyd nog 'n ander lid (wie se username elke week verander het) met so 'n 7M-GTE ombouing wat net soveel probleme ondervind het, en uiteindelik die Hilux verkoop het.

Die ander din met daai enjins, hulle begin albietjie lank in die tand raak.. Mens kry hulle nie meer met min kilo's op nie... As ek ooit weer 'n Hilux moet convert, sou ek veel eerder Lexus V8 gaan.

Ek het self al 'n Ford V6 Foryota Hi-tina gehad, en 'n Hilux met 'n 7MGE in.. Die 7MGE was perfek.. Sterker as die Fordjie, en ligter op sous en hy het sommer baie beter perform in die veld, sonder om die drivetrain op te wen soos 'n koeksister.... Kaspaas was sy naam, en Kaspaas in die Noordkaap ry hom nou... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ForYota »

Dankie oom Thys, hier is n maat op die forum wat sy 7m wil verkoop vir 4500, seker julle het sy advertensie gesien, ook daar in die kaap se wereld... wonder of die nou met of sonder turbo is :think: Ek ken gladnie die 7m reeks nie...
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by The Legend »

Hennie

Hou net in gedagte dat die 7mg se onderdele skaarser word by die dag- nie meer so volop beskikbaar soos n jaar of wat terug nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ForYota »

Baie dankie vir julle insette :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ThysdJ »

7M-GE is sonder turbo en 7M-GTE is met die turbo.. Maar dieselfde blok en so aan...

Soos Lollie se, die parte raak skaarser... Hulle was fantasties op hulle tyd, en as jy een kan kry wat nie 'n backyard conversion was nie sal hy jou ure ne maande nee jare se plesier gee.. Op sy tyd seker die beste conversion wat daar was.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ForYota »

Kyk bietjie hierna.. viewtopic.php?f=132&t=31648&p=375910#p375910" onclick="window.open(this.href);return false;

Dis waar ek aan die idee gekom het....
Hoop nie ek trap op iemand se tone nie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by Kaspaas »

ForYota wrote:Dankie oom Thys, hier is n maat op die forum wat sy 7m wil verkoop vir 4500, seker julle het sy advertensie gesien, ook daar in die kaap se wereld... wonder of die nou met of sonder turbo is :think: Ek ken gladnie die 7m reeks nie...
Hallo Hennie, eks die gelukkige eienaar van Thys se ou Kaspaas.

Eerstens, jy het weg gekom met moord daar! :lol: Eerste keer toe ek in 2008 vir Thys "oom" sê het hy n gasket geblaas. Well done! :thumbup:

Tweedens, ek sien jy reeds 'n V6?
Is daar iets fout, of kort jy meer krag?

Lehan (Kalahari seun) is 'n groot pel van my, en hys nou besig met sy V6 se fine tuning.
Ons het al heelwat gesprekke gehad oor watse ombouing om te volg, indien jy net by 6 pistons wil bly.

Daar is 'n paar goed om gedagte te hou:
- 'n 7MGE wil n paar goedtjies aan hom gedoen hê, indien jy wil betroubaarheid in hom hê
(Top gasket + skim werk op blok en top + ARP top studs + verhoogte tougue setting op studs + goeie verkoeling) gaan jou n paar sente kos.
- Ek glo ook dat n 7MGE werk optimaal op sy betse met sy oorspronklike ECU (my opinie!)
- Hy pas nie so lekker in nie, die enjin is effe lank, so jy gaan moet hier en daar sny.
- Maar as al die bogenoemde in orde is, dan het jy seker een van beste ombouings wat daar is.
Genoeg krag, ongelooflike ref range, en lig op sous.
-Parte is skaars, dis verseker so. Hoe skaarser = hoe duurder!!

Hier is 'n paar van ons op die forum wat sal kan getuig:
Everdt (Bulletjie 3)
Mark (Gunta se vorige eienaar)
Dawie (Gunta se nuwe eienaar)

Doen genoeg navorsing rondom die ECU, want hier lê die sleutel tot sukses.
Daai enjin is n Supra 7MGE (nie turbo) so hy sal kan werk verseker.

Ekt 'n klaar gemaakte 7MGE gekoop by Thys, en ek het eers na heelwat sente en tyd, daar waar ek hom wil hê.

Sal eendag weer n storie oor die kêrel doen, tyd is nou net te min.

Kyk hier:

viewtopic.php?f=132&t=31722" onclick="window.open(this.href);return false;
Last edited by Kaspaas on Thu Jul 11, 2013 2:52 pm, edited 1 time in total.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ink »

Ek het n vraagie. 7mge en 7mgte verskillend? As ek reg is een sounder turbo en een met, ou crisida motor en een ou supra motor of het ek die kat aan die gat beet?

Dan nog hoekom nie n 1jz nie ?
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by Kaspaas »

Jaques,

Jyt 'n 7MGE in byde die Supra en Cressida gekry.
Sekerlik die intree vlak Supra, neem ek aan.
Die verskil tussen die twee is lê in die intake manifold.
Die Cressida het n T- intake, en die Supra 'n Y- tipe manifold.

Dan die "Top of the range" Supra het n 7MGTE gehad.

Kyk hier vir n bietjie meer info:

http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_M_engine#7M-GE" onclick="window.open(this.href);return false;

Oja, ekt nie veel kennis oor die JZ reeks nie Jacques. Jaco (Spartan) of Hoppy sal hier moet kom help.

Daar is verseker baie van hulle ook in gebou in Hilux'e.
:thumbup:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ink »

Ek weet van n 1jz sfa wat hier in voortrekkers st gti ect laat g a t sien robot tot robot en hy is glo nie swaar op brandstof soos die 2jz
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Post by ForYota »

Dankie Cobus.. nee daar is niks met die v6 nie, inteendeel hy loop soos stroop..

Ek is besig om vir my n enkel kajuit te soek vir speel, en die nommertjie lyk na n goeie opsie met die wat hy vir so goedkoop verkoop, daarom wonder ek maar net, ek het egter vroer solank bietjie gaan huiswerk doen en ook opgemerk van die heads, gaskets ens... sal maar nog bietjie dink en kyk wat die beste opsie gaan wees op die ou einde..

Baie dankie :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Post Reply

Return to “Open Discussion”