Blink kant toe nou nie meer bo
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Goed gese
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cassie happy to see Bloudraad photo at the top of the forum. Think you must keep it there until there is a happy outcome to this unhappy event.
- Tarquin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 660
- Joined: Wed Jul 18, 2012 9:11 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Toyota 2.8D D/C 4x4 & Toyota 2.4D single 4x2
- Real Name: Tarquin
- Location: Plettenberg Bay
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Its a very sad day when a SFA ends up on its roof i'm glad no one was hurt and good luck with the restoration
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ai ja jai,,,jammer om dit te sien Cassie, bly om te hoor daar was net bloukolle en kneusplekke op die vlêrmuise.. ,,,,bou nou vir ons n lekker speel bakkie, sterkte met die herbou....
ps...... damnit man so bleddie mooi wa nou opgevoeter
ps...... damnit man so bleddie mooi wa nou opgevoeter
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jy kan dit weer se ....Willem01 wrote:Ai ja jai,,,jammer om dit te sien Cassie, bly om te hoor daar was net bloukolle en kneusplekke op die vlêrmuise.. ,,,,bou nou vir ons n lekker speel bakkie, sterkte met die herbou....
ps...... damnit man so bleddie mooi wa nou opgevoeter
Maar... hy sal weer herstel word na beter as wat hy was
To God be the glory
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
werk n paar "coulor schemes" uit en wys vir ons, hy mag beslis nie weer dieselfde lyk nie
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ek was dan so mal oor daai silwer.... dit gaan of dit wees of daai cruiser bruin... of dalk shocking oranjeHoppy wrote:werk n paar "coulor schemes" uit en wys vir ons, hy mag beslis nie weer dieselfde lyk nie
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cassie, jy moet se as daar iets is wat ons kan doen om te help... Saamstaan is die ding...
Smaak my jy het nuwe stickers nodig vir die dak en die regterkantste deur?? Laat weet maar, ek hulle laat kom..
Smaak my jy het nuwe stickers nodig vir die dak en die regterkantste deur?? Laat weet maar, ek hulle laat kom..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jy het my gedagtes gelees....ThysdJ wrote:Cassie, jy moet se as daar iets is wat ons kan doen om te help... Saamstaan is die ding...
Smaak my jy het nuwe stickers nodig vir die dak en die regterkantste deur?? Laat weet maar, ek hulle laat kom..
Ek gaan verseker op jou se knoppie druk wanneer (en nie as nie) ons by daai punt kom
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ek like jou oranje gedagte, maar dit gaan te veel na 'n Spoorwegbakkie lyk... dan kort jy net die SAS/H nommerplaat...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jammer om te hoor Cassie! Sterkte
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jy kan altyd jy baie moeite spaar en myne koop hy is in die mark....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Daai sou ek baie erntig oorweeg het as daai wa van my nie te redde was nieWillem01 wrote:Jy kan altyd jy baie moeite spaar en myne koop hy is in die mark....
To God be the glory
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Hi Cassie
Hier in Krugersdorp is n plek wat nuwe body panels,deure ens verkoop ,was nou net daar ,hulle se hulle kan vir jou bakkie onderdele kry
Auto Body Solutions
0119531467
ons het paar jaar terug my seun se ou Golf parte daar gekoop hulle was nogal redelike prys
as jy reg is kan jy laat weet en ek lys van parte vir hulle wat en pryse kry
Martin
Hier in Krugersdorp is n plek wat nuwe body panels,deure ens verkoop ,was nou net daar ,hulle se hulle kan vir jou bakkie onderdele kry
Auto Body Solutions
0119531467
ons het paar jaar terug my seun se ou Golf parte daar gekoop hulle was nogal redelike prys
as jy reg is kan jy laat weet en ek lys van parte vir hulle wat en pryse kry
Martin
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Thanks a mil... sal laat weet wat gaan vir wat. Ek gaan net eers daar aan Hennie in Heidelberg se deur klop en hoor wat gaan die maat my vra.mcw wrote:Hi Cassie
Hier in Krugersdorp is n plek wat nuwe body panels,deure ens verkoop ,was nou net daar ,hulle se hulle kan vir jou bakkie onderdele kry
Auto Body Solutions
0119531467
ons het paar jaar terug my seun se ou Golf parte daar gekoop hulle was nogal redelike prys
as jy reg is kan jy laat weet en ek lys van parte vir hulle wat en pryse kry
Martin
To God be the glory
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cheetah Oranje!CasKru wrote:of dalk shocking oranje
Jy is my hero!
Sent from my C6603 using Tapatalk
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Gits, ek dink ek het nog 'n regterkantste voordeur en 2 x voorfenders wat mens kan reg timmer. Baie minder werk as wat ek hier sien.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
CasKru wrote:Ek was dan so mal oor daai silwer.... dit gaan of dit wees of daai cruiser bruin... of dalk shocking oranjeHoppy wrote:werk n paar "coulor schemes" uit en wys vir ons, hy mag beslis nie weer dieselfde lyk nie
cruiser bruin = Toyota colour code 4E9
shocking oranje = Yuck!!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ai! Jammer ñ mooi wa so te sien maar ek is bly almal is okay!! Die versekering kyk ook net na boekiewaarde, duidelik weet hulle nie jy doen dit nie met ñ SFA nie. ñ SFA is priceless! Hy gaan weer mooi lyk, ek weet dit sommer!! Sien dit as ñ groot diens!!!
- Ultred
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 349
- Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
- Real Name: Mike
- Club VHF Licence: HC108
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Sorry om te hoor Casie.
Nou begin ons weer
Nou begin ons weer
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
I agree Eric, cruiser brown definitelyFamily_Dog wrote:CasKru wrote:Ek was dan so mal oor daai silwer.... dit gaan of dit wees of daai cruiser bruin... of dalk shocking oranjeHoppy wrote:werk n paar "coulor schemes" uit en wys vir ons, hy mag beslis nie weer dieselfde lyk nie
cruiser bruin = Toyota colour code 4E9
shocking oranje = Yuck!!
-F_D
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
I ke the brown as wellGI Jane wrote:I agree Eric, cruiser brown definitelyFamily_Dog wrote:CasKru wrote:Ek was dan so mal oor daai silwer.... dit gaan of dit wees of daai cruiser bruin... of dalk shocking oranjeHoppy wrote:werk n paar "coulor schemes" uit en wys vir ons, hy mag beslis nie weer dieselfde lyk nie
cruiser bruin = Toyota colour code 4E9
shocking oranje = Yuck!!
-F_D
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Nee wat,ek dink hy moet weer wees soos ons hom ken Silwer
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cassie,
Ai dis jammer om so mooi SFA so te sien. Lyk my jy kan nou die naam van bloudraad verander na Caskar toe.
Bly julle is almal veilig en ek stem hy moet silwer bly!!
Ai dis jammer om so mooi SFA so te sien. Lyk my jy kan nou die naam van bloudraad verander na Caskar toe.
Bly julle is almal veilig en ek stem hy moet silwer bly!!
Johan Marais
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Sorry Cass to have to read this , just glad no one got injured.Hi-Hilux wrote:Ai Cassie, dis baie sad man. Bly niemand het seer gekry nie! Sterkte my vriend.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Sebata
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1317
- Joined: Tue Mar 15, 2011 5:31 pm
- Town: Cosmo City
- Vehicle: '06 Hilux 4.0l V6 auto 4x4, Iron-Man front bumper, Ali3n Rock-sliders, Old man Suspention, Snokel, 31" Pireli Scorpion Muds
- Real Name: Tau
- Club VHF Licence: X125
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
:wth: best of luck Cas
Tau Sello
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
It's not Brown, it's Kalahari Beige, just painted Werner's Jeep that colour, stunning!GI Jane wrote:I agree Eric, cruiser brown definitelyFamily_Dog wrote:CasKru wrote:Ek was dan so mal oor daai silwer.... dit gaan of dit wees of daai cruiser bruin... of dalk shocking oranjeHoppy wrote:werk n paar "coulor schemes" uit en wys vir ons, hy mag beslis nie weer dieselfde lyk nie
cruiser bruin = Toyota colour code 4E9
shocking oranje = Yuck!!
-F_D
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Pictjas!! Of dit het nie gebeur nie!!Hoppy wrote:It's not Brown, it's Kalahari Beige, just painted Werner's Jeep that colour, stunning!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Bulldog is known as "Sand Beige", i.o.w. 4E9.
Originally a LC colour :)
-F_D
Originally a LC colour :)
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ag F$%^et nee...so 'n dekselse difflock
Ek huil my dood as my LTD so op sy dak lê...
Ek sal nie reg maak nie...koop 'n goeie cab 2de hands en die res nuwe panele
Ek huil my dood as my LTD so op sy dak lê...
Ek sal nie reg maak nie...koop 'n goeie cab 2de hands en die res nuwe panele
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ja nee dis hartseer.Stef wrote:Ag F$%^et nee...so 'n dekselse difflock
Ek huil my dood as my LTD so op sy dak lê...
Ek sal nie reg maak nie...koop 'n goeie cab 2de hands en die res nuwe panele
Met regmaak bedoel ek juis "nuwe" cab en panele... ek haat body putty en laslappie werk
To God be the glory
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ai hier kry ek nou eers tyd om Oktober se wegry te lees en wragtag daar is ou bloudraad.Pik sommer 'n traan.
Cassie moenie dat hulle hom kode 3 maak nie.Laat hulle jou net die verskil uitbetaal
Cassie moenie dat hulle hom kode 3 maak nie.Laat hulle jou net die verskil uitbetaal
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jy verstaan... Daai is nog allie pad die plan
To God be the glory
- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Hi Cassie,
Het jy dalk terugvoer?
Het jy dalk terugvoer?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cassie jy het n SIEK sin vir humor .... daai arme skilpad ..... nie eens Bloudraad het so lank op sy rug gele nie ....
wat se die manne met die dasse ?
wat se die manne met die dasse ?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Wag nou net op die finale syfers van M&F af... al die papierwerk is in. Dink hulle klap net die sompompie dan sal ek weet. Als is gereel dat ek die voertuig hou en ek hou die regitrasie papiere en alles so lyk my ek gaan hom kan weg hou van 'n kode 3 af :)
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
ChrisF wrote:Cassie jy het n SIEK sin vir humor.... daai arme skilpad ..... nie eens Bloudraad het so lank op sy rug gele nie ....
wat se die manne met die dasse ?
To God be the glory
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Outch
know that with my own running around have not come on here every day, so have only now seen this thread
Yep it's bad, however on the other hand can think of a few ways how it could of ended up far worst
the most important thing is that the biggest injury was to the ego, as every one walked away!! It's a K K feeling, yep I know
the hilux can and sure will get fixed
if I read correctly you are with M&F, they are quiet good
agree that you keep the vehicle, and then the possibilities are endless
one can even buy a whole cab, most probably with almost nothing on, and bakkie spares are normally cheapish
there are places that specialise in bakkie spares only, so getting a whole cab should be easy
a whole replacement cab could even work out for the best, as then there is no straight in of anything
assume chassis should be intact
Sounds like you already have someone in mind to do the work
yes it looks bad and is heart saw, however to the guys who work on cars for a living this is an easy one
it's basically strip and assemble ok ok and a little paint and polish
good luck

http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cassie HOOP dis gou verby ...
dis nou al amper 4 weke sedert iemand in my Etios vasgery het .... week van papier werk ... twee weke van wag vir n afspraak by die panel beaters ... die week is die Etios in.... HOOP om hom more terug te kry ....
so simpel hulpelose gevoel .....
dis nou al amper 4 weke sedert iemand in my Etios vasgery het .... week van papier werk ... twee weke van wag vir n afspraak by die panel beaters ... die week is die Etios in.... HOOP om hom more terug te kry ....
so simpel hulpelose gevoel .....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jy kan dit weer se.... en intussen moet ek elke dag in my bakkie se skade vaskyk ookChrisF wrote:Cassie HOOP dis gou verby ...
dis nou al amper 4 weke sedert iemand in my Etios vasgery het .... week van papier werk ... twee weke van wag vir n afspraak by die panel beaters ... die week is die Etios in.... HOOP om hom more terug te kry ....
so simpel hulpelose gevoel .....
To God be the glory
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
DIT is die ergste van als .... vir daai eerste drie weke wou hulle hê ek moet met die Etios ry ....CasKru wrote:Jy kan dit weer se.... en intussen moet ek elke dag in my bakkie se skade vaskyk ookChrisF wrote:Cassie HOOP dis gou verby ...
dis nou al amper 4 weke sedert iemand in my Etios vasgery het .... week van papier werk ... twee weke van wag vir n afspraak by die panel beaters ... die week is die Etios in.... HOOP om hom more terug te kry ....
so simpel hulpelose gevoel .....
ELKE KEER as mens in daai skade vaskyk is mens se dag sommer weer "akkies" ....
ten minste is hy nou amper reg.
ons hou styf duim vas vir jou !
- Kapish
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Sat Oct 15, 2011 1:56 pm
- Town: centurion
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Wessel
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
hi Cassie
Is die blink kant amper wee bo?
Is die blink kant amper wee bo?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Nog niks... ek en die versekering is nog aan mekaar want hulle wil natuurlik so min moontlik betaal al het ek vir meer verseker..... So... is nou net om al die quotes en waardasies te kryKapish wrote:hi Cassie
Is die blink kant amper wee bo?
To God be the glory
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Do you want us to go around there and give them some gentle motivationCasKru wrote:Nog niks... ek en die versekering is nog aan mekaar want hulle wil natuurlik so min moontlik betaal al het ek vir meer verseker..... So... is nou net om al die quotes en waardasies te kryKapish wrote:hi Cassie
Is die blink kant amper wee bo?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Kapish
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Sat Oct 15, 2011 1:56 pm
- Town: centurion
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Wessel
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Verstaan hoe jy voel, toe my vorige Sfa ''Geval" het wou die versekering my 12k gee as ek hom nie wil afskryf nie en hom self reg maak. of hulle skryf hom af en hulle betaal amper n 100K nie gedink ek sou hom kon reg maak vir dit nie en hom ma lat ganCasKru wrote:Nog niks... ek en die versekering is nog aan mekaar want hulle wil natuurlik so min moontlik betaal al het ek vir meer verseker..... So... is nou net om al die quotes en waardasies te kryKapish wrote:hi Cassie
Is die blink kant amper wee bo?
ma good luck weet hoe baie ek myne gemis het
- Attachments
-
- image.jpeg
- (84 KiB) Downloaded 269 times
-
- image 1.jpeg
- (92 KiB) Downloaded 269 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ja nee kyk... nooit lekker nie...
Hulle wil my nou net boek betaal (+-R40K) minus dan die bedrag om hom terug te koop (45% van boek) minus my by betaling al hoewel ek hom vir meer verseker het.
Hulle wil my nou net boek betaal (+-R40K) minus dan die bedrag om hom terug te koop (45% van boek) minus my by betaling al hoewel ek hom vir meer verseker het.
To God be the glory
- Kapish
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Sat Oct 15, 2011 1:56 pm
- Town: centurion
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Wessel
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
dis Hartseer sal kots as hulle so min uit betaal
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
So betaal versekering vir die boekwaarde vir die voertuig, want hulle betaal nie vir die extra's nie... jammer hulle se dit nie vir mense nie... Sorry om dit te hoor Cassie...CasKru wrote:Ja nee kyk... nooit lekker nie...
Hulle wil my nou net boek betaal (+-R40K) minus dan die bedrag om hom terug te koop (45% van boek) minus my by betaling al hoewel ek hom vir meer verseker het.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
mens moet MOOI praat met jou makelaar VOOR DIE TYD, en SEKER maak wat is wat ....GI Jane wrote:So betaal versekering vir die boekwaarde vir die voertuig, want hulle betaal nie vir die extra's nie... jammer hulle se dit nie vir mense nie... Sorry om dit te hoor Cassie...CasKru wrote:Ja nee kyk... nooit lekker nie...
Hulle wil my nou net boek betaal (+-R40K) minus dan die bedrag om hom terug te koop (45% van boek) minus my by betaling al hoewel ek hom vir meer verseker het.
ek moes n waardasie kry op n briefhoof vir die ekstras agter in Elders - dit is appart gespesifiseer. in teorie behoort hulle te betaal ..... hoop maar net ek hoef dit nooit te toets nie ....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
If you're under insured you loose, if you're over insured you also loose. I had an evaluation done of the vehicle and all the extras are also listed and individually valued.
Anyway, looks like you're looking at a settlement of about R20k ..... Hope you can get it fixed without having to pay in too much.
Anyway, looks like you're looking at a settlement of about R20k ..... Hope you can get it fixed without having to pay in too much.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Very sorry to hear of your missfortune Cassie.Good luck with your project to rebuild your lux.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Cassie, ekt die naweek eerstehands jou pyn gevoel... Gerol op Moegatle. Moet more met versekering begin... Baie benoud vir die afskryf ding............
PM my asb by wie is jy verseker... Wonder net hoe goed myne gaan wees...
PM my asb by wie is jy verseker... Wonder net hoe goed myne gaan wees...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Shoe, is dit rol seisoen of wat gaan hier aan?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
EISH!! :wth:
Hoop daar was nie beseerings gewees nie, Pieter!
Hoop daar was nie beseerings gewees nie, Pieter!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Geen beserings dankie!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Jis Pieter... ek dog nou nogal ek wys vir julle hoe om dit nie te doen nie. My hart bloei vir jou. Mens kan nie daai gevoel vir iemand beskryf nie....grobbepj wrote:Cassie, ekt die naweek eerstehands jou pyn gevoel... Gerol op Moegatle. Moet more met versekering begin... Baie benoud vir die afskryf ding............
PM my asb by wie is jy verseker... Wonder net hoe goed myne gaan wees...
To God be the glory
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Die probleem is jou video het net gewys hoe om hom w op sy wiele te kry en dit kon ons regkry... Maar nooit mooi gewys hoe om dit nie te doen :-)CasKru wrote: Jis Pieter... ek dog nou nogal ek wys vir julle hoe om dit nie te doen nie. My hart bloei vir jou. Mens kan nie daai gevoel vir iemand beskryf nie....
Maar ja die realiteit sak nog in. En soos jy se mens kan dit nie verduidelik nie..
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Ai Cassie
Dis slegte nuus sien nou eers die post
Baie sterkte maat
Dis slegte nuus sien nou eers die post
Baie sterkte maat
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
Sjoe Cassie, sien ook nou eers die thread, jammer die insurance is so harkoppig, my hart bloei vir jou. Hoop jy kan hulle eerder oorreed om reg te maak!
Sent from my couch using a potato.
Sent from my couch using a potato.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4