help met baviaanskloof asb,

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

help met baviaanskloof asb,

Post by wim »

Kan iemand dalk help asb, as jy van mosselbaai na portelizabeth toe op pad is en wil dit via baviaanskloof doen wat is die beste roete om te ry.
ImageImageImage
User avatar
zepplin
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2099
Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Crooza VX 80 EFI
Real Name: Steve
Club VHF Licence: HC 127

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by zepplin »

Mossel Bay, George, Uniondale, Patensie, Port Elizabeth.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Oupa Stig »

Doen jouself 'n guns en ry so bietjie van 'n draai oor Knysna deur Phantom Pass en terug. Nie moeilik, maar nogals bos-scenic. Mooi wêreld.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Oetie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Apr 30, 2012 12:34 pm
Town: Centurion
Vehicle: Nissan Pathfinder 2.5cDi 4x4 auto
Real Name: Leon
Club VHF Licence: X255
Location: Rooihuiskraal

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Oetie »

Baviaanskloof se ingang is tusssen Uniondale en Willowmore, nie ver van Willowmore af nie.
One life, live it to the fullest!!

ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by yotaman »

Net soos jy Knysna uitgaan op die Plet pad draai lings en vat die Prince Alfred (nie Prince Albert nie!) bergpas pad (daar is name soos "Avontuur", "de Vlugt" in die pas). Dit is n pragtige grondpad bergpas wat jou sall neem no Uniondale. Geniet die pas daar is baie om te sien. Ry dan van Uniondale no Willowmore. Let op vir "Baviaans" afdraai na regs. Daar is twee afdraaie op die pad na die Baviaans. Ek verkies die 2de een. Pragtige kamp plekke in die Baviaans. Ry deur die Baviaans tot Patensie.
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
User avatar
Oetie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Apr 30, 2012 12:34 pm
Town: Centurion
Vehicle: Nissan Pathfinder 2.5cDi 4x4 auto
Real Name: Leon
Club VHF Licence: X255
Location: Rooihuiskraal

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Oetie »

yotaman wrote:Net soos jy Knysna uitgaan op die Plet pad draai lings en vat die Prince Alfred (nie Prince Albert nie!) bergpas pad (daar is name soos "Avontuur", "de Vlugt" in die pas). Dit is n pragtige grondpad bergpas wat jou sall neem no Uniondale. Geniet die pas daar is baie om te sien. Ry dan van Uniondale no Willowmore. Let op vir "Baviaans" afdraai na regs. Daar is twee afdraaie op die pad na die Baviaans. Ek verkies die 2de een. Pragtige kamp plekke in die Baviaans. Ry deur die Baviaans tot Patensie.
Ek stem 100% saam met yotaman. Oppas net vir verkeer (2 en 4 wiel) van vooraf in die blinde draaie op die Prins Alfred pas!! Ek is verlede week daaroor en het 4 baie close calls gehad met karre en motorfietse!!!

Angie se G-Spot is 'n interressante stop op die pas....
One life, live it to the fullest!!

ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Wurmscooby »

yip dai pas is baie mooi.ons het burchell's trek gedoen en n dop gedrink by angie's.. :thumbup:
pung.
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Fri Jul 19, 2013 8:55 pm
Town: cape town
Vehicle: 2.4 sfa hilux
Real Name: armien

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by pung. »

hello daar julle almal. ja d :subscribed: gerus iets by angie's g-spot. baie mooi plek daai. :celebrate: jy moet die rys geniet. :celebrate:
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by wim »

Dankie almal gaan so maak. In watter kondisie is die pad
ImageImageImage
User avatar
Oetie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Apr 30, 2012 12:34 pm
Town: Centurion
Vehicle: Nissan Pathfinder 2.5cDi 4x4 auto
Real Name: Leon
Club VHF Licence: X255
Location: Rooihuiskraal

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Oetie »

wim wrote:Dankie almal gaan so maak. In watter kondisie is die pad
Die pad is in 'n goeie kondisie, heelwat plat karre wat dit ook doen.
One life, live it to the fullest!!

ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Wurmscooby »

that pass is gravel.no potholes etc.very good to drive on.yourlux will feel at home. :dance1: enjoy the trip and take a lot of pics. :thumbup:
User avatar
Genissie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 210
Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: LC 80, 4500
Real Name: Andries
Club VHF Licence: X254
Location: Hartenbos

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Genissie »

draai by george net na die mall af in knysna drive (ek dink), vra net maar so paar robots aan draai jy regs, die 7 passe tot in knysna en dan soos vroeer gese na willowmore. naweke is daar ni van die hiut trokke op die knysna/willowmore pad nie,
Image
Image
Image
Image
Image
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Haboob »

In a Hilux the road drives like Tar
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by swartvark »

Geniet dit Wimpie......en onthou om vir ons 'n "trip report" te skryf.
Ek het in 2007 daai roete van die anderkant af na knysna toe gedoen.
Ek het net deur gery en een aand in Alwynbak Grot oornag.

Ek kanni wag om weer vir langer Baviaans toe te gaan nie.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Revo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 70
Joined: Thu Jul 15, 2010 3:25 pm
Town: Vryheid
Vehicle: Hilux REVO 2.4 D/C
Real Name: Revo
Location: Vryheid

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by Revo »

:thumbup: Mooi ry Wim!!

Ek terug by die huis, alie is lekker lam gery.

Geniet dit my vriend.
Wat ons is - net Genade
Wat ons het - net Geleen
Aan GOD al die EER !!!
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: help met baviaanskloof asb,

Post by wim »

Bly om te hoor julle is veilig terug,gaan more tsitsikama toe en wil dan van daar baviaans gaan doen,is op die oomblik in plettenbergbaai.
ImageImageImage
Post Reply

Return to “Open Discussion”