Honde en heinings
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Honde en heinings
Ek kort hulp asb. Ons het onlangs getrek en moes n draad heining opsit om die honde in die jaard te hou. Maar die bobbejane was te groot versoeking vir hulle toe begin hulle onder die draad deur grawe. Ek moet nou of n elektriese draad aan die onderkant van die heining span of n 95m se sloot grawe en vol concrete gooi om hulle binne te hou. Het iemand dalk vir my ander raad GROOT ASB.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Honde en heinings
Electric fence onder... Vriend van my het sy groente tuin so beskerm teen sy twee boer boele... Daai honde het net so 3 keer elk ge-shock...nou vermy hulle daai draai soos kanker... Hy het ook lankal die draad afgesit..maar hulle bly weg van daai draad af..hulle leer vinnig.
Last edited by Bosfebok on Fri Jan 10, 2014 10:33 am, edited 1 time in total.
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Honde en heinings
skiet die bobejane .....
die gemors gaan in elk geval n groot las van hulle self maak .....
OOPS, het ek dit hardop getik ?
die gemors gaan in elk geval n groot las van hulle self maak .....
OOPS, het ek dit hardop getik ?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Honde en heinings
Weet nie of dit kan werk nie maar wat van 'n stuk draad (ogiesdraad van soort) plat op die gront teen die heining vas bind en dan met tent penne aan die ander kant vaskap. Dit saam met die heining vorm dan 'n L en ek dink nie die honde gaan slim genoeg wees om verder terug te staan en te begin grawe nie
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Honde en heinings
Sit 'n mak bobbejaan binne in die werf om hulle aandag van die wilde bobbejabe af te lei...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- IhanvanVuuren
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
- Town: Vereeniging
- Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
- Real Name: Ihan
- Location: Vereeniging
Re: Honde en heinings
Elektriese heining werk die beste, het dit self ook gedoen vir my boerboele, en hulle bly nogsteeds weg. Hulle staan omtrent 1m weg van heining en blaf, maar dis waar dit stop!
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Honde en heinings
Wens ek kon maar die greenies in Pringle Baai is al klaar die m@%r in oor die 2 wat laas week geskiet is.ChrisF wrote:skiet die bobejane .....
die gemors gaan in elk geval n groot las van hulle self maak .....
OOPS, het ek dit hardop getik ?
Is daar n DIY manier om die elek. draad op te sit?
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Honde en heinings
Die enigste ding met elektriese heining is as jy klein kindertjies het kan dit vir hulle gevaarlik wees
To God be the glory
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Honde en heinings
Jy kan al die fittings, unit ens hier in die kaap koop en dit self insit. Die beaste is dat jy hom maar na n week kan afsit, hulle sal nie weer naby daai draadjie kom nie
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Honde en heinings
Maak sin Cassie maar gelukkig is ek die enigste klein kind in die huis
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Honde en heinings
Tokkie wrote:Wens ek kon maar die greenies in Pringle Baai is al klaar die m@%r in oor die 2 wat laas week geskiet is.ChrisF wrote:skiet die bobejane .....
die gemors gaan in elk geval n groot las van hulle self maak .....
OOPS, het ek dit hardop getik ?
Is daar n DIY manier om die elek. draad op te sit?
bietjie moeiliker om growwe sout in hael patrone te trace ....
mense het die idee van "quet en cudly" .....
DIE goed is GEMORS !! WOON daar vir meer as n maand, DAN sien jy watter skade hulle aanrig ....
paar jaar gewoon in Bettiesbaai .... KEN daai goed ....
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Honde en heinings
Dis nou bietjie minder as n maand en hulle het al 2 dak teels afgebreek en was al 3 keer binne in die huis.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Honde en heinings
en wag tot hulle kos kry in jou huis. DAN begin jou probleme !!
en hulle raak AGRESSIEF !
en hulle raak AGRESSIEF !
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Honde en heinings
Ek was nogal impressed met die 2 jackies en straat brak - hulle het die ander dag een in n hoek vas gedruk en broed getrek.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Honde en heinings
Paint-ball with white paint .... you just need to get one fairly well covered, preferably one of the bigger ones .... the others will run away from him and he will keep trying to join them so it'll end up with him chasing them .... hopefully far away.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Honde en heinings
Ek stem, dit maak nie geraas nie en jy moet net 'n doodskoot skiet en nie kwes nie. Dit sal nie mooi lyk as bobby straat af hol met 'n pyl deur die arm of kop nie.CasKru wrote:Kruisboog
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: Honde en heinings
Hello manne
Hier inGauteng sukkel ons met n ander skelm tipe bobbejaan niks en niemand hou hulle uit enige plek nie.So ek kan maar net se sterkte!
Hansman&Vaaltyn
Hier inGauteng sukkel ons met n ander skelm tipe bobbejaan niks en niemand hou hulle uit enige plek nie.So ek kan maar net se sterkte!
Hansman&Vaaltyn