Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
jy moet saam kom as jy in die land is
- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Jammer sal graag wil, maar ek is nog besig daai tyd om spanner te swaai in Saudi.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Hi Kobus, ek is die 23 Dec weer by die huis. Sal graag daai nuwe roete naby Stellenbosch wil gaan kyk wat julle nou die dag gaan ry het.
Sent from my SM-T805 using Tapatalk
Sent from my SM-T805 using Tapatalk
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Sal by Andre hoor of ons weer n draai daar kan gaan maak en laat weet .
- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Cool, was dit jy nou die in die swart Pajero daar by die Mediclinic robot?
Sent from my SM-T805 using Tapatalk
Sent from my SM-T805 using Tapatalk
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Jip dit was ek . Pm my as jy terug is dan reel ons n ding
- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
[THUMBS UP SIGN][THUMBS UP SIGN][THUMBS UP SIGN]
Sent from my SM-T805 using Tapatalk
Sent from my SM-T805 using Tapatalk