Page 1 of 1

Can i please be a boer ??

Posted: Thu Mar 05, 2015 2:13 pm
by dalkill
Making my own biltong...
biltong.jpg
biltong.jpg (64.47 KiB) Viewed 3482 times
Love hiluxes and boermeisies...

Would love to boer with live stock...

Can i please be a boer ??

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Thu Mar 05, 2015 8:22 pm
by FIRSTGEER
First thing you really have to be able to do is sing DELARAY sal jy die boere kom lei in the local pub in Ventersdorp :lol: :lol: :lol:

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Thu Mar 05, 2015 8:41 pm
by Thabogrobler
The most dangerous career in the world?


Farming in South Africa!

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Thu Mar 05, 2015 10:15 pm
by Frederick
Thabogrobler wrote:The most dangerous career in the world?


Farming in South Africa!

Praat jy

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Thu Mar 05, 2015 10:32 pm
by Baasvark
Long hours, high risk and generally low returns...... Are you sure?

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Fri Mar 06, 2015 7:11 am
by Hangover
Thabo so bek kort jam!!!

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Fri Mar 06, 2015 7:20 am
by Johan Kriel
Ons weet almal dis verkeerde keuse maar dis lekker.

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Fri Mar 06, 2015 8:35 am
by dalkill
"de la rey , de la rey...
sal jy die boere kom lei"

:D:

ek hou ook van robbie wessels (leeuloop) en kurt darryn (kaptein) :D:

dus juis hoekom ek boere so bewonder (dit die regte woord??)
soos die voortrekkers, is hulle baie braaf, en staanop vir hulle regte.

paar maande gelede het my skoonbroer 'n slang by sy werk ontdek.
niemand van die kleurling manne wou die slang raak nie... die groot boer gryp die slang by sy stert en prop dit in 'n sak asof dit niks was nie. :D:

en om te sien hoe groei iets wat jy met hou eie hande geplant en kultiveer het... baie lekker... dus hoekom ek my eie biltong maak.

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Fri Mar 06, 2015 8:41 am
by Big D
Om n Boer te wees moet jy deel..........waneer kan ek my biltong kom optel :lol: :lol:

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Fri Mar 06, 2015 9:21 am
by ThysdJ
Shaakir.. hoe maak jy biltong in die Kaap sonder dat die vleis vrot? Of het jy 'n biltongdroeer?? Jy kan maar 'n boer wees as jy wil... jy is klaar halfpad daar met die Hilux en biltong and all... :twisted: :twisted:

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Fri Mar 06, 2015 11:55 am
by dalkill
ja ek het my eie biltong droer gebou... het eers een probeer met hout, maar het nie gehou van reuk van chipboard wat uit die extractor fan gekom het nie.. toe gebruik ek maar ou food warmer... blykbaar metaal is ook meer higiënies.

ek hou van dinge bou. Kon een koop vir R300 maar om te leer hoe wind en hitte in kassie die biltong droog maak was lekker.
Het plastiek S-hooks gekoop. Was bang dat biltong sal metalic smaak het met draad hakkies.

Deon , jy sal moet gou maak.. as ek by die huis kom vanaand is dit seker al klaar :lol:
Ek het so opgelees hoe om biltong the bêre ... maar nooit dit nodig gehad nie :lol:

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Wed Jul 18, 2018 10:21 am
by dalkill
AL moet ek dit nou self sê ... my biltong maak het baie verbeter my tyd... nie net in smaak nie, maar ook hoe dit lyk, and tekstuur... Ek het hierdie batch vir die eerste keer met Worcester sauce gemaak... om daardie ekstra donker kleur buite te kry.... and nou droog ek ook nie meer die biltong tot hy so krikdroog is nie..

Ek kannie glo ek het van daardie droe biltong (eerste post pic) gehou nie. Hiedie met bietjie pink in the middle soveel meer beter...
Capture.PNG
Capture.PNG (301.9 KiB) Viewed 2910 times

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Wed Jul 18, 2018 11:05 am
by Mud Dog
Definitief! Hou self nie van droë biltong nie en normaalwegs begin ons klaar daarvan eet na drie dae. Het selfs jare gelede 'n biltong droër van 'n ou yskas gemaak maar nog nooit gebruik nie. Hang dit sommer in die garage met 'n waaier dat die lug sirkuleer. Maak ook my eie droë wors op dieselfde manier. :winkx:

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Sat Jul 21, 2018 9:16 am
by Thabogrobler
Well done!

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Mon Jul 23, 2018 8:55 am
by Mars
Water my mond nou van daardie laaste batch se foto's. Sal moet kry vandag!!!

Re: Can i please be a boer ??

Posted: Mon Jul 23, 2018 9:28 am
by Baasvark
Hang af watse biltong jy maak...

Bees moet klam/pienk wees.

Wilds biltong droeër - tensy jy nie omgee vir die wilds smaak nie.

Sent from my SM-A720F using Tapatalk