Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by swartvark »

I was given the opportunity to buy this vehicle. I have to look at it again, as I have not seen it in a couple of years. Just want to get an idea on value. No powersteering or aircon. :cool:

This one standing next to Swartvark. Not sure of milleage, but under 300000kms.
Potjies Pram kamp.jpg
Potjies Pram kamp.jpg (38.95 KiB) Viewed 1765 times
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by Rianc »

Wow! dis baie moelik! Eerste raai sou wee R45k max?????????????? :surrender:
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by swartvark »

Rianc wrote:Wow! dis baie moelik! Eerste raai sou wee R45k max?????????????? :surrender:
Ek weeeeeet...almal reken altyd 'n SFA is priceless, maar as dit kom by geld uithaal....Dan moet 'n ou eers mooi nadink. :eh:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by Rianc »

Stem, maar hoe de hell Koppel jy waarde aan 'n voertuig wat 30jaar oud is? Die 2lt 3y, sal nie kan bly nie (petrol vreeter met geen krag nie). Supensie, roes, aircon, power steering. Ek sou eers verby hou, want die dinge mag jou dalk nog R45k kos, dan sit jy met sê R90k se waarde wat weer sal verkoop vir R45k?? Ek praat in sirkels maar ek sal begin gesels op R30k (gesê met respek natuurlik!)
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by Agteros »

Jammer die foto kan nie verder "opblaas" nie. Daai bakkie lyk op die oog af goed (lol).
Die punt is jy kan 'n 1986 SFA kry wat in 'n baie beter toestand as 'n 1997 model is - en ek sal meer vir die 1986 model betaal. Ten spite van miskien missing aircon etc.
Die eerste bakkies uit Japan (1985/86 modelle) was BAIE goed aanmekaar gesit. A jy een kan kry wat opgepas is - hoennertanne. :wave:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by swartvark »

Ja hy is baie netjies. 80 jarige oomie s'n. Hy kan hom nie meer ry nie.

Ek het hierdie fotos van 'n trip wat ons in 2010 gedoen het, maar die bakkie het seker nog net 1000km gery van daai tyd af. Hy staan in 'n motorhuis op 'n mat.
Kokerboomkloof kamp.jpg
Kokerboomkloof kamp.jpg (33.3 KiB) Viewed 1713 times
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by Agteros »

Van 'n afstand lyk dit na die platligte bak en nie die eerste regop ligte nie of is ek verkeerd?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by Agteros »

My gevoel se vir my ek sal maklik 55-65000 offer vir so 'n bakkie (as hy in die toestand van my bakkie is wat 'n 1986 4Y is).
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by ChrisF »

Rianc wrote:Stem, maar hoe de hell Koppel jy waarde aan 'n voertuig wat 30jaar oud is? Die 2lt 3y, sal nie kan bly nie (petrol vreeter met geen krag nie). Supensie, roes, aircon, power steering. Ek sou eers verby hou, want die dinge mag jou dalk nog R45k kos, dan sit jy met sê R90k se waarde wat weer sal verkoop vir R45k?? Ek praat in sirkels maar ek sal begin gesels op R30k (gesê met respek natuurlik!)
My oom het so een gehad. En JA, dit is n stadige ou donkie ...


As jy vrede maak daarmee kan dit jou baie jare se plesier verskaf.


MAAR - as daai wa aandag kort gaan jy geld insit wat jy nooit weer gaan uitkry nie !!

Die ou koop jy om te ry en te ry en dan nog n bietjie te ry .....


As daai ou so lank gestaan het :
- bande ....
- heel moontlik water in die brake fluid, moontlik roes ook ....
- beslis n vol diens.


reken daai kostes in die koop prys, en dit KAN n goeie kopie wees :)
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by The Legend »

Agteros wrote:My gevoel se vir my ek sal maklik 55-65000 offer vir so 'n bakkie (as hy in die toestand van my bakkie is wat 'n 1986 4Y is).
:thumbup: +1
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by swartvark »

Hy het die Nuwer Local bak opgekry toe hy jare gelede 'n Facelift en Respray gekry het.

Hy was basies vir 'n paar Namibie trips gebruik en is baie goed opgepas.

Geen roes, Geen Duike, Netjies binne, alles werk 100%. Hy is af en toe gery......miskien 2 keer per jaar of so, maar gaan binnekort bande nodig he.

Amper so netjies soos X-Dors se Hilux. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???

Post by 4x4BEES »

The Legend wrote:
Agteros wrote:My gevoel se vir my ek sal maklik 55-65000 offer vir so 'n bakkie (as hy in die toestand van my bakkie is wat 'n 1986 4Y is).
:thumbup: +1
+1 :thumbup: :thumbup:
As hy so netjies is soos wat jy voorstel.
Post Reply

Return to “Open Discussion”