

Hy trek te mooi maar die rat verhouding is 4.875 so ek sal vrywilliglik verplig wees om 33" bande te kry

Vir nou doen ons die Pomp en injectors
gloplugs en 'n goeie Diens
voor diff se seels
Moontlik 'n Gearmax agter diff lock


Dan kort hy verf....dis nou waar julle manne in kom
Gooi fotos van D/C SFA bakkies sodat ons my mind kan op maak.
Tans oorweek ek om steeds die Ligblou te hou


Dalk khaki


