Intersante RTT

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Intersante RTT

Post by Dowe Koos »

Hallo almal, soos ek bietjie rondkyk na al die verskillende RTT, sodat ek kan besluit hoe ek myne gaan modify, kom ek op hierdie een af.
439654.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Intersante RTT

Post by Thunder02 »

More like a dog kennel
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Bliksempie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 487
Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
Town: Pretoria Montana
Vehicle: 2.4 SFA
Real Name: Robbie
Club VHF Licence: HC115
Location: Pretoria Montana

Re: Intersante RTT

Post by Bliksempie »

Custom made snorkel?
When Life knocks you down, make sure you fall on your back. If you can look up, you can get up

Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Intersante RTT

Post by ChrisF »

Koos die beste "RTT" wat ek nog gesien het is deur Blinkgat produkte gebou - custom eenheid vir een van hul kliente.

Hulle wil nie betrokke raak met treiler bou nie ..... en het dus nie nog van die gebou nie.



Die ontwerp konsep:
- wiel basis (wydte) dieselfde as die 4x4
- dieselfde bande as die 4x4 (maak dit makliker met spaar wiele)
- die kern van die treilis is die mate van n koningin grootte bed
- daar is EEN krat diepte onder die bed, met die groot oppervlak is daar BAIE pakplek !! Met laaie wat uit-trek om by als uit te kom
- neus vir die yskas.
- nou het jy n RTT wat omtrent 1m bo die grond staan
- in die klassieke Blinkgat styl skop die die dak boontoe en verskap n enorme spasie ...
- awnings aan albei kante, met die dak op is die awning hoog genoeg dat n lang mens regop kan staan.


as ek ooit n treiler bou vir off road is DIT hoe ek my een sal bou.
Post Reply

Return to “Open Discussion”