Lang termyn blyplek in die Kaap.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Lang termyn blyplek in die Kaap.
Naandsê almal. Danksy die forum, het my seun werk in die Kaap gekry. Maar nou soek hy 'n blyplek daar in die Kaap vir begin Augustus. Omgewing min of meer in Brackenfell, Bellville of Durbanville. Tuinwoonstel met klein erfie vir sy klein honde sal idiaal wees. PM my as daar iemand is wat kan help met 'n kontak nommer. Groot waardering.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.