Vergelyking ou / nuwe Hilux

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by rood »

Ons het twee Chihauhau hondjies, maar as n mens so na hulle kyk lyk die een soos die nuee Hilux en die ander soos die ou Hilux

Ou hilux
Image

Nuwe hilux
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
rigardt
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
Town: Alberton
Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
Real Name: Rigardt
Club VHF Licence: HC348

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by rigardt »

ja nee mens kan so se.
so... die een met die skerper neus (die nuwe een) gaan minder eet en vinniger hardloop as die ouer kort neus een ?
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by Stef »

Ek't gedink die nuwe ene sal op my groei, maar tot dusver is ek onbeindruk, behalwe vir die enjin en so aan dalk.

My SFA het dieselfde been spasie agter :silent: As mens n nuwe Lux wil koop moet jy maar R500k vir 'n Legend45 loop betaal met 40km oppi klok; gril my om dit te betaal vir laas jaar se model
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by ThysdJ »

Die Vigo Hilux D/C was al 'n kar gewees.. maar die nuwe Hilux D/C is 'n slap kar... Glad nie meer 'n bakkie nie, ten spyte van die feit dat hy 'n laaibak het.. Alles is sag, die bakwerk, vere en sitplekke... Maar dit is wat die mammies van Sandton wil he.. :twisted: :twisted: :twisted: Ons lewe mos anyway nou in die tye waar goed net tough hoef te lyk, dit hoef nie meer tough te wees nie..

Die legendariese Hilux taaigeit is saam met die ou SFA en tot n mate die IFS begrawe... :shock2: :shock2: :shock2:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by Stef »

ThysdJ wrote:
Die legendariese Hilux taaigeit is saam met die ou SFA en tot n mate die IFS begrawe... :shock2: :shock2: :shock2:
Dis hoekom SFA's nog +- R100k kos.... :twisted: :laugh2:
User avatar
Dirka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 212
Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
Town: Doornpoort Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
Real Name: Dirk

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by Dirka »

Ou Hilux

GRRR WOEF!!...GRRRR WOOOOEEFF!!

Nuwe Hilux

kef kef kef...tjaaaauuu.. tjaaaauuu... tjaaaaauuu

:thumbup:
I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.
” ― J. Kintz
User avatar
TertiusK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 232
Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
Town: Oudtshoorn
Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
Real Name: Tertius

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by TertiusK »

My ou wa is gekoop om te geniet,

Ek sal dit nie oor my hart kry om met so n nuwe (en DUUR) bakkie oral te ry waar my SFA ry nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by ChrisF »

hehehehe ....

SEKER so paar jaar terug is PRESIES dieselfde gesê toe die IFS en die Vigo vergelyk is ...

en nog n paar jaar terug toe die FSA en die IFS vergelyk is ... OKAY, die FSA manne glo steeds n ossewa was die beste vervoermiddel ... :twisted: :twisted:
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux

Post by Agteros »

Is die nuwe regtig meer sag as die oues?

Ek kyk nou die dag na die onderstelle van my SFA en die FJ. Daar is 'n GROOT verskil in die "frame-size" dikte en grootte afmetings. Ek kan net dink die Hilux onderstel behoort baie te lyk soos die van die FJ?

Verder - die SFA se "panele" is ook nou nie juis "tenk-gehalte" nie. Die FJ se panele voel vir my baie meer solied. Weereens ek ken nie die nuwe Hilux nie maar ek kan nie dink dat dit ver sal afwyk van FJ kwaliteit nie?

My gevoel is almal dink die ou een is harder gebaseer op die feit dat hy SFA is en alle ander modelle na hom IFS?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
Post Reply

Return to “Open Discussion”