Ons het twee Chihauhau hondjies, maar as n mens so na hulle kyk lyk die een soos die nuee Hilux en die ander soos die ou Hilux
Ou hilux
Nuwe hilux
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vergelyking ou / nuwe Hilux
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
- Real Name: Rigardt
- Club VHF Licence: HC348
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
ja nee mens kan so se.
so... die een met die skerper neus (die nuwe een) gaan minder eet en vinniger hardloop as die ouer kort neus een ?
so... die een met die skerper neus (die nuwe een) gaan minder eet en vinniger hardloop as die ouer kort neus een ?
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
Ek't gedink die nuwe ene sal op my groei, maar tot dusver is ek onbeindruk, behalwe vir die enjin en so aan dalk.
My SFA het dieselfde been spasie agter As mens n nuwe Lux wil koop moet jy maar R500k vir 'n Legend45 loop betaal met 40km oppi klok; gril my om dit te betaal vir laas jaar se model
My SFA het dieselfde been spasie agter As mens n nuwe Lux wil koop moet jy maar R500k vir 'n Legend45 loop betaal met 40km oppi klok; gril my om dit te betaal vir laas jaar se model
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
Die Vigo Hilux D/C was al 'n kar gewees.. maar die nuwe Hilux D/C is 'n slap kar... Glad nie meer 'n bakkie nie, ten spyte van die feit dat hy 'n laaibak het.. Alles is sag, die bakwerk, vere en sitplekke... Maar dit is wat die mammies van Sandton wil he.. Ons lewe mos anyway nou in die tye waar goed net tough hoef te lyk, dit hoef nie meer tough te wees nie..
Die legendariese Hilux taaigeit is saam met die ou SFA en tot n mate die IFS begrawe...
Die legendariese Hilux taaigeit is saam met die ou SFA en tot n mate die IFS begrawe...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
Dis hoekom SFA's nog +- R100k kos....ThysdJ wrote:
Die legendariese Hilux taaigeit is saam met die ou SFA en tot n mate die IFS begrawe...
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
Ou Hilux
GRRR WOEF!!...GRRRR WOOOOEEFF!!
Nuwe Hilux
kef kef kef...tjaaaauuu.. tjaaaauuu... tjaaaaauuu
GRRR WOEF!!...GRRRR WOOOOEEFF!!
Nuwe Hilux
kef kef kef...tjaaaauuu.. tjaaaauuu... tjaaaaauuu
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
- TertiusK
- Low Range 4WD
- Posts: 232
- Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
- Real Name: Tertius
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
My ou wa is gekoop om te geniet,
Ek sal dit nie oor my hart kry om met so n nuwe (en DUUR) bakkie oral te ry waar my SFA ry nie.
Ek sal dit nie oor my hart kry om met so n nuwe (en DUUR) bakkie oral te ry waar my SFA ry nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
hehehehe ....
SEKER so paar jaar terug is PRESIES dieselfde gesê toe die IFS en die Vigo vergelyk is ...
en nog n paar jaar terug toe die FSA en die IFS vergelyk is ... OKAY, die FSA manne glo steeds n ossewa was die beste vervoermiddel ...

- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Vergelyking ou / nuwe Hilux
Is die nuwe regtig meer sag as die oues?
Ek kyk nou die dag na die onderstelle van my SFA en die FJ. Daar is 'n GROOT verskil in die "frame-size" dikte en grootte afmetings. Ek kan net dink die Hilux onderstel behoort baie te lyk soos die van die FJ?
Verder - die SFA se "panele" is ook nou nie juis "tenk-gehalte" nie. Die FJ se panele voel vir my baie meer solied. Weereens ek ken nie die nuwe Hilux nie maar ek kan nie dink dat dit ver sal afwyk van FJ kwaliteit nie?
My gevoel is almal dink die ou een is harder gebaseer op die feit dat hy SFA is en alle ander modelle na hom IFS?

2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss