CUTS Trailer value

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply

CUTS Camping trailer value?

R5 000
0
No votes
R10 000
1
14%
R15 000
0
No votes
R20 000
0
No votes
R25 000
2
29%
R30 000
4
57%
R35 000
0
No votes
R40 000
0
No votes
R45 000
0
No votes
 
Total votes: 7

User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

CUTS Trailer value

Post by GeorgeJvR »

Hi Guys

Please look at this ad
viewtopic.php?f=144&t=41737" onclick="window.open(this.href);return false;
and let me know what you think she is worth?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: CUTS Trailer value

Post by GeorgeJvR »

:shock2:
Onnly 2 votes :beg: :beg: :beg:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CUTS Trailer value

Post by ChrisF »

George regtig n ongemaklike vraag ....

So baie mense gaan deesdae vir die grootter 4x4 trailers, dus skynbaar nie n groot mark vir die kleiner treilers nie (persoonlik verkies ek die kleiner treiler)

Mense het nou gewoond geraak aan n magdom kant deure en slides. Die konsep van die deksel en tent lig om iets uit die treiler te kry is uiteraard nie gewild nie.


seker daar sal iemand wees wat n klein treiler met n TTT soek, wat nie omgee vir die gebrek aan sy-deure nie.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: CUTS Trailer value

Post by JohanM »

George, Chris het dit baie mooi raak gevat. Persoonlik sal ek jou aanraai om te probeer speel met die prys so bietjie. Die kleiner platter sleepwaens het nog n mark maar is heelwat kleiner en dus ook die koopkrag mark. Dit is n baie goeie sleepwa en hulle was bekend vir baie lekker bos sleepwa. Ek dink jy moet net kans gee en kyk, glo jy sal die wa verkoop kry binnekort.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Johan Marais
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: CUTS Trailer value

Post by GeorgeJvR »

Dankie Manne
Ek is gelukkig nie haastig nie, was maar net onseker oor die prys.
Sal maar sien wat is die offers wat inkom.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Post Reply

Return to “Open Discussion”