Hoop hier is iemand wat kan help met raad en/of verwysing
Ons het twee mooi groot palm bome voor ons huis. Seker 4 tot 5 m hoog.
Dra nogal lekker dadels elke jaar.
Met ons water beperkinge het ons nou in beginsel besluit om voor te plavei ....
Voor ek die twee bome afsny en weg-gooi hoor ek graag of daar nog n mark is vir die tipe bome.
'n klein bydrae tot my plavei-fonds sal waardeer word, maar dit gaan eerder oor my pa wat my geleer het "jy plant twee bome vir elke een wat jy afkap."
so as julle weet van iemand wat dit kan gebruik sal dit waardeer word.
AREA - Noordelike voorstede in die Kaap
palm bome
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: palm bome
no takers .... ?
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: palm bome
I'd keep the palms...plenty options around them; see my reply on the paving thread
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: palm bome
Stef I want to make "islands" around it. Think it will have a nice finish.
Wife .... uhm ja .... palms may go .... you know what they say about a happy wife ....
Wife .... uhm ja .... palms may go .... you know what they say about a happy wife ....
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: palm bome
Chris...ek sal koebaai se aan die palms.
Ek sal veel eerder bele in inheemse bome.
Daar is baie wat net so sierlik kan vertoon en beslis by jou water omstandighede sal aanpas.
Doen net goeie huiswerk.
Ek sal veel eerder bele in inheemse bome.
Daar is baie wat net so sierlik kan vertoon en beslis by jou water omstandighede sal aanpas.
Doen net goeie huiswerk.
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz