Vragie aan die slim manne op die forum

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Naandsê almal.
As mens jou DB's bedraad, wat is die regte metode om dit te doen.

Kom die hoof toevoer van die krag onderin die hoofskakelaar en dan bo uit na jou stroombreker onder in, waarna dit dan bo uitkom na jou lig, plug, stoof of geyser.
OF
Kom die hoof toevoer van die krag bo-in die hoofskakelaar en dan onder uit na jou stroombreker bo-in, waarna dit dan onder uitkom na jou lig, plug, stoof of geyser.

Skakelaar is 'n skakelaar of is dit nie so nie.
Is dit so ontwerp dat dit 'n in en 'n uit het.

Tannie Google wys of bo-in of onder in ongeag in Suid Afrika, Europa en Amerika.

1) Wie het dit bepaal - die vervaardiger, Eskom, Olifantsfontein vaktoets sentrum.
2) Sal daar iets verkeerd gaan met die hoofskakelaar of stroombreker as die toevoer aan die verkeerde kant ingesit word - verduidelik hoekom.
3) Wat is die wetlike aspekte daarvan.

Kom ons hoor wat die slim manne sê.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Mud Dog »

Ek's definitief nie een van die slimmes nie Hennie, maar sover ek weet is dit alles bo in en onder uit.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

jip, altyd bo in, onder uit.

Kyk na n DB en volg hoe :

- Mains BO in op die Maind-CB.
- dan onder uit, rondom en weer BO in op die Earth Leakage.
- weer onder uit, rondom en BO in op die onderskeie CB/s.

en dit is sommer met daai "rondom" drade wat jy die kwaliteit van jou sparkie op n myl uitken .... as dit soos n "handsak" lyk dan het jy n appie op daai job gehad. Die manne wat tyd vat en dit netjies doen lewer tipies n beter finale produk
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Hallo Chris en Andy, vraag is nou net, is daar maar oor die jare vir ons gesê Bo in en Onder uit sodat dit netjies lyk of is die skakelaars so ontwerp dat dit moet Bo in en Onder uit. Daar moet tog 'n rede wees. As ek Onder in en Bo uit en alles werk 100%, wat kan verkeerd gaan.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

die ontwerp is vir bo in en onder uit... of so sê hulle. Ek kan bietjie probeer uitvind by die spesialiste ...


Dit mag dalk wees dat dit suiwer n veiligheids ding is. Onthou as ek nou n a DB bord stap, en ek sit enige breaker af, dan weet ek mos waar is lewendig en waar is veilig ... DIT is die rede vir meeste van die konvensies/gebruike.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Okay Chris, die skakelaars het mos "clips-on". clip mens die skakelaars van bo in en druk die pennetjie onder in of is dit vice versa. As ek nou van bo in clip, dan kom die toevoer Onder in of as dit van onder in clip dan is dit bo In of hoe. Sal waardeer as jy meer kan uitvind.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Stef »

Sover my kennis strek maak dit nie 'n verskil watter rigting om dit bedraad word nie; dis immer wissel stroom dit verander rigting 50 keer per sekonde in elk geval.

Myns insiens gaan dit oor netheid en om te weet wat is lewendig waneer. Ek is nie bewus van enige installasie reel wat bepaal dit moet bo in onder uit nie, maar iemand wat so bedraad maak dit moeilik vir homself met die brug stukke saam; meeste ouens gebruik die soliede koper stukke wat nommer pas is om aan dieselfde kant van 'n ry brekers in te gaan.

Ek het wel al gesien dat ouens dit van onder laat inkom op die hoof breker...meestal waar die toevoer van oonder af in die DB inkom...so ook maar netheid. Ek het die COC's op sulke installasies afgeteken. Nog nie op 'n DB afgekom waar die res vd brekers andersom gedoen is nie, behalwe in 'n swembad pomp se mini DB, maar ek verkies ook bo in onder uit en bedraad ook so
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dit raak nou intersant, dus is daar nie wettlike vereistes wat bepaal Bo of Onder in nie. Wat in my geval gebeur het Stefan, ek gee Elektrisiteit as 'n vak by skool, ek het vir klompie jare altyd Bo in en Onder uit vir die kinders gesê. Op 'n dag kom daar 'n elektrisiën in die werkswinkel om iets te doen. Hy sien toe die panele waarop die kinders werk en noem toe vir my dit moet Onder in en Bo uit. Nouja, wie is ek om te stry, ek is mos nie 'n gekwalifiseerde elektrisiën en vir klompie jare doen ek soos hy dit aanbeveel het. Nou die dag kom daar 'n ander elektrisiën en die sê nee, dit moet andersom wees. Watter kant ek ook al doen, het ek nog nooit probleme gehad nie. So uit nuuskierigheid het ek hierdie thread begin om te hoor wat die "experts" te sê het daaroor.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by CasKru »

Hennie... ek dink die rigting van die switch maak ook nie regtig saak nie maar die idee is dat as hy aan is die beentjie na boentoe moet wys en wanneer hy af is na onder.
To God be the glory
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Froll »

Ek is ook nie n elektrisien nie . As jy n breaker oop maak sal jy sien dat jou bo kant solid is, die contactor op die lever is spring loaded en ek dink dat dit is die rede vir bo in en onder uit. Dis net hoe ek dit sien.Ek sal n pic neem van een en vanaand post.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Hallo Cassie, die skakelaar clip in van bo en die pennetjie skuif in van onder af, dan wys die beentjie ondertoe wat se dit is af. Groot vraag is maar, kom die toevoer Bo in of Onder in. Is daar iewers 'n wet wat dit bepaal. My mening is maar dat die bedrading van die DB netjies moet wees, maar belangerik, dat dit veilig moet wees vir die gebruiker.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie Rodger, sal intersant wees om dit te sien. Wat ek oor die jare al gesien het as die kinders die bedrading doen, hetsy dit van bo of onder is, as iets verkeerd bedraad is, sal dit trip. In meeste gevalle is dit die stroombreker, dan aardlekasie op hulle bord. Min gevalle sal dit trip by die hoof DB waarvan hulle die krag kry.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Stef »

As mens kyk na van die DB's oorsee, is hulle op hul sy gedraai met brekers wat dwars sit so ek is nie oortuig dat die fisiese orientasie vd stroombreker die werking daarvan sal beinvloed nie.

Op 'n COC moet jy wel sertifiseer dat alle komponente korrek geinstaleer is (maw volgens vervaardiger spesifikasie). tensy die spesifikasie ander aandui,kan dit basies enige orientasie en/of rigting geinstalleer word.
Op aard lekkasie eenhede maak dit wel saaak hoe om dit bedraad is,maar daar is normaalweg 'n indikasie wat spesifiseer waar die las gekoppel word wat onder is, party wys weer "Line" aan die bo kant.
Last edited by Stef on Thu Dec 01, 2016 1:12 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie Stefan, het ook gesien wat so dwars sit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

Dowe Koos wrote:Dankie Rodger, sal intersant wees om dit te sien. Wat ek oor die jare al gesien het as die kinders die bedrading doen, hetsy dit van bo of onder is, as iets verkeerd bedraad is, sal dit trip. In meeste gevalle is dit die stroombreker, dan aardlekasie op hulle bord. Min gevalle sal dit trip by die hoof DB waarvan hulle die krag kry.
As jy aan die "grootter prent" dink is daar talle CB in n lyn
- die eerste een in jou bord
- die Main CB
- een op die straat hoek
- een by die verskaffings punt na daai area , ens ens ...


Wanneer jy na die somme, drade en CB's kyk is die ontwerp heeltyd dat die kleinste een eerste trip. Teen die tyd wat die Main CB of die een op die straathoek trip is daar groot fout ! :frustrated: :shock2:

Of soos n vriend wat so groot short gemaak het dat hy die hele Walvisbaai getrip het ! :slap:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

Okay, so bietjie gaan gesels met die manne wat ken van die goete ...


Bo-in en onder-uit is beslis die norm. Soveel so dat hulle eers nie my vraag verstaan het nie.

Met meeste CB's maak dit dan ook nie veel verskil nie.

Maar wanneer ons na die meer spesialis indistriele produkte kyk maak dit wel verskil - met party make/modelle.

Party kom met duidelike merke vir "in" en "uit", en dan beslis bo en onder.


Wanneer ons van die groot goed praat, daai waar n enkel CB met n mashien opgetel word, dan maak dit skynbaar wel verskil.


Hoekom dit verskil maak op n wissel stroom stelsel is nie so duidelik nie ....
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Froll »

Dis n klien 15 amp.
Attachments
IMG_0855.jpg
IMG_0853.jpg
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie Roger vir jou moeite. Het bietjie gaan google en dis wat Wikipedia my gee.
Circuitbreaker.jpg
Circuitbreaker.jpg (16.39 KiB) Viewed 4215 times
1. Actuator lever - used to manually trip and reset the circuit breaker. Also indicates the status of the circuit breaker (On or Off/tripped). Most breakers are designed so they can still trip even if the lever is held or locked in the "on" position. This is sometimes referred to as "free trip" or "positive trip" operation.
2. Actuator mechanism - forces the contacts together or apart.
3. Contacts - allow current when touching and break the current when moved apart.
4. Terminals
5. Bimetallic strip - separates contacts in response to smaller, longer-term overcurrents
6. Calibration screw - allows the manufacturer to precisely adjust the trip current of the device after assembly.
7. Solenoid - separates contacts rapidly in response to high overcurrents
8. Arc divider/extinguisher

So ons het die bi-metalic strip en die solenoid wat die werk doen wanneer iets verkeerd gaan.
Soos Stefan gese het, dis wisselstroom - gaan dit saak maak of dit Bo of Onder ingaan. As ek so na die prentjie kyk, kan dit van enige kant inkom en dit sal nie saak maak nie. Wil amper se dat as hulle dit net van Bo wou laat inkom sou hulle sekerlik 'n diode ingesit het. Is ek reg of verkeerd. Wat se die ander manne.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

Diode werk net met gelyk stroom.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Okay, verskoning.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

geen probleem, ons leer mos maar almal van mekaar.


PS - n groep diodes word gebruik om wisselstroom te omskep na gelykstroom in die alternator om 12V (14V) te verskaf in n voertuig.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Is dit wat ons noem - 'n rectifier
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

Jip.

4 diodes word gebruik en dan kry jy n golf wat slegs tussen 0 en "+" beweeg. Sit n capasitor by en dit is n gelykstroom.


Dink treug na die 80's, toe kar radios so lekker "buzz" gekry het. Direkte gevolg van die kwaliteit van die rectifier en kapasitor.


nou is ons darem al lekker ver van jou oorspronklike vraag. :)


PS - self ook elektries swaarstroom gehad as my tegniese vak.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Stef »

Diodes werk in altwee... gelykstroom in wisselstroom, diodes gely stroom in een rigting, sodra dit postief voorgespan is (forward biased) dit beteken positief op die anode en negatief op die katode, met min 0.6V vir silikon en 0.3V vir Germanium diodes

Maw in 'n wisselstroom kring sal die diode net vir 'n halwe siklus gely of te wel 180 grade vd sinus golf...dis hoekom daar 4 diodes in 'n "rectifier" is...2 diodes vir die eerste 180 grade en die ander 2 vir 180 tot 360 grade.

Dit gee vir jou "ripple DC"....dan word 'n "smoothing cap" gebruik om die ripple kleiner te maak, maar jy kry dit nooit 100% weg nie.

Kan heeldag aangaan oor power supplies...Maar ja...raak nou heel off topic LOL
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Stef »

ChrisF wrote: Wanneer jy na die somme, drade en CB's kyk is die ontwerp heeltyd dat die kleinste een eerste trip. Teen die tyd wat die Main CB of die een op die straathoek trip is daar groot fout ! :frustrated: :shock2:

Of soos n vriend wat so groot short gemaak het dat hy die hele Walvisbaai getrip het ! :slap:
Of die munisipale ouens weet nie hoe om hulle breaker te stel nie....ons sit met dieselfde probleem by die werk....Eskom kant bly trip as ons terug switch van generator af; inrush current is hoër as die trip current. Die groter breakers kan gestel word om 'n sekere oorstroom te verduur vir 'n gespesifiseerde tyd.

Self eendag 'n short gehad op 380V....smelt 'n 16mm2 kabel dat die koper soos soldeersel op die vloer drup...my hande amper lelik verbrand :sick:
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Intersante goed wat julle daar bespreek, Chris en Stefan
Kom ons klaar dit uit - Bo in of Onder in
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Mud Dog »

Bo in. :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Stef »

In een sin: as dit nie gespesifiseer is op die breker nie, enige kant om

Norm in SA: Bo in onder uit
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

BO IN.

die geneuk met "onder in" is dat iemand hom gaan simpel skok as hy aanvaar die vorige ou het "normaal" gewerk.


so die les vir jou studente - WEES VERSIGTIG !!!! jy weet nooit wie voor jou daar was nie !!!!!!!!!!!!!
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by LouisZ »

Ek het nog altyd bo in en onder uit bedraad.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie manne, die norm sal wees Bo in en onder uit
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Ou vale1 »

Dis 'n OHSE vereiste om eenvormigheid te verseker om veiligheidsredes. Soos genoem "asume" ons mos alles tot dit te laat is.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie Koos
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Willem van Schalkwyk »

Jy werk altyd bo in en onder uit.
Sommige stroombrekers gaan nie korrek uitval indien die stroom omgedraai word nie. Dit het n invloed op die tyd wat dit neem vir uitval.
SABS vereis dat jy altyd bo in en onder uit teensy die stroombreker spesifiek se dat jy die rigting kan omdraai. In die gaval as jy nie anders kan nie en die stroombreker laat dit toe, moet die voer duidelik gemerk word.
N isoleerder kan jy enige kant inkom of bo of onder, maar indien jy onder inkom MOET jy dit duidelik merk om te se dat die isoleerder van onder gevoer word. Die isoleerder bied nie beskeming nie en is net wat dit se. (switch)

N earth leakage moet van bo na onder bedraad word, anders sal hy nie volgens standaarde afskakel nie.

M 2c :surrender:
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie Willem.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Stef »

Het so bietjie tyd gehad om te soek...

Die finale woord:
IMG_20161221_125050_360x480.jpg
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by Dowe Koos »

Dankie Stefan vir jou moeite, waardeer dit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vragie aan die slim manne op die forum

Post by ChrisF »

Dankie Stef
Post Reply

Return to “Open Discussion”