Is ek van looitjie getik?????
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Is ek van looitjie getik?????
Die laaste tyd sien ek met die kinders saam is daar al groter vraag na spasie... en ek kry n belustiging... vir n F250.....
Is ek besig om seniel te raak of is daar method behind the madness???
Is ek besig om seniel te raak of is daar method behind the madness???
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: Is ek van looitjie getik?????
Because the F250's GVM exceeds 3500kg, its driver must have a Code 10 or C1 license with a Public Drivers Permit.
It makes it a very difficult vehicle to sell or trade to a very limited market.
It makes it a very difficult vehicle to sell or trade to a very limited market.
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: Is ek van looitjie getik?????
My pa het twee gehad, eers die DC en toe die S/C. Parte is ongelooflik duur. Voor wiel bearing bv R13 000. Op 330000km toe gaan die agter diff en ratkas. Kry toe kwotasies om reg te maak. R198 000 was die goedkoopste
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Is ek van looitjie getik?????
Die Fordjies raak al oud en lae myl modelle is skaars.
Daai 4.2 enjin is maar lui en onbetaalbaar duur om reg te maak.
Ek sou eerder na 'n Dodge Ram of nuwer F150 kyk!
EN, waar parkeer jy by die mall?
Daai 4.2 enjin is maar lui en onbetaalbaar duur om reg te maak.
Ek sou eerder na 'n Dodge Ram of nuwer F150 kyk!
EN, waar parkeer jy by die mall?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Is ek van looitjie getik?????
Het darem kode 14Dirka wrote:Because the F250's GVM exceeds 3500kg, its driver must have a Code 10 or C1 license with a Public Drivers Permit.
It makes it a very difficult vehicle to sell or trade to a very limited market.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Is ek van looitjie getik?????
Dit is verseker ietsie om in gedagte te houRigger wrote:My pa het twee gehad, eers die DC en toe die S/C. Parte is ongelooflik duur. Voor wiel bearing bv R13 000. Op 330000km toe gaan die agter diff en ratkas. Kry toe kwotasies om reg te maak. R198 000 was die goedkoopste
Parte...
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Is ek van looitjie getik?????
Dink parte op ram of f150 sal ewe duur wees, tensy ford nuwe f150 gaan bring sa toeThabogrobler wrote:Die Fordjies raak al oud en lae myl modelle is skaars.
Daai 4.2 enjin is maar lui en onbetaalbaar duur om reg te maak.
Ek sou eerder na 'n Dodge Ram of nuwer F150 kyk!
EN, waar parkeer jy by die mall?
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: Is ek van looitjie getik?????
Voor ek daai tipe geld spandeer op 'n Dodge of Ford koop ek n V8 D/C Cruiser of as jou beursie jou regtig brand en jy soek baie spasie hoekom nie 'n 200 VX nie? Toyota bly mos maar koning
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Is ek van looitjie getik?????
Nee wat, dink die ergste jeuk is nou verby..Kyk uit na volgende seisoen en sal dan nog n groot groene moet koop of n nuwe planter so dan is daar nie sulke grappies nie...
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: Is ek van looitjie getik?????
Ja stem saam met jou. Spandeer op goed wat geld terug bring