Special stages on the Dakar route
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Special stages on the Dakar route
Ek wik graag weet by die Dakar deskundiges daar buite waarom is daar special stages op die Dakar roetes daagliks, daai rooi stukke op die kaart?
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: Special stages on the Dakar route
Dit is die gedeelte van die roete wat hulle teen tyd ry
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Special stages on the Dakar route
hulle ry n stuk van die "kamp" tot waar die dag se ren begin, dan die ren-trajek, op die einde weer n stuk tot by die kamp vir die nag.