Page 1 of 1

Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Tue Apr 11, 2017 3:52 pm
by Mossienel
Jammer manne en mamine. Maar vandag loop ek weer volbors rond. Die Liewe Vader het dit goes gedink om nog een van sy engeltjie te leen en groot te maak op hierdie Aarde.

Amia is so paar uur trug gebore, 'n volle 3.75kg en gesond. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... 68bd4e.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G900F using Tapatalk


Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Tue Apr 11, 2017 3:56 pm
by 4x4 Junkie
Wat 'n groot seen is kinders net nie. Ek is baie lief vir my lux, maar ek sal my lewe vir my kinders gee.

BAIE GELUK, mag klein Amia jou baie trots maak en vreugde bring ou maat.

Re: RE: Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Tue Apr 11, 2017 4:31 pm
by Mossienel
4x4 Junkie wrote:Wat 'n groot seen is kinders net nie. Ek is baie lief vir my lux, maar ek sal my lewe vir my kinders gee.

BAIE GELUK, mag klein Amia jou baie trots maak en vreugde bring ou maat.
Baie dankie. Ek voel dieselfee. Nou is daar 3 teroriste. Image

Sent from my SM-G900F using Tapatalk


Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Tue Apr 11, 2017 7:32 pm
by ChrisF
BAIE geluk !!!!!

Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Tue Apr 11, 2017 8:58 pm
by Family_Dog
Ek wou se "twee nuwe Hiluxes", maar Amia top dit, geluk!


-F_D

Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Wed Apr 12, 2017 6:00 pm
by Mossienel
Ai dis darem lekker. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... 760a99.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G900F using Tapatalk


Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Thu Apr 13, 2017 4:42 am
by Mud Dog
Geluk aan julle, Louis. Mag sy julle net vreugte bring. :thumbup:

Re: RE: Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Thu Apr 13, 2017 9:25 pm
by Mossienel
Family_Dog wrote:Ek wou se "twee nuwe Hiluxes", maar Amia top dit, geluk!


-F_D
Dankie, darem word sy in die regte Voertuig huistoe gebring.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk


Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Posted: Mon Apr 17, 2017 10:55 am
by Stef
Geluk!

Twee nuwe Hiluxe is niks...een wat klaar betaal is is die beste...LOL