Page 1 of 1

hallo julle so n paar photies

Posted: Thu Apr 20, 2017 3:35 pm
by andrevt
tundavala angola 2011
tundavala angola 2011
doods akker angola 2011
doods akker angola 2011
doodsakker angola 2011
doodsakker angola 2011
duine speel angola 2011
duine speel angola 2011
caprivi 2014
caprivi 2014
plenty river crrossings in 2011 angola
plenty river crrossings in 2011 angola
ou 32 basis begraafplaas 2016
ou 32 basis begraafplaas 2016
ou omega basis in caprivi 2016 flenters anatof vliegtuig
ou omega basis in caprivi 2016 flenters anatof vliegtuig
dorsland trekker kremetart noppad khaudum to 2013
dorsland trekker kremetart noppad khaudum to 2013
parade fort doppies 2016
parade fort doppies 2016
kruis by ratel 72 opgesit suid angola 2015
kruis by ratel 72 opgesit suid angola 2015
een van die drie olifant tanks by quito 2015
een van die drie olifant tanks by quito 2015
duine ry angola 2011
duine ry angola 2011

Re: hallo julle so n paar photies

Posted: Fri Apr 21, 2017 12:22 am
by Mud Dog
Lanklaas van jou gehoor Andre, Lekker fotos! :thumbup:

Re: hallo julle so n paar photies

Posted: Sun Apr 23, 2017 9:53 am
by FIRSTGEER
Great fotos Andre.Thanks for sharing them with us.

Re: hallo julle so n paar photies

Posted: Mon Apr 24, 2017 12:15 pm
by andrevt
hi Andy
yip dit is so gaaan maar dol , ons beplan Oktober op Angola toe om famielies tehelp wat3 gedenkstene wil opsit in Cuvelai omgewing waar twwe Impalas en een Mirage geval het diee oorskot is nooit terug gebring nie

Re: hallo julle so n paar photies

Posted: Mon Apr 24, 2017 6:42 pm
by Mud Dog
andrevt wrote: Mon Apr 24, 2017 12:15 pm hi Andy
yip dit is so gaaan maar dol , ons beplan Oktober op Angola toe om famielies tehelp wat3 gedenkstene wil opsit in Cuvelai omgewing waar twwe Impalas en een Mirage geval het diee oorskot is nooit terug gebring nie
:( Ek kan op meer aangename omstandighede dink vir so 'n trippie, maar ja, dis nou 'n part van ons geskiedenis. Geniet dit sover moontlik.