Bietjie Sondagmiddag pret.......

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Bietjie Sondagmiddag pret.......

Post by HannesCreamsoda »

'n Paar van ons het vanmiddag by die rivier gaan speel......baie modder en 'n paar bulte......o ja en baie modder.......

Image

Image

Image

Image

Image

Image




Vet pret......
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Bietjie Sondagmiddag pret.......

Post by CasKru »

Daai lyk nogal na erg vet pret. :)

Hannes.. kon jy toe darem 'n ander shaft uit daai ou uit kry of was daai skade toe vir jou sak gewees?
To God be the glory
Post Reply

Return to “Open Discussion”