Page 1 of 1

Ek lewe nog

Posted: Sat Oct 07, 2017 7:01 pm
by hansman
Ek het lanklaas iets gese My werkwinkel was BAAAAIE lank toe was in hospitaal(voel of ek aandele het in Eugene Marais) uiteindelik my skildklier verwyder en nou weer pure bulperd
My V12 is mrt outomtieseratkas in my FJ45 ingebou bak dele is klaar geverf net moteer en "adapter vir transfer laat maak" ek gaan divorce stelsel gebruik. Die 1200 se ratkas en enjin is ook getroud (4x4 Cressida box) net propshafts en kragstuur bietjie tlc
Hilux met V8 loop darm nog So Manne dit is bietjie opdatering op 70jaar gebeur dinge maar stadig Ons ou swarte het gese "stadig maar verseker" Baie groete n gesonde Hansman :thumbup: :thumbup:

Re: Ek lewe nog

Posted: Sat Oct 07, 2017 9:27 pm
by Froll
Bly om te hoor dat dit met jou nou goed gaan Hans.

Re: Ek lewe nog

Posted: Sun Oct 08, 2017 12:06 am
by Mud Dog
Bly om te hoor Hans! :thumbup:

Het self so bietjie gewonder wat met jou (en 'n hele paar ander)oor die afgelope jaar gebeur het. :scratch:

Re: Ek lewe nog

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:13 am
by The Legend
Bly om te hoor jy is weer op die been Hans.Hou ons op hoogte met jou vordering op die V12

Re: Ek lewe nog

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:12 am
by Mars
Ja regtig bly om te hoor. Ek al 'n hele paar keer gewonder wat het geword van die 12 silinder ombouing. Bly om the hoor dit gaan voort.