Ek lewe nog
Posted: Sat Oct 07, 2017 7:01 pm
Ek het lanklaas iets gese My werkwinkel was BAAAAIE lank toe was in hospitaal(voel of ek aandele het in Eugene Marais) uiteindelik my skildklier verwyder en nou weer pure bulperd
My V12 is mrt outomtieseratkas in my FJ45 ingebou bak dele is klaar geverf net moteer en "adapter vir transfer laat maak" ek gaan divorce stelsel gebruik. Die 1200 se ratkas en enjin is ook getroud (4x4 Cressida box) net propshafts en kragstuur bietjie tlc
Hilux met V8 loop darm nog So Manne dit is bietjie opdatering op 70jaar gebeur dinge maar stadig Ons ou swarte het gese "stadig maar verseker" Baie groete n gesonde Hansman