Page 1 of 1

Cape Town Needs Water

Posted: Wed Dec 06, 2017 7:47 am
by Cobus Pelser
** Sopas van die foon af met die Huguenot Tonnel in Worcester.
Daar kom tussen 11 000 & 20 000 Motors per dag deur die tonnel gedurende die Vakansie..
Wonder iets?
Sal elke Gautenger nie dalk sy eie 4 x 5L water en as jy n waentjie het, sommer nog inlaai nie ASB!
Kom ons werk op 15 000 voertuie vir 30 dae... ( ek is seker van daardie voertuie is plaaslike pendelaars ook )
Dus +/- 450 000 voertuie oor 30 dae
Elkeen bring 20L water in hulle motors vir self-gebruik.
Dit is NEGE MILJOEN ( 9 000 000L) water wat die Kaap dan nie hoef af te staan nie.

Al is dit n druppel in die emmer...dit kweek steeds bewustheid !
Ons Kaap se water is min!
As jy hou van die plan deel met jou mense oppad Kaap toe !
#bringjoueiewater
CapeTalk
Monitor en Spektrum op RSG
News24.com
Netwerk24
Kfm 94.5

https://www.facebook.com/champootjie/po ... 4060846640




Cobus

Re: Cape Town Needs Water

Posted: Wed Dec 06, 2017 8:42 am
by Hilux 1
Dankie Cobus,

bakgat plan

Re: Cape Town Needs Water

Posted: Wed Dec 06, 2017 9:44 am
by Dowe Koos
Stem saam.