Page 5 of 6

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 11, 2012 10:38 pm
by Renierwolf
Bos-sewa

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 11, 2012 11:13 pm
by Black Sam
Ek sit nou met "Black Sam" en "Wit Blitz" en ek is 'n shark ook....
So "Black and White nothing else matters...."
Klink reg vir my... :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Aug 12, 2012 10:56 am
by Sun Chaser
Ian - '02 3.0 KZTE - GEM ( she's a diamond in the rough, and my wife love her )

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Aug 12, 2012 4:52 pm
by Danman
Danman wrote:1991 2.2 4y - hopalong
mostly because of ride quality
but more importantly where others crawls, locks and winches she just hops along.
Well sold hopalong a few months ago.
and I guess it's time to introduce "noster"
a 2000 2.7 4x4dc.
She hunted rhino poachers in the natal highlands with her belgian lady owner. She worked for conservation agency doing freelance work in SA.
She (owner) returned to belgium a few months ago and I acquired the poacher hunter.
I decided to christen her "noster".

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Oct 09, 2012 10:50 pm
by Qlab
My SFA Hilux is gedoop

Snoekie

My aanstaande se dit het haar laat dink aan snoek verkopers in die Kaap toe sy my en "Snoekie" vir die eerste keer sien.... :lmao:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 26, 2012 2:34 pm
by ForYota
Hennie - 89 SFA d/c - ForYota.
die naam so saam die bakkie gekoop omrede daar n courier V6 in is..

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 26, 2012 4:24 pm
by TOYODA
Tiaan - '07 Hilux V6 4.0 4x4 A/T - Goldi-Lux

Woord speeling van Goldilocks - Sy's daai goue metallic kleur.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 27, 2012 6:40 am
by roeland.vlok
Roeland 97 SFA SQUEEEEKY

Omdat ALLES Squeak! :tongue:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 27, 2012 6:58 am
by JEEPIE
roeland.vlok wrote:Roeland 97 SFA SQUEEEEKY

Omdat ALLES Squeak! :tongue:
Q-20 kon ook gewerk het ! :laugh2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 27, 2012 7:07 am
by roeland.vlok
Jeepie ek het dit oorweeg om die "squeaks" te behandel, maar dan sal my Lux nie meer 'n naam hê nie...
Regtig, alles squeak. Die bakwerk, bullbar, deure, blad-vere...
Dis die Squeek-Meister se trade mark asjy dit so wil noem.
:lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 27, 2012 7:57 am
by WiJoSt
Wian Steynberg - 1988 D/C Hilux
Samurai
Gebruik die ou Suid Afrikaanse perd embleem
1) Die ouderdom van die trokkie
2) Ek is 'n Arabier perd teler
3) Samurai was ook die naam van 'n rolprent/ televisie reeks oor 'n perd met hierdie naam
4) 'n Samurai is ook 'n gedugte Japanese krygsman. Met die nuwe Lexus enjin is hierdie trokkie regtig gedug.

English explanation;
Uses the old South African horse emblem
1) The age of the truck
2) I'm an Arab Horse breeder
3) There was a film / television series about a horse with the name Samurai
4) A Samurai is also a formidable Japanese warrior. With the new Lexus engine, this truck is now realy and truly formidable.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat May 11, 2013 11:15 pm
by sakkie4x4
Quintus sakkie4x4. 1994 SFA D/C 4×4. So standaard as wat kan kom uit Toyota se fabriek
Het nog nie regte naam nie. Ek dink dat 'Mylux' al gevat is

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue May 14, 2013 6:05 pm
by hansman
Alle Hiluxers wees gegroet
Okkie my hilux n d/c sfa met n donker grys kleur staan bekend as Vaaltyn hy is netso geduldig en aanhoudent soos n donkie miskien selfs nog taaier.My vriend praat van "Vaaltyn die Jerusalem Horse"
Goeie wense Hansman :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed May 15, 2013 6:48 am
by X-Dors
1998 2.4 SFA D/C 4x4 en hy het sy naam met alle eer verdien . X-Dors !!! Hoekom dit ??? hy het op n kol 200km op n tenk gekry en sommer al sy water ook verloor ;en ja ek en sy codriver bly ook maar dors ,he,he,he :lol: :lol: :lol:

Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed May 15, 2013 8:09 am
by Tal
My rooi lux 2012 - BAYWATCH.... Headlights in rooi geklee... Haha

My 2013 tuna - LEONIDAS - King of Sparta in die movie 300, its got a big heart "dastek" haha

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue May 28, 2013 3:28 pm
by peetvdw
Introducing.... Trommel

Ek het hom gekoop met die naam dit sal sy naam bly.
avatar small.jpg
avatar small.jpg (32.11 KiB) Viewed 26200 times

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue May 28, 2013 4:37 pm
by War-Medic
Satang.... Want as n ding so mooi is en so lekker ry moet dit mos sonde wees.


Sent from my iPad using Tapatalk HD

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jun 09, 2013 7:53 am
by Quintin
Myne se naam in Blou-Job want die werk hou net nooit op nie.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 05, 2013 8:01 pm
by Frikadel
My trok se naam is Umkhulu!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 05, 2013 8:30 pm
by Potifar
Was aan die begin Os, maar na ons tweede langpad trip is hy herdoop na Bacchus... Hy hou van drink, soos in baie!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 11, 2013 6:34 pm
by Team Meyer
Na die 1ste keer wat vroulief met my trok gery het,het sy gese my trok draai nes n Osswa.En toe bly die naam.

So sy is toe gedoop Ossewa.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 12, 2013 6:07 pm
by Hi-Hilux
Grou pou, hoekom? Want Thys het so gesê!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 12, 2013 6:49 pm
by Ultred
TASPER - ry soos n toyo en perform soos n casper :laugh2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 12, 2013 9:54 pm
by WESKUSKLONG
" WITMOSSEL " want my kinders los altyd wit mossel skulpe in die bakkie.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 12, 2013 10:24 pm
by subok
Ons is nie groot op karre name gee nie. Toe ek die bakkie 2de hands aanskaf het 'n vriend dadelik gesê: "Sy sal Goldilocks heet". En die naam het gebly. Goldilocks geen ons groot plesier! Hier is sy en my beter helfte in hulle natuurlike habitat.[img]http://img.tapatalk.com/d/13/11/13/ujupu7e5.jpg[/img]

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 15, 2013 3:21 pm
by dantjie
Danie 98 hilux D/C -SLAKKIE want sy is soo vining. :laugh2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 15, 2013 3:26 pm
by GI Jane
DSC_0079.JPG
DSC_0079.JPG (76.91 KiB) Viewed 25937 times

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 15, 2013 3:50 pm
by Thabogrobler
Kz - na 8 baie goeie jare saam nog nie gedoop nie.

SFA - Jakob, het so ge-erf. Moet bietjie navraag doen oor die oorsprong.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 15, 2013 4:47 pm
by Oupa Stig
Thabo - is jy seker dis nie dalk Jacob nie? (soos in Zuma). Sal jou hoë brandstof kostes verduidelik....

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 15, 2013 10:50 pm
by Thabogrobler
Nee, nee, nee!

Jakob is 'n volbloed boer!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 16, 2013 6:54 am
by Oupa Stig
Nee, maar dan is dit reg so, Thabo. ;)

(Hoewel mens deesdae ook nou nie meer weet wat 'n boer is nie, né, met ou Ramaphosa en Malema wie nou vir ons vertel wie éintlik die "nuwe boere" is)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 16, 2013 10:56 am
by Frikadel
Ek roep my trok "Umkhulu".

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 16, 2013 12:03 pm
by ChrisF
Ons wa is ELDERS, maar word nou herdoop na:
Elders V1.1 .....

hy kry mos nou n tweede dop, en n heel nuwe uitleg ...... :siffler: :cooldude:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Dec 02, 2013 10:06 pm
by 4x4BEES
Swart 94 SFA naam BEES (ox in engels, nie bye nie)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 05, 2014 1:14 pm
by carlo4e
The previous Hilux had all the 4X4 accessories, plus a reckless driver, was named "Big Boy".
Current Hilux still soft, so it's called "Soft Toy". :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 05, 2014 7:05 pm
by Ou Legend
Net n update....Stefan 1987 Sfa s\c 4y en sy naam is Ou Legend want hy is n legend.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jan 27, 2014 8:55 am
by LeGend_40
Our is called TANK

First time my brother climbed in to drive he said "Yo, Where's the Turret?"

LeGend40 - 2010 3.0D 4x4 Dbl Cab Legend 40 - TANK

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Mar 03, 2014 10:31 pm
by African Adventures
Cobus - 1999 D/c 2.7 - The HULKImageImage


Cobus Steyl
Director - African Adventures
http://www.africanadventures.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
083 644 4554
012 661 0034

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Mar 04, 2014 8:55 am
by jacol
Tjoegie my oorlede pa se bynaam toe hy jonk was

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Apr 22, 2014 4:11 am
by francoisn
Francois - 2013 Hilux D4D - "Sandy"..... :cooldude: :yahoo:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Apr 22, 2014 6:21 pm
by stumps
"Mufasa" Might not be the fastest or the biggest but definitely the king of 4x4 :celebrate:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Apr 22, 2014 10:03 pm
by Grootseun
Driko - 1988 SFA Lexus V8 - Viking

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Apr 16, 2015 7:31 pm
by Ben61
Bulldog -

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Apr 16, 2015 9:01 pm
by Wayne
DSC08444_20150416210014552.jpg
2002 2700i 4x4 - Polar Bear

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 26, 2015 1:29 pm
by crazyG
Greetings fellow Luxers, my truck is a 89 D/C with a 1UZ motor we call it Maximus.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Oct 28, 2015 12:02 pm
by oxydog
SFA (2.8D) - Bees (So stadig maar ook so sterk soos een!)
Vigo (4.0 V6) - Hings (Soos 'n upgrade op 'n bees as jy nou net na spoed kyk!)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2015 9:34 am
by GeorgeJvR
Blou Bull Bakkie soos my Laaitie sal sê;
Hy reken my Pappa die is my bakkie jy mag hom nie verkoop nie maar jy mag hom maar leen. :thumbup:
IMG_2040.JPG
SWAMBO se wa - Daisy
WP_20131215_003.jpg
WP_20131215_003.jpg (29.14 KiB) Viewed 25202 times
Yster - Dis die gesin se Dans Kerk en Werk voertuig
IMG_1431.JPG
Dan is die KZ-TE ook nou in my erf - TE KOOP is sy naam, for obvias reasons
IMG_2273.JPG

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2015 10:05 am
by oxydog
George, so julle is eintlik ook fleet owners? :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2015 10:15 am
by GeorgeJvR
oxydog wrote:George, so julle is eintlik ook fleet owners? :thumbup:
:D: :D: :D: :siffler: :siffler: :siffler:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Mar 11, 2016 7:55 am
by crazyG
20160306_134330 - Copy.jpg
20160306_134330 - Copy.jpg (72.42 KiB) Viewed 24931 times

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Mar 11, 2016 7:59 am
by crazyG
Hi guys, my 1989 D/C I called highlander, because I come from the old Transvaal Highveld.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Mar 12, 2016 11:17 am
by hansman
My Hilux heet Vaaltyn Dit is donker gryys Geduldig soos n donkie en hou nooit op nie Dit is 1989 D/C met Lexus Groete Hansman&Vaaltyn

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Mar 13, 2016 12:52 pm
by Heyn
2015 Hilux 3.0 D-4D Legend 45 - Groot Baas

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jun 05, 2016 11:15 am
by Parabat
Ruari, 2.5 HL2 doublecab, Ratel

The toughest animal in the world that doesn't take bollie from aaannything my cousin! (with apologies to Barry Hilton)

Image

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jun 05, 2016 9:18 pm
by Mud Dog
Nice, Ruari! If I don't ask, someone else surely will ..... what is the meaning of the lettering on the back?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jun 06, 2016 3:15 am
by Parabat
Mud Dog wrote:Nice, Ruari! If I don't ask, someone else surely will ..... what is the meaning of the lettering on the back?
Ah, it's ancient Greek, 'Molon Labe', which translates as 'come and take(them)'. Legend has it that this is what King Leonidas said in defiance to the Persians when they demanded the Greeks surrender their weapons at the battle of Thermopylae. It's a popular phrase in the states for the pro-gun advocates against the anti-gun lobbyists.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jun 06, 2016 8:28 am
by Mud Dog
Thanks! Never too old to learn something new .... I am enlightened! :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jun 06, 2016 6:03 pm
by FIRSTGEER
I decided to name my dedicated camper build "FOOTLOOSE " depicting that I am hopefully always ready to hit the road.
'

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jun 06, 2016 8:09 pm
by Mud Dog
FIRSTGEER wrote:I decided to name my dedicated camper build "FOOTLOOSE " depicting that I am hopefully always ready to hit the road.
'
Where were you going on Saturday afternoon?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jun 20, 2016 11:57 am
by Oz-Meister
Dagse Menere....

Onlangs ve my 2.5 SRX D4D aangeskaf.... hoef nie baie te se oor sy spoed nie, so dink ek het hom gepaslik gedoop met:

Os-Se-Wa

Pas mooi by die bulletjie se vermoe, spoed en die "baas" se naam.... ;-)