Page 2 of 6

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Aug 04, 2009 11:10 am
by Buff
BUCK - after the character in the new Ice Age 3 movie. Beyond Tough !!!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Aug 05, 2009 9:36 am
by Striker
Johan - 1992 DC SFA - Koevoet

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 31, 2009 11:29 am
by warthog
Ek het dit al erens genoem, maar doen maar weer: myne is Forest, want hy wil net hardloop- (die movie Forest Gump- "run Forest run") en die sleepwa is The Hump, so hier is Forest Hump.

Image

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 31, 2009 11:38 am
by Pype
Andre - 1983 Hilux 2.2 S/C = Claas soos in die Treker.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2009 3:17 pm
by Hannes.S
1989 Hilux 2.2 D/C Buffel

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2009 3:33 pm
by Mr_B
Geesh... bit late for me to be posting here... not sure why I haven't yet... anyways...

Bretton - 87' DC SFA 2.2 - BOLT


I'm the NUT that drives BOLT! :mrgreen:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2009 3:39 pm
by Animul
Henry - 2002 4Runner with supercharged Lexus V8 - Big Daddy

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2009 4:09 pm
by Optimus Prime
rObErT -2003 HiLuX dc 2.7 --aka DIEBUL
want ek is n sterke Blou Bul ,en die Hilux van my wen altyd. :thumbup: :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2009 4:48 pm
by CasKru
DieBul wrote:rObErT -2003 HiLuX dc 2.7 --aka DIEBUL
want ek is n sterke Blou Bul ,en die Hilux van my wen altyd. :thumbup: :thumbup:
Nie die 5de September nie :twisted: :twisted: :D: :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Oct 29, 2009 9:15 pm
by HiluxJunkie
Simon , 2001 2.7i DC Raider, "Bosvelder".

Vernoem na 'n goeie pel van my wat my gehelp het met die koop van die bakkie. Hy antwoord altyd die foon met : "Bosvelder goeiemore", as ek hom bel en hy wil met my die gekskeer.

Met die canvas canopy op lyk hy sommer reg vir die bos !! :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Oct 30, 2009 10:35 am
by Spartan
Jaco - 1998 D/C 2JZ GE - Spartan 8 )

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Oct 30, 2009 4:30 pm
by Spartan
Henry
Daai wa van jou is baie smart, waar het jy aan hom gekom, was die 4runner beskikbaar in SA :?:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Oct 31, 2009 6:38 am
by Agteros
Agteros - 1986 4Y 2200
Agteros kom ook uiteindelik in die kraal (Ou Afrikaanse spreekwoord) - 42kW op die agterwiele :oops: :oops:
Agteros.jpg

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 02, 2009 9:19 am
by Optimus Prime
CasKru wrote:
DieBul wrote:rObErT -2003 HiLuX dc 2.7 --aka DIEBUL
want ek is n sterke Blou Bul ,en die Hilux van my wen altyd. :thumbup: :thumbup:
Nie die 5de September nie :twisted: :twisted: :D: :D:

Nee nie toe nie maar next time as jy daar is :P

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 02, 2009 8:37 pm
by Groblehh
Hennie - '96 2.4 (22R) - "Plaas vervoer"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 02, 2009 9:12 pm
by Vla-Wa
1990 SFA 2.2 single cab "Vla-Wa" want hy is goud geel, sodra die finansies reg is sal hy vervel

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 04, 2009 7:35 am
by Suidwes1
Hennie ek was nou so opgewonde toe ek jou en vroulief sien met julle WP truie aan. Hou soo aan. Dit is darem die mooiste trui in ons CURRIE Cup. kompetisie.

Ja oor my trokkie se naam : Swart Mamba en my sleepwa : Meerkat ( meerkatte van die Kalahari )

Hennie hou so aan. MOOOOOOOI Trui

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 04, 2009 7:59 am
by Pype
Suidwes1 wrote: MOOOOOOOI Trui
Om Claas se olie me te check :twisted: :twisted: :wink:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 04, 2009 9:08 am
by Joshua
Suidwes1 wrote:Dit is darem die mooiste trui in ons CURRIE Cup. kompetisie.
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :clap: :clap: :clap:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 04, 2009 10:28 am
by Bosfebok
Joshua wrote:
Suidwes1 wrote:Dit is darem die mooiste trui in ons CURRIE Cup. kompetisie.
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :clap: :clap: :clap:
Nice bakkie :thumbup: , maar die tronk truie kan maar waai... :twisted: :twisted: :twisted:
Pype wrote:
Suidwes1 wrote: MOOOOOOOI Trui
Om Claas se olie me te check :twisted: :twisted: :wink:
...of om jou bar-top mee skoon te maak na die gekuier na verlede Saterdag se game.. :twisted: :wink:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 04, 2009 2:49 pm
by Asterix
My 1990 S/C Hilux se naam is Bosvark.
Die oorspronklike naam is eintlik Bushpig maar hy het nou 'n Boertjie eienaar.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Nov 05, 2009 8:11 pm
by doug
1988 SFA SINGLE CAB

OL GREY BECAUSE SHE IS AND SO AM I

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 11, 2009 11:19 am
by Shamrock
Myne se naam is Skelmpie. . . want as my bakkie kon koffie maak, het my vrou nie blyplek gehad nie :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Dec 08, 2009 11:08 am
by Bees
My bakkie se naam is BAAS BEES, want hy is sterker as ek, en as jy die lig reg vang dan is hy mooier as ek ook. :shock:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Dec 08, 2009 11:20 am
by LoneRanger
Barry (LoneRanger) 95' DC 2.2 4y - SILVER (Hi-Ho Silver - and tonto is at home in the garage :lol: )

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Dec 08, 2009 3:46 pm
by duppa
2.4 sfa - Bacchus

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Dec 22, 2009 9:56 pm
by andrevt
andre 2008 d4d en ek roep die trok van my by die naam van KOLOBE [vlakvark in afrikaans]

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Dec 22, 2009 10:40 pm
by Mud Dog
Die Xhosa woord is 'Ngulube' .... ek wonder watter was eerste, wie het vir wie ge-copy. :think:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Dec 23, 2009 6:28 am
by CasKru
Mud Dog wrote:Die Xhosa woord is 'Ngulube' .... ek wonder watter was eerste, wie het vir wie ge-copy. :think:
Ek se die hoender was eerste.... :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Dec 23, 2009 9:04 am
by legend35
Of dalk die eier :think:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Dec 23, 2009 9:40 am
by mushroom
93' SFA 2.2 4y Hilux - Imbongolo (zulu for Donkey -slow, stubborn,reliable ....enough said)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 28, 2010 3:08 pm
by Hilux01
Henk van der Walt - 2001 3.0KZ-TE d/c 4x4 - BosMerc

Want kyk wat se die nommer plaat

Image

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 28, 2010 3:21 pm
by Maddoglips
'89 2.2 SFA import model -Rusty cause she's got more rust then body panels LOL

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 28, 2010 4:24 pm
by SKRIK NIKS
3.0b KZ-TE HILUX (SKRIK NIKS)die simple rede challenge enige ding enige plek enige tyd :evil: :evil:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jan 29, 2010 8:04 am
by jvt172
1989 d/c 350 chevy. HILUXSS

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Feb 18, 2010 3:54 pm
by Rolbos
1998 Hilux 3.0Lt 7MGE met die Rolbos. Raai waar kom die naam vandaan? Eina broer, eina, maar 'n Hilux gaan nie lĂȘ nie.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Feb 18, 2010 6:01 pm
by Evert Deyzel
1992 Hilux DC SFA - Sandluis

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Feb 18, 2010 6:25 pm
by Paul Grobler
'94 D/Cab 2200 Hilux OU BETROUBAAR want hy hou net aan stel mens nooit teleur :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:16 pm
by Jin & Tonic
Jan - 2001 2.7i DC 4x4 Raider - Bobbejaan

Soos in Bobbejaan klim die berg!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Mar 04, 2010 9:03 pm
by Windgat
Martin- 1997 Hilux 2.8D DC- Ou Grote. Maar die vrou se ek moet hom herdoop na Renoster.

Ou grote want hy is die groodste voertuig wat ek ry. Renoster want........ Try jy om 'n Renoster te stop.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Mar 21, 2010 11:31 am
by Ou Legend
Stefan 96' Toyota Hilux 1.8 2y lwb,sy naam is Pofadder!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Mar 21, 2010 12:19 pm
by Mud Dog
Paul Grobler wrote:'94 D/Cab 2200 Hilux OU BETROUBAAR want hy hou net aan stel mens nooit teleur :thumbup:
Paul, jy sal hom moet 'dop hou' .... want as "Ou Betroubaar" begin om te suip, sal hy nie meer so betroubaar wees nie! :eh:
1 404_1.JPG
1 404_1.JPG (99.12 KiB) Viewed 22174 times

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Mar 21, 2010 12:26 pm
by Quintin
Quintin Mine was No 7 as it was so slow now it will need a new name still working on that it is a Hilux D/C 89 4x4

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Mar 21, 2010 1:44 pm
by ChrisF
Chris - 2,5 D-4D SC SRX - Elders

Vernoem na Totius se gedig "Die rus is Elders".

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Mar 23, 2010 9:27 pm
by FUDGES
My 3.0l D4d Fudges

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Mar 24, 2010 8:53 am
by GeorgeJvR
1993 2.2 D/C Raider ; Op die stadium nog naam loos :shh: :oops:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Mar 24, 2010 9:45 am
by Paul Grobler
Ja Andy ek sal moet begin kyk na sy gewoontes

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Apr 01, 2010 8:53 am
by Traveler
Myne is steeds sonder naam.

Maar ek het gedink HMS Victory, of HMS Dreadnought

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Apr 01, 2010 3:15 pm
by Family_Dog
Wat van 'Traveler'? ;)


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Apr 05, 2010 8:29 pm
by Windgat
1997 DC Hilux Raider 2.8D

Ek het vannaand besluit... My Bakkie se naam is nou.......
Wit Renoster.
Hy is wit en... Wie van julle het al ooit 'n bang renoster gesien.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Apr 05, 2010 9:08 pm
by Traveler
"Heinrich's Majestic Ship" Dreadnought? of Victory, omdat ek alles kan oorkom.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Apr 05, 2010 9:36 pm
by Family_Dog
"Invincible"! ;)


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Apr 08, 2010 8:10 am
by Traveler
Family_Dog wrote:"Invincible"! ;)


-F_D
Ek hou van HMS Invincible.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Apr 08, 2010 7:02 pm
by Spartan
Traveler wrote:Ek hou van HMS Invincible.
Wat van "wings"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Apr 10, 2010 9:46 pm
by yotaman
"My Bakkie" :!: :wink:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Apr 10, 2010 10:37 pm
by Traveler
Spartan wrote:
Traveler wrote:Ek hou van HMS Invincible.
Wat van "wings"
Dis seker hoekom hy nie nie naam het nie, dit is te moeilik. :think:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Apr 13, 2010 4:44 pm
by Ivan4x4
Werner - 1999 3000 TD d/c Die Blou masjien (obvious reasons)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Apr 28, 2010 2:41 pm
by Castos
Daarsy Oupoot. Dis die Wit Olifant van Kringe in die Bos. My trok is wit, los groot spore en sterk soos 'n bees.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Apr 30, 2010 12:32 pm
by Spartan
Traveler wrote:Dis seker hoekom hy nie nie naam het nie, dit is te moeilik.
Ek weet "Clock Works" :think:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Apr 30, 2010 3:39 pm
by Hi-Hilux
Myne se naam is tans blou pou oor die kleur maar na die werk en nuwe kleur weet ek nog nie.