MMC 2009

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

MMC 2009

Post by Piesang »

Is daar van julle manne wat die jaar na Oom Angus Buchan se MIGHTY MEN CON toe gaan.

Volgens ek verstaan het gaan hulle die jaar nie 'n tent opslaan nie, want hul verwag iets soos 230 000 manne daar. Die verhoog gaan blykbaar oor 600 vierkante meter wees.

Ons was verlede jaar net oor die 60 000 man en dit was al klaar 'n belewenis.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: MMC 2009

Post by Mr_B »

Piesang, being squished by 230 000 men would drive me bananas... :lol:

B
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: MMC 2009

Post by Piesang »

Ek gaan nie daar wees nie, maar as ek dink hoe vantasties dit was as 60 000 man saam 'n loflied sing, sou ek dit graag wil beleef as 230 000 man dit doen. Ek dink dit moet die hemel beweeg.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: MMC 2009

Post by BenHur »

Kyk ek hou baie van die MMC idee en dink dis awesome as so baie manne bymekaar kan kom en die here kan loof, en dit is nog meer awesome om te sien hoe manne terug kom en hulle lewe is verander vir die beter, maar so baie mense in een plek maak my so effe claustrophobic. Ons Local kerk doen elke jaar 'n Manne 1000 kamp, ek sal dit die jaar bywoon nadat ek laasjaar uitgemis het weens ander verpligtinge maar even 1000 mense in een plek is al effe scary vir my. Ons gaan die naweek saam met ons gemeente kamp en daar gaan gelukking net so 600 mense wees. :thumbup:
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: MMC 2009

Post by Piesang »

even 1000 mense in een plek is al effe scary vir my
Toemaar ek het al klaar gedink 'n ou die jaar MMC toe gaan sal jy op jou stoel moet sit en slaap, want teen die tyd dat jy na 'n sessie jou pad terg gevind het na jou tent tussen so baie manne moes jy al weer terug gewees het vir die volginde sessie.
Ons gaan die naweek saam met ons gemeente kamp en daar gaan gelukking net so 600 mense wees.
Kyk ek hou baie van die MMC idee en dink dis awesome as so baie manne bymekaar kan kom en die here kan loof, en dit is nog meer awesome om te sien hoe manne terug kom en hulle lewe is verander vir die beter, maar so baie mense in een plek maak my so effe claustrophobic. Ons Local kerk doen elke jaar 'n Manne 1000 kamp, ek sal dit die jaar bywoon nadat ek laasjaar uitgemis het weens ander verpligtinge maar even 1000 mense in een plek is al effe scary vir my. Ons gaan die naweek saam met ons gemeente kamp en daar gaan gelukking net so 600 mense wees. :thumbup:
Ek min nog al so 'n lekker kamp ons kerk is so klein en dan is daar ook maar min belangstelling vir so kamp en wil jy met 'n ander kerk saam so iets doen dan wil niemand gaan.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Dadz Toy BFI

Re: MMC 2009

Post by Dadz Toy BFI »

I'm looking forward to finally going this year. :P

Are any of our Members going :?: :?:
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

Re: MMC 2009

Post by Ramkat »

I will be there!
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: MMC 2009

Post by Piesang »

Ek wil begin konsentreer op gee, daarmee bedoel ek Die Woord uitdraa en betrokke wees by uitreikings as deel van die span.

Ek kan nie my lewe lank net wil inneem en inneem tot ek kan bars nie, iewers moet ek dit wat Die Here geestelik in my in belê het uit deel aan ander, daarom dat ek betrokke is by die Walf of Faith wat ek al van gepraat het op die forum en dan saam met oom Mac betrokke raak in uitreikings na verafgelee plekke waar die werk van Die Here moeilik is.

Die van julle wat kan gaan probeer om die MMC nie te mis nie, jy sal as 'n ander man daar uitkom en neem die laaities saam hul het ook nodig om te hoor wat oom Angus sê.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Harold
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 558
Joined: Fri Jul 20, 2007 1:30 pm
Town: Howick
Vehicle: 1998 Hi-lux 2,4 S/cab (p); 1997 Hi-lux 2,4 D/cab (p)
Real Name: Harold
Location: Howick
Contact:

Re: MMC 2009

Post by Harold »

I live close to Shalom and have been visiting each day to see the progress and taking photos; see http://www.alib.co.za/mighty.html to see the latest photos.

There are already a few hundred camping and they are slowly coming in, I guess the number will begin to increase this afternoon. Although cool the weather will improve and the next three days will be clear and mild to hot. however the evinings couold be cool.

If you are there give me a ring and maybe we can meet - 0829018753

Harold
Last edited by Harold on Wed Apr 22, 2009 12:42 pm, edited 1 time in total.
Harold (Greytown, KZN)
http://www.alib.co.za/hilux.html" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: MMC 2009

Post by Piesang »

Harold wrote:I live close to Shalom and have been visiting each day to see the progress and taking photos; see [/url]http://www.alib.co.za/mighty.html[/url] to see the latest photos.

There are already a few hundred camping and they are slowly coming in, I guess the number will begin to increase this afternoon. Although cool the weather will improve and the next three days will be clear and mild to hot. however the evinings couold be cool.

If you are there give me a ring and maybe we can meet - 0829018753

Harold
Dankie Herold vir die plaas van die fotos. Ek kry eintlik hoendervleis waar ek hier sit.

Ek slaan my oë op na die berge waar sal my hulp vandaan kom. My hulp is in die naam van Die Here wat hemel en aarde geskape het.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Dadz Toy BFI

Re: MMC 2009

Post by Dadz Toy BFI »

Harold wrote:I live close to Shalom and have been visiting each day to see the progress and taking photos; see http://www.alib.co.za/mighty.html to see the latest photos.

There are already a few hundred camping and they are slowly coming in, I guess the number will begin to increase this afternoon. Although cool the weather will improve and the next three days will be clear and mild to hot. however the evinings couold be cool.

If you are there give me a ring and maybe we can meet - 0829018753

Harold
Sorry Harold I didn't see your post before I drove up on Weds. :(

Truly an awesome event hey, we were so blessed this weekend :P

Men of Promise are we 8 )

Amen :wink:
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: MMC 2009

Post by Knersus »

Ek was daar dit was my eerste keer en ek julle se dit was regtig 'n belewenis. As 200 000 + mans AMEN sê dan hoor die berge dit. Ek het klaar besluit om volgende jaar weer dit by te woon maar ek neem meer pelle saam. :thumbup: Elke man moet dit ten minste een maal probeer bywoon om net weer sy grondslag te kry. Oom Angus het soos die koerant gese het vlou geword maar die koerant se weergawe op die voorblad is baie misleidend en boonop wil die koerant dit polities probeer swaai. :thumbdown: Dit ontstel my nogal maar ek weet wat die regte bedoeling nou is omdat ek self daar was.

Volgens wat ek verneem het was oom Angus glo weer die sondag middag opgeneem in DBN hospitaal maar ek kon nog nie bevestiging kry nie, en wonder of iemand dalk weet van sy gesondheid. Ek hoop regtig dat oom Angus nog Mighty men sal stuur sodat ons 1 mil mans kan bymekaar kry vir aanbidding. Dit wil ek aanskou en bywoon. Bennie moet nie bekommerd wees vir vertrapping of verdrukking nie, dit het my nooit gepla die naweek nie en om eerlik te wees die verkeer was miskien 'n probleem met sondag se vertrek, maar ek het nooit gevoel soos wat ek in JHB se traffic sou voel nie....
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
Harold
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 558
Joined: Fri Jul 20, 2007 1:30 pm
Town: Howick
Vehicle: 1998 Hi-lux 2,4 S/cab (p); 1997 Hi-lux 2,4 D/cab (p)
Real Name: Harold
Location: Howick
Contact:

Re: MMC 2009

Post by Harold »

Angus Buchan,
Just to clarify that Angus is fine. He has not been admitted to hospital again nor has had a stroke.
Harold (Greytown, KZN)
http://www.alib.co.za/hilux.html" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: MMC 2009

Post by Piesang »

Ek hoop regtig dat oom Angus nog Mighty men sal stuur sodat ons 1 mil mans kan bymekaar kry vir aanbidding.
En hier op sê ek AMEN
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: MMC 2009

Post by BenHur »

Cool Glad to hear you enjoyed it.

The organisers this afternoon issued a statement saying that Angus is fine and resting on his farm and that the stories about his sickness/stroke or hart attack was sensationalism by the media
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: MMC 2009

Post by Piesang »

The organisers this afternoon issued a statement saying that Angus is fine and resting on his farm and that the stories about his sickness/stroke or hart attack was sensationalism by the media
Ja en die media is so reg soos die Fariseers wat gesê het Jesus is nie die Seun van God!!!!!!!!!!!
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “Open Discussion”