Waeco kampeer vrieskassies

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
James Prinsloo
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Apr 15, 2009 3:11 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '99 Hilux 2.7 DC 4 x 4
Real Name: James

Waeco kampeer vrieskassies

Post by James Prinsloo »

Hey ou's
Nuwe ou op die forum
Iets interressants van die Waeco's kampeer vriekassies.
Vir wanneer jy hom op AC (grid power) laat loop "operate" hulle "even" as die spanning so laag as 120 V is.
Sekere plekke in Moz het gedurende die dag net 176 V in plaas van 240. Meeste ander "camping" ys en vrieskaste "operate" nie wanneer die "grid" spanning onder 210 gaan nie. Die "compressor" probeer die heeldag "start" maar skakel weer dadelik af. 'n Vriend van my het reeds tweekeer skade met syne gehad. Het toe maar 'n Waeco gekoop en walla, "problem solved".
Dit gebeur agv sy sogenaamde "switch mode power supply". Die meeste ander het 'n "stepdown transformer" waar daar doodeenvoudig 'n verhouding is tussen "voltage in en voltage out". My minus 40 weier hy om te loop sodra die spanning wat hy van die "power supply" onvang laer as 10.4 V gaan. Dit is natuurlik om jou battery te beskerm, maar die kompressor brein weet nie hy ontvang sy spanning van die "grid" af nie en skakel dan af wanneer hy onder 10.4 gaan. Ek het die power supply vervang met een van Waeco s'n. Het hom getoets in een van Outdoor Warehouse se werkswinkels en bewys dat hy tevrede is vanaf 120 V tot en met 280 V. Die hoë spanning gebeur maklik wanneer jy hom van 'n "generator" laat loop. Gedurende so 'n situasie is ook die frekwensie verkeerd. Die Waeco "powersupply" is ook daarmee tevrede.
Volgens my kennis het die Waeco's vanaf 40 liter en groter so 'n "power supply".
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Waeco kampeer vrieskassies

Post by Gertc »

Dankie sal daai inligting in gedagte hou.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Waeco kampeer vrieskassies

Post by Mud Dog »

Hi James,
Welcome to the forum, and thanks for that info. My cooler gave up the ghost almost a year ago and I have been meaning to replace it, but just have'nt had the need as yet. I will certainly keep this info in mind when I do. :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Open Discussion”