Grens oop vir Zimbabwe

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Grens oop vir Zimbabwe

Post by Spartan »

Ek hoor die grens tussen SA en Zim is nou oop, die lot kom tot by die grenspos en kry dan n permit om vir 3 maande te kan werk en steel en roof en en en, is dit waar? As dit waar is is daar dinge besig om te gebeur en die mense gaan aan die slaap gevang word. :think: :think: :think:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Post by Hannes.S »

Ek dink ook so! Hier is nie eers genoeg werk vir aal ons mense in suid afrika nie. waar dink hulle gaan hulle werk kry?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Post by ToyX4 »

Of die grens nou oop of toe is, die lot kom in elk geval in die Republiek in soos hulle wil.
Met n oop grens is dit net bietjie makliker.
ImageImage
Image
User avatar
Bfreesani
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
Real Name: David

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Post by Bfreesani »

Snaakse ding is, die Zim manne doen eintlik a vol dag werk en is betroubaar teen die SA mense
Later....
David
Hillbilly
Image
User avatar
LouisK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
Town: Durbanville
Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
Real Name: Louis Kriel
Location: Durbanville

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Post by LouisK »

Soos ek dit het is die grense al laaaankal oop, dis nou net "legal"
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Post by dalkill »

what else can one expect from the our new president :wth:
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Grens oop vir Zimbabwe

Post by Spartan »

Ja, en wat doen die mense van SA aan die saak, niks want dit is nou goedkoop arbeid wat betroubaar is, ons lot in SA is darem maar n klomp slapgatte want ons ja en amen vir alles en doen niks om te behou wat met bloed gekoop is nie. Einlik moet ons n wereld prys kry omdat ons so goed gunstig is teenoor almal. Tot arme Louis moes sy bakkie skenk en wat kan hy doen daaraan, net mooi blou....niks, en as hy op hulle af gekom het sou hy tien teen een met sy lewe betaal het om te beskerm wat sy eie is om dat ons dit so aanvaar, en dan sou ons n goeie pal verloor het. Wat sou ons daaraan gedoen het... net mooi blou ...niks want ons aanvaar dit so want as jy iets doen of se dan is jy uit die bose en wil hulle jou gat in die tonk gooi. Die spreek woord "jy het waarvoor jy settle " is so waar. :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

Ons moet maar net hou by die 4x4 ding en al die andergoed uitlos want dit ontstig n mens net en jy kan ook nie se hoe jy voel oor iets nie. Dit is so jammer die dae van die WILD WEST is verby, en ek weet daar is baie manne selfs op die forum wat so voel. :silent: :silent: :silent:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Post Reply

Return to “Open Discussion”