Ek sien die history op suberbru is nie volledig nie! Het hulle ge-email vir vorige resultate en kom ons kyk wat gebeur.Kaspaas wrote:Maak so, dan kyk ons..
Sal in elk geval van nou af rekord hou :)
Ek sien die history op suberbru is nie volledig nie! Het hulle ge-email vir vorige resultate en kom ons kyk wat gebeur.Kaspaas wrote:Maak so, dan kyk ons..
Welkom aan boord... Hou vas jou matras hier kom 'n ding..Lalie4x4 wrote:Hi Kaspaas,
Ek het gejoin,sien uit vir die seisoen. Die flippen seisoen moet nou net begin!!
Interesting choice Thys, I gather you have had a case of 'Delhi-belly' in the Richtersveld too?Kaspaas wrote:Pool code: bungsoil
Knersus wrote:Dagse ouens ek is darem weer terug op die forum. Was lank af gewees maar sal die superbru challenge saam met julle.
dittoKaspaas wrote:Welkom terug Eben
Ek is ook crep met krieket, maar partykeer wen jy bloot omdat jy reggeraai het..Hannes.S wrote: Ek is nie 'n cricket suporter nie so.........
Kan jy my dalk sê wie is ons local team????
I think we have a record!! 43 members for this year's Super 15 Tournament.. CongratulationsThysdJ wrote:Time for Super Rugby again!
I created the Hilux Manne Superbru pool and invited the usual suspects. If you feel you want to join in the fun, follow the simple instructions below and join up!
http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=228955" onclick="window.open(this.href);return false;
Pool name: Hilux Manne
Pool code: mimeahem