Page 2 of 2

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed Jul 13, 2011 10:37 am
by jacques kotze
Ek is nou nie so oud nie,maar die cd wat ek luister is country hier uit die '70s. Charley Pride se "in the middle of nowhere" Is daar nog iemand op die forum wat Charley Pride ken?? Luister ook, The Boss, Theuns, Roxette,Bad Boys BLue, en '80s. Weet iemand dalk waar kan ek Monster Hits vol 1 - vol 5 kry? enige van hulle of almal? Laat my terug dink aan my skool dae. :thumbup: :thumbup:

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed Jul 13, 2011 12:59 pm
by Pietman
Adele (Lewendig in Amsterdam)

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed Jul 13, 2011 9:34 pm
by Mud Dog
Enya - Paint the stars

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed Jul 13, 2011 9:37 pm
by Mud Dog
jacques kotze wrote:Ek is nou nie so oud nie,maar die cd wat ek luister is country hier uit die '70s. Charley Pride se "in the middle of nowhere" Is daar nog iemand op die forum wat Charley Pride ken?? Luister ook, The Boss, Theuns, Roxette,Bad Boys BLue, en '80s. Weet iemand dalk waar kan ek Monster Hits vol 1 - vol 5 kry? enige van hulle of almal? Laat my terug dink aan my skool dae. :thumbup: :thumbup:
Try Musica, or even CNA. Most outlets will be able to order it for you. Otherwise try "TakeTwo" on line and order direct. ;-)

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed Jul 13, 2011 10:06 pm
by TheoF
John Fogerty van CCR..... lekke man.

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Thu Jul 14, 2011 8:37 am
by jacques kotze
Thanks Andy,
Did try a while ago to find it.No luck. Will try a bit harder. :thumbup:

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 2:16 pm
by Legendary
Hi All

Even though this forum has slowed down a little i though that i would add my 2 cents worth.

Tracy Chapman
Green Day
Guns And Roses
AC/DC
Def Leopard
Beatles
Smokie
Led Zeplin
Ozzy Osborne
Nickleback
Nina Simone
Bob Dylan
Metallica
Seether (Saron Gas)
Adele

I like a lot of different music, so my CD's change around a lot.

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 2:28 pm
by Hilux 1
Klipwerf Boere orkes
MnM
Afrikaans gemeng(home mix)

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 5:07 pm
by Rooies
Bob Seger Ultimate Hits

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 5:53 pm
by Hoppy
Doen nie meer die CD ding nie, n Hilux hop te veel, my bakkies werk met stokkies.
Ek maak mixes wat ek by party's, troues en ander events gebruik, daar is regtig maar van alles op, maar vir my moet n song ten minste een van drie dinge he: n lekker beat, n sterk stem of n mooi storie hetsy engels of afrikaans, as hy al drie het is dit n hit

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 7:45 pm
by GI Jane
Rooies wrote:Bob Seger Ultimate Hits
Rudi, I've just swapped Bob Seger and the silver bullet band for Van Morrison greatest hits in my platkar....

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 8:00 pm
by OOOOMS
Koos Kombuis

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 8:31 pm
by legend35
My bakkie het nie n cd player nie ,so dis maar East rand stereo :shock:

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Tue May 08, 2012 8:54 pm
by OOOOMS
legend35 wrote:My bakkie het nie n cd player nie ,so dis maar East rand stereo :shock:
Oh....gedink jy het 'n draai tafel..... :lol: :lol:

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed May 09, 2012 8:52 am
by Johan Havenga
In my plat kar: Breakfast in America - Supertramp

In my 4x4: 94 Hits in a Row: Volume 3.

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Wed May 09, 2012 2:00 pm
by Danman
Platkar(vrou s'n) - Riana
Hilux - Dire Straits(Telegraph road)

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Thu May 10, 2012 8:06 pm
by GI Jane
In my Hilux, I have a 8 gig memory stick with assorted music, so that when I am on a trail or bumpy dirt roads the CD does'nt jump...

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Posted: Sun Aug 12, 2012 6:13 pm
by Sliver
Op die staduim is OMD in.I Pod het alles op.Mal oor Afrikaans en die ouer musieke.Frank Duval en Neil Diamond altyd welkom,en dan moet ons nooit Bruce Springsteen vergeet.Daar is soveel,alles kan seker nieopgenoem word nie.sal lys saamstel en deurgee.