Page 4 of 4

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 8:53 pm
by 4x4BEES
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Dis hoekom ek nou op pille is :shock2: :drool: :surrender:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jan 30, 2014 7:11 am
by Bliksempie
Nou maar gaaf. Hier is ek en die drie vroue in my lewe:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jan 30, 2014 10:43 am
by Pote
Hier is ek, die vrou en die drie seuns.
Ek: Johan
Vrou: Anna-Marie
Seuns van links:
1: Nathan (12)
2: Werner (23)
3: Jaco (26)
DSC_0260.jpg
DSC_0260.jpg (175.2 KiB) Viewed 3526 times
Hier is my Kleinkind
Shai'an (3)
DSC_0043.JPG
DSC_0043.JPG (130.08 KiB) Viewed 3526 times

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jan 30, 2014 3:01 pm
by pduminy
Hier is my huis ook...

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Sep 23, 2014 9:26 am
by waco
Kry weer die ding aan die gang, hier is ek ,my vrou Henriette,en links voor my dogter Zene en agter Izaan.