Dealing with diabetes Type 1

Medical forum
Post Reply
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Dealing with diabetes Type 1

Post by hentey »

What a bummer!!!!Yes my 7 year old daughter was diagnosed with diabetes type 1 this week.I cannot discribe to you the level of hurt/confussion/pain it causes but taking control and adjusting our lifestyle will be key factors the next couple of weeks.This is not the end of the world I know,but life changing.......YES. To gain more information or to relate with fellow Hiluxers dealing with the same problem please feel free to comment on the related topic.If you can, do so in Afrikaans as I want to show her the replies and she only started reading this year.Her name is Le-Ree' and she is one beautifull ,energetic young lady(takes after her father you know). ;-)
User avatar
scooby
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 43
Joined: Wed Feb 23, 2011 8:21 pm
Town: cape town
Vehicle: hilux 4x4
Real Name: deon

Re: Dealing with diabetes Type 1

Post by scooby »

wel soos jy se.dis nie die einde van die wereld nie.dit beteken ons moet maar net beter na ons liggaam kyk.en definitief ons dieet verander.daar is miljoene wat dit het en saam met n gesonde leefstyl lewe.
ImageImageImage
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: Dealing with diabetes Type 1

Post by Vlak vark »

wel Hentey, dit is nie die einde van die wereld nie, dit is die begin van n nuwe een. Ek en boere meisie(Kristy)is altwee diabete. Vir ons is dit nie n siekte nie maar n lewyse. As jou lewenswyse reg is kan jy n heel normale lewyse ly. Ek neem aan dat julle klaar by n dieetkundige was. Julle almal sal op die dieet moet gaan so dat Le-Ree' nie uitvoel nie. Reel ook by die skool dat haar maatjies nie vir haar soetgoed gee nie wat haar bloed suiker sal opjaag. Sterkte en wees maar geduldig.
One life, one dream, one toyota
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Dealing with diabetes Type 1

Post by Mud Dog »

Aai, jammer om daarvan te hoor Hentey / Le-Ree' .... dis glad nie lekker nie. Soos gesê ... dieet en leefstyl moet verander. Iets interesants wat ek by die plaaslikke Swartes hier gehoor het, is om 'n tee te maak van guava blare deur dit so bietjie in 'n pot op die stoof te laat kook. Dan drink jy so 'n halwe koppie, warm of koud, elke dag as die suiker hoog is. Nou weet ek nie hoeveel keer per dag, of as dit net soggens of net saans gedrink word, asook hoe goed dit werk. Sal bietjie moet na-vra. Noem dit net in geval julle so iets sou wil probeer, en as dit wel help is dit beter as insulin inspuitings. Daar is seker ander 'homeopathic' medisyne beskikbaar oor die toonbank, maar daar sal julle bietjie navorsing moet doen. Ek hoop dit help darem bietjie. ;-)

Sterkte aan julle met die aanpassing. :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Dealing with diabetes Type 1

Post by ChrisF »

Le-Ree meeste van ons gebruik medikasie, en baie van ons moet elke dag medikasie gebruik. So jy is beslis nie alleen nie. Jy sal nou maar net n bietjie anders eet as van jou maatjies, maar jy kan n normale lewe ly. Ek het nie eens diabetes nie en volg al vir amper 10 jaar n diabetiese dieet. Dis n baie gesonde leefstyl.

Hentey - praat ook met die dokter oor LAE bloedsuiker. Dit kan jou net so maklik in n koma sit, en as jy nie weet wat aangaan nie kan dit jou lelik onkant vang.
Post Reply

Return to “Medical forum”