GOUT - what remedy/cure

Medical forum
Post Reply
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4124
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

GOUT - what remedy/cure

Post by Hilux 1 »

Hi,

Can anyone help me with this, what is the best trail and error tested remedy for this.
It is my first time and i am k@king myself with pain. :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg:
User avatar
KZNSFA4Y
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 284
Joined: Mon Feb 21, 2011 6:37 pm
Town: Hilton
Vehicle: 92 Hilux D/C 2.2 4x4
Real Name: Cameron

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by KZNSFA4Y »

How do you know it's gout if it's your first time? I hope you have visited your GP at the very least.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Mud Dog »

Tertius, here is a good start ....... viewtopic.php?f=146&t=18745" onclick="window.open(this.href);return false;


Good luck! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4124
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Hilux 1 »

i Phoned my GP. And thanx i'll get the powders.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Hoppy »

You only get it after a party, don't stop
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by tersmit »

I have researched the topic extensively as i used to get knocked down by GOUT regularly.
Your body is too acidic and you need to reduce your acid levels.
You can do this by regularly taking something that will increase your alkalinity.
This is what i drink regularly and it REALLY works like a charm, and i can maintain my lifestyle of Wine,Beer and lots and lots of Red Meat
http://www.sanatural.co.za/avogel/index ... Itemid=115
I buy it from the Click Pharmacy.
You can also use Puricos, but the MultiForce product has additional benefits as well.
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Ou vale1 »

:angry2: Stick the affected bodypart onto an electric fence, it will instantaniously break up the crystals that form in the joint :mocking:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by RooiLux »

Ou vale1 wrote::angry2: Stick the affected bodypart onto an electric fence, it will instantaniously break up the crystals that form in the joint :mocking:
:D: :lol:
Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4124
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Hilux 1 »

yes i'm suppose to drink puricos for my arthiritus(or at least that was what i was told) cause my acid level is slightly high. but me and rememberring to drink my tablets = not good friends. and i ran out about 2 mnths ago. i'll try the Dr Auer's base powder and see what happens.. Dankie Ters. ek dink dis meer te doen met name as eet en drink gewoontes. LOL
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Thabogrobler »

Base powder rule!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by george »

Skuus Tertius ek is off topic,maar die is 'n lekker lag

"GHOUT!

Ai, niks in die lewe bring groter vreugde vir 'n moeë Kapenaar met 'n
vis-en-hoenderdieet as 'n langnaweek in die Karoo of Vrystaat nie. Die
oggend, middag en aandvleisvure brand hoog en die vet drup uit die
vakansiebaarde, dis 'n geil besigheid man, geil sê ek jou, geil. Jou
beker loop oor. Soggens is dit skaapniertjies, middae skaaptjops en saans
ietsie kleins soos 'n steak of varkboudjie. Hier beteken 'n gebalanseerde
dieet 'n tjop in elke hand. Tussendeur word daar aan springbokbiltong of geelvet
beesbiltong gekou om die kieste in oefening te hou. Soos met alle goeie
dinge kom daar 'n einde aan alles.


Die terugtog Kaap toe kom soos 'n dief in die nag. Daar word uitgestel
en weggepraat maar vader tyd het gesê dis Sondagmiddag en so sal dit wees.
Na 'n skaapvleis ontbyt word die langpad gevat met skaapboud-toebroodjies,
bi ltong en droëwors vir padkos. Voetslepend en klaend word die tasse
gepak en gelaai en met stroewe gesigte word die familie gegroet. Die stilte
in die motor is oorverdowend wanneer ons die N1 vat terug Kaap toe.

Edenburg, Trompsburg, Colesberg, Spietkop , Hanover , Spietkop, Richmond,
Kamera flits die dorpe verby. Drie Susters... amper halfpad en die
Sondagmiddag trek lang skadu's oor die Groot Karoo. Ai, as ons maar al
die skapies langs die pad kon saamvat vir die mense in die Kaap. Hulle weet
nie wat hulle mis nie. Glo mos net aan vis en hoender. Hoender is mos die
nasionale voël van die Wes-Kaap. Na Drie Susters kom ek agter daar is
fout.

Groooooot fout!!!! 'n Pyn van epidermiese proporsies skiet my regterenkel
binne. Dit moet 'n beroerte wees!!! Ek sweer dis 'n hartaanval... my hart
sit juis in my skoene. Kry mens miskien 'n voetaanval, bosluisvoet of
slangvoet?

Die moontlikhede is legio. Die pyn neem alles oor. Die kinders wonder of
pa krismis gaan haal. Liefie wil weet of ek koors het. "Bel die dokter" is
al wat ek uitkry terwyl ek stotterend asem probeer kry en my lewe by my
verbyflits. Ek trap die petrol dieper in met my linkervoet terwyl trane
saggies oor my wange rol. Hoekom is die Kaap so vêr??

Vroulief bel die dokter wakker uit sy Sondagmiddagslapie. Dis NOOD
broer. Sy vertel in kort, afgemete sinne wat haar diagnose is. Dok vra
hieroor en daaroor en waar die pyn is en of daar ou rugbybeserings is in die
regtervoet. Dan 'n lang stilte. Ons albei verwag die ergste en ek ry
s tadiger om die skok beter te absorbeer. "Nee" sê Dok, "as dit so pyn en
die pyn daar is en julle die en daai geëet het, daar geen koors is nie,
die pyn nie "loop" nie, dan lyk dit na ghout."

"Wat het jy in die kar? Het jy enige iets vir kinders vir karsiek?"
Dankie tog, dink ek, ons is al by die merrikasie, ons vorder. "O, setpille"
hoor ek vroulief sê. "Hy moet ten minste 100mg inkry". "Maar ek het net 15 en
20mg pilletjies" hoor ek vroutjie sê terwyl ek hard dink hoe ek die klomp
pille in my gat gaan opkry. Synde Dok op "loudspeaker" is, kan ek darem
self in my toestand uitwerk hoeveel keer gaan ek die prosedure moet doen.
Toe Dok aflui staan ek dadelik vas my hol is 'n "one-way" en ek het ook
'n binneste "Sal wag tot op Beaufort-Wes, daar behoort 'n noodapteek te
wees" sê ek kortaf en handel daarmee die gesprek af ter wille v an die
kinders.

Op Beaufort-Wes is 'n nood apteek so skaars soos reën. Niks oop op 'n
Sondagaand nie. "Druk maar deur Kaap toe" kners ek tussen my tande uit.
Ek sit nou al kaalvoet met die lugreëling vol oop op my voet. Vroulief maak
die kinders en haarself onder kombersies toe maar sê eerder niks nie. Ek
wil my voet vries sodat ek hom kan afbreek en in die kar se boot terug
Kaap toe ry. 'n Man het sy trots en ek is geen hoender wat klein pilletjies
agterstevoorom pik nie.

Op Leeu Gamka is al my manlikheid "stikkent" alles is wit van die pyn.
"Vrou gee maar dit is nou of nooit, en ek "nou" liewer as "nooit".

Vroulief fynkam haar "toolbox" en kom met die fantastiese nuus "Hiers
nog 'n 100mg setpil". Dankie tog. Elke pyn het sy eie gewig. My pyn voel
baie swaarder as 100mg maar met pilletjie in die hand bestorm, of was dit
nou bekruip of huppel ek na die plek van verligting by die Ultra City .
Hierdie ding moet net werk, dink ek by myself en probeer moed skep en
myself opwerk en motiveer vir dit wat voorlê.


Ek worstel en sweet, maar ek weet hy MOET in, my moed gaan dit nie 'n
tweede keer maak nie. Dit voel vir my of ek die "bulls eye" van 'n
dartboard van die agterkant af op een been moet kry terwyl ek die ander
mense in die kleedkamer met fyn en sagte kreungeluidjies vermaak. Die
ding voel soos 'n pynappel.

Na dit vir my gevoel het soos ure se gesukkel is ek terug kar toe en ons
vat die pad verder Kaap toe. Die kinders wil weet hoekom pa se oë so
groot is en of ek vir hulle Rooikappie en Wolf gaan opvoer om die pad om te
kry.

Niemand sê verder iets nie en tot vroulief bly tjoepstil, sy weet wanneer
vraetyd verby is. Dit is so stil in die kar dat die kinders snoesig aan die
slaap raak. Ek sit nogsteeds met my pyn en trap die petrol al hoe dieper
om in die Kaap te kom. My voet pyn en my hol brand soos 'n koeëlwond. Ek
voel vuil, soos iemand wat verkrag is en die gebeure in die toilette op Leeu
Gamka is vir ewig in my geheue ingeprent. Wonder of ek nie 'n sielkundige
moet gaan sien as die pyn eers weg is nie?

By Laingsburg probeer vroutjie 'n geselsie. "Voel jy al beter, Skat?"
"NEE, maar dis 'n flippen skerp pil daai." Ek is sommer die duiwel in in vir als
wat wit jasse dra. "Wat bedoel jy met 'n skerp pil?" wil vroulief weet.
"Daar is dan alluminium om die pil man. Ek moes die pil omtrent
pannelbeat om die meeste van die skerp kante plat te kry. As ek die ding net
so in my hol gedruk het sou ek my teen die tyd al inwendig doodgebloei het"
verduidelik ek.

Die volgende oomblik smaak dit vir my vroulief het as selfmoordbomplanter
by Elkaida gekwalifiseer. Sy ontplof dat die kinders se lyfies so ruk en
hulle met hulle handjies bokant hulle koppe g ryp in hulle slaap. Ek het
haar laas so hoor lag toe sy gehoor het van haar eerste swangerskap. Sy
sien die hengse vraagteken op my voorkop en sy bulder dit uit: " JY MOES
DIE ALLUMINIUM AFHAAL JOU POEPOL!!!!!!!!!" Met die trek sy haar selfoon
nader en ek weet die gemors word nou weer vir al haar vriendinne vertel. Dat
die verskriklikste pyn in my voet en 'n brandpyn in my gat nou vir iemand
so snaaks kan wees.

Ek moes myself verdedig. "Maar ek dog dit werk soos 'n kapsule. Mens
breek mos nie 'n kapsule oop nie, netnou vergiftig jy jouself met 'n
oordosis, die besigheid moet mos stadig mens se sisteem bekruip." My manlikheid en
intelek is daarmee heen. Die hele wêreld gaan dit ook nou weet. Vroulief
mishandel behoorlik die selfoontjie om die nuus oor die heelal te
versprei terwyl sy saggies, amper geheimsinng gigg el en geluidjies van
plesier maak. Ek kry simpatie m et mans wat hulle vrouens slaan.

Dok is natuurlik die eerste om van my ongelukkie te hoor. Hy kan sommer
my lyding oor die internet uitblaker en die eer kry vir die beste mediese
joke van die maand. Dokters is almal etters. Geen setpil sal ooit weer
dieselfde wees nie. Hoe gaan ek die wêreld weer in die oë kyk? Gaan ek ooit
herstel van my ure van lyding en vernedering in die toilette op Leeu Gamka? Ek
raak hartseer en verlang terug na die tere liefde en simpatie van my moeder.

Volgende oggend is ek natuurlik 'n "celeb" by die werk. Almal wil net
bemoedigend aan my vat of 'n ou geselsie aanknoop. Wil weet of ek nou 'n
"stainless steel silencer" het. Ha ha ha lag vir jou gat man! Ek wens
julle kry die pyn wat ek in my voet gehad het in julle "silencers", dan
praat ons weer.

Ek weet nou nog nie of die setpil gewerk het nie. Ek sal moe t wag tot al
die aluminium "corode" het.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by witmamba »

Less beer!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4124
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Hilux 1 »

i don't do beer. Brandy and water.
maar daai 2 setpille werk darem nou lekker hoor, kan alweer amper normaal stap.
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by RooiLux »

Hilux 1 wrote:i don't do beer. Brandy and water.Los die water en drink meer brandewyn
maar daai 2 setpille werk darem nou lekker hoor, kan alweer amper normaal stap.
Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4124
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Hilux 1 »

Dis presies wat ek vir mamma se, minder mix. daar lewe goed in water wat mens nie kan sien nie
rroberts
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Oct 25, 2011 1:49 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: Fortuner
Real Name: Richard

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by rroberts »

There is only one remedy with 2 different treatments. Your GP will advise which one after a blood test. You can take Puricos to reduce the amount of uric acid or something else to prevent the uric acid build up.
The trick is to drink lots of water
To help with sudden attacks keep a stash of Colchicine with you. Your GP will advise you on how to take them to get rid of an attack quite quickly - or you could just bite the bullet and ride out the pain for 3 or 4 days..... :blink:
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by yotaman »

8-12 glasses of pure (oasis) good water (Ozone boosted) every day. Not only will "gout" c its @#ss, but so will many ailments subside. Long term health 4 sure!
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Ou vale1 »

Still waiting for the gout man who'se brave enough to face an electric fence! It even works for arthritis, no pain no gain :twisted:
What it does is to release a surge of stored energy (joule not amps) through the body breaking up the crystals formed within the joints that causes the discomfort, thus not giving an electric shock to the body but rather a therapedic release. It's mind over matter, please report on your experience.............. :irate: :sunny:
chopper

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by chopper »

Klink goed, sal jy my hand vashou wanneer ek daai "behandeling" deurgaan :?: :!:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10648
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by pietpetoors »

Use far less coffee, red meat and red wine. That is the worse to me followed by too much sugar and white bread.
Get yourself Procydin, most pharmacies and Dischem sells it.

Main thing is eat right.
You can stop eating and drinking the poison until it went away and then start consuming the lekker stuff again but in small quantities.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Ou vale1 »

chopper wrote:Klink goed, sal jy my hand vashou wanneer ek daai "behandeling" deurgaan :?: :!:
Dis gemakliker as 'n alu-setpil EN dit werk, jy kan vashou want daai skok wil jou laat dans ipv gaan le soos met 'n regte elektriese skok! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
User avatar
petoors
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 99
Joined: Sun Jan 04, 2009 4:43 pm
Town: gauteng
Vehicle: 4x4 hilux
Real Name: marius

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by petoors »

Hi ...ja ja alwee ek ...Ek weet van baie goeie dupa ...maar is vrek duur ...vraag is ...wat of hoeveel wil n mens op jou gesondhied spandeer ...Die goed is goed vir baie kwale ...is Nie mediesyne nie ...Maar n natuurlike produk ...kyk by http://www.manatech.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; ...vir meer inligting ...
ImageALLES LOOP REG ALTYD REG, TOYOTA !!!!Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by Family_Dog »

Link is seker https://www.mannatech.com/" onclick="window.open(this.href);return false; ?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: GOUT - what remedy/cure

Post by KOBUSL »

Meeste van die medisyne wat julle hier noem is om gout en suur te voorkom. As jy nuut is en nie die pyn ken nie,wil jy NOU van dit ontslae raak. Voltaren inspuiting is die meneer. As jy die apteker ken is dit maklik, sommige wil dit nie gee nie. Smeek dan. Sakkie bevat gewoonlik ampule met spuitstof, spuitnaald en ontsmettingslappie. So om en by R 10. Winskopie van die eeu.

Volg dan al die raad van minder dit en minder dat, maar hou aan water drink. Tot jou urine helder is, nie geel nie, helder wit, soos water.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Post Reply

Return to “Medical forum”