Price of chronic meds ...

Medical forum
Post Reply
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Price of chronic meds ...

Post by ChrisF »

I was having a discussion with a specialist this morning, and it ended up that the price of meds needs to be re-looked ....

Before I ask a question, just a brief history - in two parts.

Part 1 - "Boilogics"

Biologics have been around for nearly 20 years, but only about 15 years in South Africa. It is either given as an injection (which you can do at home, or even next to a camp fire..), or an infusion (where you sit at the doctors office for a few hours).

These are EXPENSIVE at about R 8 000 to R 11 000 per month.

BUT, these meds WORK !!



Part 2 - Prescribed Minimum Benefits (PMB's)

For a couple of years now medicals aids MUST cover a list of about 26 chronic conditions, via the PMB requirements ....

This has now reached the point where medical aids are struggling to balance their books ... the reality being that the healthy is cross subsidizing those in need of medical care.


Medical aids are now having a fresh look at PMB's and are now also having another look at the Biologics ..... Worth mentioning here that Biologics are only available from a small select number of medical aids, and then also only from the very expensive plans.



Now over to the question :
HOW can one make these meds (Biologics) more affordable ?

The price made sense when it was new, small volumes, big overheads ets ... 15 years down the line there are a large number of people using these meds, the volumes are up and the overheads stayed virtually the same.

HOW do one go about affecting a substantial drop in the prices ??

Is there any merit in saying that those that have been using it longer than 5 or 10 years should get a better premium ? If so, how much better ??



It would appear that the medical aids may drastically cut the cover for these meds ... Would be nice to find a workable solution before people go without much needed meds.






CLEARLY this is an emotional topic. But let's see if we can keep the feedback as subjective as possible.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Price of chronic meds ...

Post by Thabogrobler »

Wel,

Ek gaan my antwoord maar in boers gee:

Ons dokter se daar is nie iets soos chroniese medisyne nie. Dink mooi daaroor - Hoe kan 'n industrie(of maatskappy) jou gesond wil maak en geld uit jou probeer maak? Sodra jy so gesond is dat jy nie weer die siekte /toestand kry nie, hoe gaan die maatskappy weer geld uit jou maak?

Saying that, 'n ou, ou pel van my is 'n apteker in die vervaardigings deel van die industrie en glo my, daai ouens leef NIE onder die broodlyn nie!

Die medinsyne waarvan jy praat sal patente op he en ek dink dis vir 20 jaar geldig. Daarna kan ander maatskappye 'generics' vervaarding, maar sal slegs so oen as daar 'n beduidende mark daarvoor is.

In Amerika is 'n pasient met kanker tot $300 000 werd vir die farmaseutiese industrie - nou hoekam sal die industrie dan medisyne vervaardig wat die pasient bv. in 2 weke vir $500 kan genees?

My 2c worth...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Price of chronic meds ...

Post by ChrisF »

Thabo demmit ou maat, met so reguit houding sal jy dit mos nie maak in die politiek nie ...

maar JA, dit maak BAIE sin !!!!!!!!

okay, die GOEIE nuus is dat n paar van die medikasies dan nou amper op is vir generiese ekwivalente .... Kom so iets gou uit, of is dit weer jare van toetse voor dit beskikbaar gestel kan word ??
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Price of chronic meds ...

Post by Thabogrobler »

Politiek is nou nie my ding nie, MAAR moet my asb nie daarheen dryf nie!

Nee, die nuwe ouens doen 'n 'Licence' of so iets en verwys na die oorspronklike se kliniese toetse vir goed keuring.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Price of chronic meds ...

Post by ChrisF »

Baie dankie Thabo.

Ons sal beslis kyk na die opsies ....
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Price of chronic meds ...

Post by HennieO »

HOW do one go about affecting a substantial drop in the prices ??
I should not even get started on this..................

Why don't we ask the pharmaceutical companies very nicely to stop taking the doctors on expensive trips to the most expensive resorts under the guise of conferencing. Attend one or two lectures (if they feel like it) and have a fantastic long weekend on the company's cost. If they start ploughing those costs back, the price of medicine would drop substantially.
nou hoekam sal die industrie dan medisyne vervaardig wat die pasient bv. in 2 weke vir $500 kan genees?
Agree with Thabo on that :thumbup:
Image
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Price of chronic meds ...

Post by Dewald Posthumus »

More ouens, het die afgelope 15 jaar in die bedryf spandeer en moet se, dit is nie altyd so maklik nie.

Die 20 jaar patent wat op n aktiewe bestandeel geplaas word is vir die vervaardiger om sy geld terug te kry wat hy spandeer het op die navorsing vir nuwe middels wat geneesing kan bevorder in seker siektes/ kondisies. En dit is mos nie altyd die geval van skiet die eerste keer raak nie. Dink maar vir julself, die bestandele word nie sommer net elke maand uitgedruk uit n fabriek uit nie, dit vat JARE se navorsing net om die aktiewe bestandeel te maak, nevermind hoe om dit toe te dien aan die pasient.

Gaan dit in tablet vorm wees, kapsule, gaan hy onder die tong smelt of gaan hy liewer binne in die maag of derms oplos? Waar gaan die bestandeel die best opgeneem word in die liggaam met die beste effek? Ok, die toetse wys dit is net n gewone tablet wat in die maag moet oplos, nou kom die volgende vrae: Hoe groot moet die tablet wees, hoeveel van die nuwe aktiewe bestandeel moet in die tablet wees? Hoeveel moet vrygestel word per uur? Hoe lank moet dit vat vir die tablet om op te los? Hierdie is net die nasmaak van dinge waaaraan gedink moet word nadat die bestandeel geformuleer en gerigestreer is by die pharmaseutiese raad van die plaaslike land waar dit ontwikkel word. Dit vat lank en kos baie geld.

Van die van julle wat kinders het sal Demazin stroop ken, die blou verkoue medisyne wat so lekker proe vir die kinders. Ek was destyds deel van die vervaardiging van die produk gewees toe dit moes skuif na n alkohol vry weergawe daarvan - nou kyk, daar was moer baie alkohol in daai produk gewees! he he. Dit was maande se maak van verskillende batches medisyne vordat die regte mengelmoes uitgekom het wat goedgekeur was deur SA se medisyne raad - en ons het die formule gehad van Amerika af. Dink net hoe lank het dit die slim mense gevat om daai formule in die eerste plek te formuleer.

Waarop al hierdie neerkom is dat dit neem tyd en geld om n nuwe produk te maak wat die lewens van mense verbeter, dink net ons moes nog kasterolie drink vir als soos in die ou dae. My Pa se altyd hulle het kasterolie gedrink vir die hoes, en dit gewerk, want jy is te bang as jy hoes dan skuit jy in jou broek!

Anyway, kroniese kondisies kan nie gesond gemaak word nie, dit kan net behandel word, en daarvoor moet n mens ongelukkig betaal.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Price of chronic meds ...

Post by ChrisF »

Dewald ek hoor jou, en stem ook saam ... tot n mate.


Die vraag is spesifiek oor die "Biologics". MIN, indien enige, van die pasiente kan die premies bekostig. Nou begin die mediese fondse maniere soek om nie meer die toestande te dek nie, of om net n gedeelte van die koste te dek ....


Toe daar net 10, of later net n 100 pasiente in die land was, was die overheads buitensporig. Maar nou is daar n paar duisend pasiente wat die medikasie neem. n Eenvoudige analise sal wys dat die profeit nou BAIE hoog is.


so nou probeer ek uitvind wat (indien enige) manier is daar vir die "stelsel" om die pryse meer bekostigbaar te maak ....


Ek sou graag hoor wat jy sê - en as jy n idee het maar nie hier wil post nie, stuur asseblief vir my n PM
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Price of chronic meds ...

Post by Dewald Posthumus »

Hi Chris,

Ek het ongelukkig geen ondervinding met biologiese medisyne nie..

Om jou vraag te antwoord hoe om medisyne goedkoper te maak, hier is een manier: Drink jou medisyne!

Studies in Amerika wys dat omtrent $8 biljoen word elke jaar gemors aan mediese onkostes omdat die mense nie hul medisyne drink nie...onthou nou, as ons praat van mediese fondse is dit tog net kortermyn versekering. Hieride faktore word in jou versekering ingewerk, dus betaal ons almal meer vir mediese fondse omdat ons nie ons medisyne drink as ons siek is nie..

Sonder om name te noem kom ons kyk na 2 verskillende mediese fondse, kandidaat een bied jou gym kontrakte, goedkoop vlugte ens. aan, terwyl kandidaat twee n geslote fonds is, m.a.w net vir mense wat vir die instansie werk, bv. my Pa het vir die spoorwee gewerk sy hele lank deur en behoort aan hulle spesifieke fonds. Twee totale verskillende "risks". Nommer een lok jongmense wat in al die foefies belang stel en ni veel omgee oor die fonds self nie, nommer twee behoort jy aan want jy werk daar, geen ander opsies nie. Nommer een se gemiddelde ouderdom lede is baie laer as nommer twee, wat dan natuurlik die "risk" verlaag. Daar is minder mense op nommer een wat hipertensie, diabetes ens het, dus minder Dr's besoeke, minder hospitaal besoeke ens, maar teen omtrent dieselfde premie as die ander fondse. Dus, maak nommer moer baie geld en nommer twee oorleef net-net.

Daar was sprake van 'n "Risk Equilisation Fund" in die vroee 2000's, maar ek weet eerlikwaar nie wat het daarvan geword nie (werk nou voltyds in IT). Al wat dit beteken het is dat die gemiddelde word gevat regoor al die fondse in die land en dan word dit uitgewerk soos volg: Gemiddelde lede met hipertensie (hoe bloeddruk) in n fonds is 15%, teen n koste van gemiddeld R5000 per jaar per lid wat dit die fonds kos, dus as ek minder lede het wat hipertensie het moet ek inbetaal in die fonds in, en as ek meer lede het kan ek uit die fonds uit geld vat...goeie idee, geen execution..

As jy wil verder chat stuur maar n PM

Groete
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Price of chronic meds ...

Post by george »

Ek weet nou nie veel van medisyne af nie,maar wat ek nou in Afrika opgetel het is dat by hulle apteke is pille soos malaria(dit word seker gesubsideer),antibiotika ens. 'n fraksie van die prys is teenoor ons pryse.En dan kry jy nogal dit sonder 'n voorskrif.
Net 'n voorbeeld.My vrou het gesukkel met 'n oor infeksie en in Malawi het ons antibiotika by 'n apteek gekry met kortosoon en dit was hier by die R50 vir die behandeling.Hier by ons moes jy 'n voorskrif kry teen R250 en dan sou die medisyne ook soveel kos.So erens betaal ons een of ander heffing.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Price of chronic meds ...

Post by Dewald Posthumus »

Meeste van daardie medisyne word vanaf India ingevoer, daar is geen wette op patentregte vir medisyne nie, en natuurlik is die arbeid spotgoedkoop, maar daardie produkte word nie altyd so lekker getoets en gefynkam soos die produkte hier en in die res van die wereld nie. RSA het wette vir n doel teen produkte wat hier verkoop word.

Die ander ding is ook in n land waar die gemiddelde inkomste minder as $7 per maand is kan mens nie die staat blameer as hulle enige produkte invoer vir medikasie nie. Ons was in mosambiek in 2003 waar een van die dames in ons groep n spriaalfraktuur in haar humerus been (bo-arm) gekry het, die hele spul in die hospitaal (insl. Dokter, Xstrale, Gips, Elastoplast, Pyn inspuiting en pille) het ons maar R90 gekos. Dis res van Afrika kan nie vergelyk word met Suid Afrika nie...wat ons moet onthou is dat hier word produkte ook gesubsideer - gaan gerus na n kliniek toe - ek onthou die dae toe my girlfriend (nou vrou) haar teenbehoedmiddels verniet by die kliniek gaan afhaal het!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Price of chronic meds ...

Post by Hoppy »

Ek dink ons gaan een van die dae oor die grens moet gaan vir mediese behandeling, hulle is nie net goedkoper nie, maar ek dink meer profesioneel ook, ek weet nie hoe dit daar in Gauteng gaan nie, maar jy wil nie in Tygerberg le nie. Ek dink die toestande in staats hospitale het veroorsaak dat die private dokters en apteke vra wat hulle wil.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Medical forum”