Page 1 of 1

Wil 80 Series suv ñ suspencion lift en performence gee.

Posted: Tue Feb 22, 2011 10:14 pm
by J.C Avis
Ons is besig met n projek,het ñ 80 series cruiser gekoop en wil so 100 000 spandeer,dis nou respray,suspencion en wil n ander carb opsit,ens. Dis n 4.5 ,93' model,import. Die suv is in n redelike toestand. As jul soveel sou spandeer,wat sou jul gedoen het. Ons wil hom Windgat maak.n oogoopskieter!!!

Re: Wil 80 Series suv ñ suspencion lift en performence gee.

Posted: Wed Feb 23, 2011 9:52 am
by Rieks
Ek hou van LA Sport se 80 series.

Jy kan hom hier sien - http://www.flickr.com/photos/hannes_thi ... 195893605/" onclick="window.open(this.href);return false;

Maar ek dink dit hang af wat jy wil doen - is dit vir off-road, xtreme 4x4, camping, etc.???

Klink na 'm lekker projek,

Wa's die foto's?