Page 1 of 1

Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 5:29 pm
by Dorslandtrekker
Wie kan vir sê waar kan ek parte vir 'n 2005 Cruiser bakkie se ratkas kry. My vriend het sy ratkas en transfer box se olie afgetap. Die "tegnikus" in wie se hande hy dit gelaat het, het net olie in die ratkas gegooi en NIE in die transfer box nie met baie duur gevolge. Is daar iemand in die Pretoria omgewing wat miskien tweedehandse parte mag hê? N1 4x4 kan nie help nie.

Re: Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 6:29 pm
by HennieJ2
Petrol of diesel? Iemand het 'n 2de handse transfer box iewers ge-adverteer - dink dit was op Junkmail.

HJ

Re: Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:01 pm
by Thabogrobler
John Jacobs 082 564 6952 of 012 991 8036

Of andersins Tokai Ldv spares 082 5527 985.

Dan is daar Oom Tom uit op Garsfontein weg - Net verby Tierpoort winkelsentrum op linkerhand staan daar altyd so ry Cruisers.

Tokai en Oom Tom is glo op een of ander manier verwant - AFAIK het hulle N1 besit op 'n tyd

Re: Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:36 pm
by Dorslandtrekker
Dankie manne, ek sal die info verder voer.
Goetnis.

Re: Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:39 pm
by rebuilder
Are they prehaps the same as the hilux transfer case?

Re: Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:45 pm
by HennieJ2
If it's the diesel - yes

HJ

Re: Land Cruiser Bakkie

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:49 pm
by rebuilder
Ive got a spare one from a sfa. probly to old design, does anyone know?