Page 1 of 1

Brandstof verbruik

Posted: Mon Dec 13, 2010 7:29 pm
by Frederick
Ek besit 'n 2001 2.0 3deur rav4
Wat is die brandstof verbruik veronderstel om te wees? Ek kry tussen 6 en 7 km/l.
Ek dink iewers is daar groot fout. Toyota het met die 105000km diens daarna gekyk en gese dit sal nou beter wees maar dit is nie. Na wie kan ek die voertuig neem en wat moet gedoen word???
Is daar enige iemand wat my kan help???ASB?

Re: Brandstof verbruik

Posted: Tue Dec 14, 2010 4:05 pm
by Frederick
O Krisis het niemand raad nie?