Page 1 of 1

2009 Rav4 D4D

Posted: Mon Jul 28, 2014 6:54 pm
by KALAHARI SEUN
Goeie dag almal.

Ek is al lank op soek na n voertuig om my Ford Figo 1.4TDCI te vervang. Ek het nou hier op upington n 2009 Rav4 2.2 D4D gekry met net 30 000km op. Is daar iemand wat my bietjie kan help met inligting. Die boekie se hy gee 5,7l/100km maar ek weet ook dis nie altyd waar nie.

BAie dankie.

Re: 2009 Rav4 D4D

Posted: Mon Jul 28, 2014 8:28 pm
by Mud Dog
Daai diesel verbruik is heeltemal moontlik, goeie karretjie, goeie kopie en daai kilo's is baie laag! :thumbup: :thumbup: