As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Post by Hannes.S »

Wat moet jy doen as jy in die veld in 'n leeu vas loop??

1: Kyk die leeu stip in die oë
2: Gee een tree na regs
3: Gee een tree agteruit
4: Gee een tree na links
5: Gee een tree agteruit
6: Gee een tree na regs, ens, ens

Dit werk nie altyd nie, maar dit sal darem sorg dat jy nie in jou eie poef trap nie.
:wave:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Post by george »

Maak ook seker jy het lekker drafskoene aan, jy hoef nie vinniger as die leeu te hol nie.Net viniger as jou buddie.

As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie :twisted: :twisted:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Post by Hannes.S »

:lol: :lol:
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Post by Piesang »

george wrote:Maak ook seker jy het lekker drafskoene aan, jy hoef nie vinniger as die leeu te hol nie.Net viniger as jou buddie.

As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie :twisted: :twisted:
wonderof jy nog eenige buddies oor het :?: :lol: :lol: :lol: :lol:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Post by BenHur »

Piesang wrote:
george wrote:Maak ook seker jy het lekker drafskoene aan, jy hoef nie vinniger as die leeu te hol nie.Net viniger as jou buddie.

As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie :twisted: :twisted:
wonderof jy nog eenige buddies oor het :?: :lol: :lol: :lol: :lol:
Hy het nog 'n jag buddy maar nie meer 'n visvang buddy nie
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................

Post by Hoppy »

Nou weet ek hoekom George krew soek!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Humor”