Gatiep en Meraai
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated

- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Gatiep en Meraai
Gatiep kom voor die landdros op aanklag vir diefstal.
Landdros " Hoe pleit jy Gatiep?"
Gatiep "Innocent JeHonour"
Gatiep " Laat ek verduidelik jeHonour. Jy sien ek was oppad werk toe laas week en terwyl ek nog so loop en scheme kom Meraai met haar bicycle daar verby en sê vir my, "Gatiep, soek jy nie 'n lift nie man, jy kan op my dwarsbar sit?"
Gatiep " Nou jeHonour, almal weet hoe Meraai kan advantage vat van 'n jong man soos ik, so ek sê toe ney dankie, ry jy ma"
Gatiep " Maar sy kom weer verby en sê vir my, Ag toe man, jy kan op die handle bars sit dan lift ek jo"
Gatiep " Weer refuse ek jeHonour "
Gatiep " Sy kom 'n derde keer verby en tune my, Ok Gatiep, sit jy op die saal en trap, en ek sal op die handlebars sit en stuur?"
Gatiep " Dis hier wat ek toe maar ingee jeHonour en so maak, maar nie ver af in die pad nie draai Meraai die wiel en jaag met ons in die naaste bos in jeHonour"
" ek val my amper in 'n ander geloof in en met daai land skeer Meraai haar klere en skree vir my:
"Vat wat jy wil Gatiep!!!!"
Gatiep " Toe vat ek die bicycle jeHonour"

- Wurmscooby
- Low Range 4WD
- Posts: 225
- Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
- Town: Cape town
- Vehicle: 1996 2.4 SFA
- Real Name: Deon
Re: Gatiep en Meraai
gatiep is gay.lol
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Gatiep en Meraai
Nay wat! Hit djy noggie gesien hoe lyk daai Maraai!Wurmscooby wrote: gatiep is gay.lol
Ek word nou net aan 'n ander storie herinner .....
Gammat staan op die kaai na 'n hele week op see met 'n visser boot en die meneer is erg lus. Net daar kom Maraai verby gestap en vra vir hom "Hay Gammat! Hoe lyk dit met 'n ding!"
Gammat se boonste brein is nog aan die slaap toe hy haar antwoord, "Dja man, hoeveel?"
"Net fyf rand!"
Na amper die hele naweek saam te lê is Gammat Maandag oggend weer see toe met die ergste 'dose' waaraan jy kan dink. Die arme ou lê die eerste drie dae plat in die skip se siekeboeg. Hy is skaars twee dae terug aan sy voete toe die boot weer op die Vrydag langs die kaai in trek.
Sowaar! Daar staan Maraais weer en wag, en sodra hy afklim vra sy weer, "Hay Gammat! Hoe lyk dit met 'n ding!"
Die ou se onderste brein was toe net besig om weer wakker te word, en hy vra terug, "Hoeveel?"
Maraai dink terug en besef dat hy laas naweek te lekker gejol het vir te min geldjies en sy antwoord, "Tien Rand!"
Gammat bekyk haar deur skrefiesoë en kop vorentoe, "WAT!!! Wat verkoop djy nou? Kanker??"
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Gatiep en Meraai
Gatiep en Meraai gaan steel snoek op die kaai in Saldanha.
Hulle is net so 'n entjie weg van die kaai, toe hoor hulle die polisie en sien net blou ligte.
Gatiep skree vir Meraai " steek weg die snoek Meraai, doer kom die boere "
Meraai " Waar dink djy moet ek die deng nou weg steek?"
Gatiep " druk hom onder jou rok ''
Meraai " Nee Sies, dit gaan stink "
Gatiep " Nou druk toe die snoek se neus Meraai "

- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Gatiep en Meraai
:lol::lol::lol::lol::lol::lol::lol:
Sent from my SGP321 using Tapatalk 4
Sent from my SGP321 using Tapatalk 4
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Gatiep en Meraai
Ou Gatiep kom dronk by die huis aan en daar lê sy goudvissie en spartel op die mat, bek oop en toe.
Gatiep, "Vir 3 jaar maak ek jou tenk shkoon, 3 JAAR!", sê hy vir die vis.
En die vis se bek is oop en toe en hy spartel.
"...en vir 3 jaar gee ek jou kosh! 3 JAAR!"
En die vis spartel en sy bek gaan oop en toe.
"En vir 3 jaar ish EK jou geshelshkap, 3 vervlakste jare!!!"
En hy trap die vis: "En nou wil JY MY BYT!"
Gatiep, "Vir 3 jaar maak ek jou tenk shkoon, 3 JAAR!", sê hy vir die vis.
En die vis se bek is oop en toe en hy spartel.
"...en vir 3 jaar gee ek jou kosh! 3 JAAR!"
En die vis spartel en sy bek gaan oop en toe.
"En vir 3 jaar ish EK jou geshelshkap, 3 vervlakste jare!!!"
En hy trap die vis: "En nou wil JY MY BYT!"
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Gatiep en Meraai
Meraai: "Ek is swanger. Wat hoop jy is dit?"
Gatiep: " 'n flippin grappie!"
Gatiep: " 'n flippin grappie!"
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Gatiep en Meraai
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Gatiep en Meraai
Die predikant bevestig Gammat en Meraai in die huwelik.
Predikant: "Gammat, sê nou agter my aan: Ek neem Meraai vir 'n ewige verbond en erfenis."
Gammat: "Ek neem Meraai vir 'n ewige verdomde ergernis."
Speedcop stop Gatiep en wil hom beboet oor 1 hooflig van sy voertuig wat dood is.
Gatiep se: Nei my lanie! Dis load shedding, ek sit later die anner enetjie aan!
Your post is in contravention of the Terms of Service of this Forum, and was therefore removed