Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated

- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Vanmiddag toe ons van Dwarskersbos oppad na Langebaan oppad was, ry ons verby n Nuwe Ford Ranger wat vas sit langs die pad net buite Laaiplek Port Owen, ek kon nie vinnig genoeg omdraai om te vra of ek kan help nie...., langs die ou gestop en gevra kan ek help, asb se hy, stop voor hom haak die kabel en trek hom uit, jamer ons kon nie n foto of twee neem waar hy vas sit nie, het nogal verdag gelyk toe ek my vrou vra om gou fotos te neem, toe die balkie uit is, skud die ou my hand rn se dankie en is weg...,
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Jy moes foto's van die toneel geneem het
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Hello manne
Net weer n bewys van "alles reg altyd reg Toyota" Ek is so trots op die Toyota manne wat altyd bystand verleen want die "ander produkte" het dit tog soooo nodig.
Wonderlike 2014
Hansman&Vaaltyn
Net weer n bewys van "alles reg altyd reg Toyota" Ek is so trots op die Toyota manne wat altyd bystand verleen want die "ander produkte" het dit tog soooo nodig.
Wonderlike 2014
Hansman&Vaaltyn
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Ja, gebeur gereeld langs die Weskus.
Baie mense misgis hulle met die sand langs ons teerpaaie.
Ek moes al eendag so 'n Fortuner uitsleep.
Mense dink hulle stop net gou langs die pad en dan sit hulle.
Ek is bly om te sien daar is darem nog mense wat die moeite doen om te stop en te gaan help, knap gedaan.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Baie mooi van jou om te help.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Kzte help nuwe Ford Ranger wat vas sit
Pietpetoors, ry jy die metalic groen kz / 2.7 ifs?, ek het die 24ste net voor die afdraai na langebaan by die weskus / engen one stop die bakkie langs die pad gesien met al sy hilux 4x4 stickers, toe ek wou omdraai om te kom hallo se, toe het jy al weg getrek en gery.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk