Page 1 of 1

Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 10:27 am
by bduk
Ek is nou al seker 4 jaar lid van die klub. Elke jaar as ek my lidmaatskap hernu stuur hulle vir my 'n mooi briefie, n Hilux plakker en 'n pen.

Wanneer kry ek dan 'n Hilux?????

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 10:31 am
by TertiusK
Hehehehehe. Sterk wees Barry.

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 4:08 pm
by Mud Dog
:D:

Amper gee jy vir my 'n blerrie hartaanval! :winkx:

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 4:24 pm
by ChrisF
Mud Dog wrote::D:

Amper gee jy vir my 'n blerrie hartaanval! :winkx:
skynbaar moet jy net EERS jou Hilux aan Barry bemaak ... :twisted: :twisted:

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 5:36 pm
by pietpetoors
Lees die reëls;
Reel 1.12.3. van sub par. 19.3.6.2
"die Hilux word slegs uitgereik aan lede wat langer is 80 jaar lid is en deur albei ouers vergesel word."

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 6:48 pm
by ChrisF
pietpetoors wrote:Lees die reëls;
Reel 1.12.3. van sub par. 19.3.6.2
"die Hilux word slegs uitgereik aan lede wat langer is 80 jaar lid is en deur albei ouers vergesel word."
So het Eric sy kleur bestel vir wanneer hy volgende jaar sy Hilux kry ?





me runs, me hides ....

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jun 24, 2016 7:33 pm
by Family_Dog
Chris, dit gan nou gedoen word! Andy, jy's volgende. Dan Cassie ;)

Daar is net een kleur: Cruiser 4E9 Beige.

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Sat Jun 25, 2016 8:29 am
by CasKru
Family_Dog wrote:Chris, dit gan nou gedoen word! Andy, jy's volgende. Dan Cassie ;)

Daar is net een kleur: Cruiser 4E9 Beige.
:mocking: :mocking: :cooldude: :cooldude:

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Sat Jun 25, 2016 9:24 am
by Mud Dog
Family_Dog wrote:Chris, dit gan nou gedoen word! Andy, jy's volgende. Dan Cassie ;)

Daar is net een kleur: Cruiser 4E9 Beige.
He he! :D: Don't think I'll make it somehow .... according to the forum I'm already 102 yrs old! :mocking:

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Fri Jul 01, 2016 1:50 pm
by Thunder02
Mud Dog wrote:
Family_Dog wrote:Chris, dit gan nou gedoen word! Andy, jy's volgende. Dan Cassie ;)

Daar is net een kleur: Cruiser 4E9 Beige.
He he! :D: Don't think I'll make it somehow .... according to the forum I'm already 102 yrs old! :mocking:
Seeing they forgot to send you the first one, you will now have to wait for the second :laugh2:

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Sat Jul 02, 2016 12:07 pm
by Cinco
Eke wag nog vir die plakker en pen..
But I blame the Post office!

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Sat Jul 02, 2016 1:14 pm
by Mud Dog
Yoh! Your current membership was done in Dec. 2015 - you should have let us know sooner Ian, but I will follow up to see that it was in fact sent. Please also check your current postal address and e-mail addy on your Club profile to check that the data on your profile is correct. Otherwise you can PM the details to me and I'll check it for you. :winkx:

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Sun Jul 03, 2016 12:30 pm
by Mud Dog
This reply from the lady that sends out the packages .....

"Hi Andy, het sy pakkie 8 Januarie gestuur - dit was 'n "Nuwe lid" pakkie. Sal nou weer stuur. Is dit die nuutste adres wat jy gestuur het in vorige email of net 'n copy van sy inskrywing in Desember? "

Ian can you please confirm your postal address. Thanks.

Re: Baie ongelukkig met die Hilux club

Posted: Tue Jul 05, 2016 7:32 pm
by Cinco
I appreciate the effort!
Thanks.