Stoot my

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Stoot my

Post by warthog »

'n Man en sy vrou word wakker gemaak 3:00 uur in die oggend deur 'n harde
geklop aan die deur.

Die man staan op en gaan maak die deur oop waar 'n dronkie in die gietende
reen staan.

Die ou dronkie se hy het iemand nodig om hom te help stoot.

"Dit sal die dag wees,daar is nie 'n manier nie." Se die man.

"Dit is drie uur in die oggend." En hy slaan die deur toe en gaan terug bed
toe.

"Wie was dit?" vra sy vrou.

"Net 'n vreeslike dronk man wat iemand soek om hom te help stoot." Antwoord
hy.

"Het jy hom gehelp?" vra sy.

"Nee, dit is drie uur, en dit sous daar buite!"

Wel jy het 'n baie kort geheue," se sy...

"Onthou jy drie maande terug toe ons kar gebreek het en daai twee ouens ons
gehelp het ?

Ek dink jy moet hierdie ou ook help en jy behoort jou te skaam."

Die man besef sy vrou is seker reg en trek toe maar aan.

Hy gaan uit in die gietende reen en roep uit,

"Hallo, is jy nog daar?"

"Ja." kom die antwoord terug.

"Het jy nog iemand nodig om jou te stoot?" vra hy.

"Ja, asseblief." Kom die antwoord uit die donkerte.

"Waar is jy?" vra die man.



"Hier op die swing." antwoord die dronkie.
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Stoot my

Post by Piesang »

En net daar belant die dronkie op die grond met serretjie om sy kop :lol: :lol: :lol:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Stoot my

Post by ThysdJ »

Ek weet nie hoekom nie, maar elke keer as ek die grap hoor dink ek aan Bosvark..... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BIFF
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Thu Jul 02, 2009 3:34 pm
Town: VRYHEID
Vehicle: TOYOTA HILUX 3.0 KZTE
Real Name: Etienne

Re: Stoot my

Post by BIFF »

Klink soos iets uit my jonger dae :mrgreen: :mrgreen: :clap:
Post Reply

Return to “Humor”