Page 1 of 1

Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 11:04 am
by swartvark
Ek het nou net vir die eerste keer ons nuwe Petrol Amarok D/C gaan ry.

:shock2: :shock2: :shock2: :shock2: :shock2: :shock2:
Al wat ek kan se is ......GOEIE #$!&$@!!!!!!!! Daai trok move...ek het myself bang gery!!!!!!

BESLIS DIE BESTE IN ONS REEKS!!!!!!!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 11:59 am
by ChrisSwart
Wat is die engine groote op daai kar?

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 12:10 pm
by ToyX4
ChrisSwart wrote:Wat is die engine groote op daai kar?
Nog n Golf enjin. 2.0 TFSi as ek reg onthou.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 12:36 pm
by swartvark
ToyX4 wrote:
ChrisSwart wrote:Wat is die engine groote op daai kar?
Nog n Golf enjin. 2.0 TFSi as ek reg onthou.
Die Golfs het 'n 155kW en 'n 188kW output.

Dis 'n 118kW 2.0 TSI. With 300Nm @ 1600-3750
0-100 in 9.9 seconds
Top Speed is 180km/h
Fuel is 9.8 litre/100
CO2 is 228 g/km

Hilux 2.7 VVT-i
118kW
241Nm
11.5 litres/100kms
CO2 is 268 g/km

En die ander bakkies is heeeelwat papper.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 4:32 pm
by CasKru
Ook maar net met 'n turbo. Vat die turbo weg dan is daai 2.0 so pap soos nog iets.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 6:34 pm
by ToyX4
Golf 5 GTi se enjin, bietjie "ge-detune"

Teen die tyd dat VW besef hul moes maar die 3.0 V6 TDi in die amakrok gesit het, is dit te laat, dan het almal Ford's gekoop met ordentlike bakkie enjins in.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 7:10 pm
by swartvark
ToyX4 wrote:Golf 5 GTi se enjin, bietjie "ge-detune"

Teen die tyd dat VW besef hul moes maar die 3.0 V6 TDi in die amakrok gesit het, is dit te laat, dan het almal Ford's gekoop met ordentlike bakkie enjins in.
Hehe!! Die Ford gaan goed doen ja. Ek laaik hom ook.

Die ouens kla dat die 120kW Diesel enjin nie gaan hou nie (alhoewel die T5 kombi heel goed aangaan met sy 132kW 2.0 TDI enjin)
Nou is daar 'n 2.0 TSI petrol enjin wat dieselfde kW as 'n 1.4 TSI Tiguan uitskop. Shoe! Daai mouter werk so min...hy gaan mos 'n leeftyd hou!! LOL

Ek krap maar net bietjie gat ouens, maar een ding is seker daai wa loop lekkerrrr! Ek dink ek gaan hom sommer volgende week vir Hoppy vat vir sy opinie.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 7:30 pm
by ToyX4
Ek stir ook maar, Tiaan. Jy is reg, die Golf enjins doen nie sleg in die kombi's nie. En ja, die amakrok verkoop goed sover dink ek.
En ek reken so stiletjies by myself dat die Golf enjins die mense dalk net mag verkeerd bewys....... Maar moet vir niemand se ek dink so nie....

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 9:43 pm
by jgduvenage
Daai Germans se koppe raas! wat van die 3.5 v6 petrol soos in die caravel?dit sal n goeie kombinasie wees! al hoe kleiner engins en al hoe meer turbo's.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sat Oct 29, 2011 10:43 pm
by swartvark
jgduvenage wrote:Daai Germans se koppe raas! wat van die 3.5 v6 petrol soos in die caravel?dit sal n goeie kombinasie wees! al hoe kleiner engins en al hoe meer turbo's.
Al die kombis het deesdae 2.0 Diesel mouters. Daar is net een VW met groter enjins en dis die Touareg.

Turbo's vir krag en kleiner enjins vir laer brandstof verbruik en uitlaatgasse. Dit is die toekoms.......en VW luister na die Europese en Amerikaanse mark. Ons ouens in RSA wat aan ou tegnologie vasklou maak minder as 1% van VW se markaandeel uit.
Daarom het die manne by VWSA nie veel se nie.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 6:33 am
by OOOOMS
swartvark wrote:
jgduvenage wrote:Daai Germans se koppe raas! wat van die 3.5 v6 petrol soos in die caravel?dit sal n goeie kombinasie wees! al hoe kleiner engins en al hoe meer turbo's.
Al die kombis het deesdae 2.0 Diesel mouters. Daar is net een VW met groter enjins en dis die Touareg.

Turbo's vir krag en kleiner enjins vir laer brandstof verbruik en uitlaatgasse. Dit is die toekoms.......en VW luister na die Europese en Amerikaanse mark. Ons ouens in RSA wat aan ou tegnologie vasklou maak minder as 1% van VW se markaandeel uit.
Daarom het die manne by VWSA nie veel se nie.
True, nie net VW maar die ander vervaardigers ook :thumbup:

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 8:32 am
by ToyX4
BMW doen dit ook nou met die nuwe 3 Reeks. Waar n 328i tradisioneel n reguit 6 was, is hy in die nuwe 328i n 4 silinder 2.0l petrol....
Dis soos Tiaan se, die toekoms...

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 9:20 am
by swartvark
Gelukkig kan ek nog vir Swartvark ry en word nog nie deur die Goverment geforce om 'n Prius te ry nie!! LOL!

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 7:16 pm
by Frederick
My vriend is by VW Menlyn en ry ook 'n amarok. Ek het sy s/c die naweek gery en dit was 'n aangename ervaring. Hy praat van tussen 7 en 8 l/100km!! Al wat hy my nie kan antw nie is hoe die bakkie gaan doen onder vrag EN as hy sleep. Ek weet die of daai 2.0 diesel genoeg het om te doen wat ek alles doen nie. Verder mooi lyne en regtig ruim binne. Ek lek my lippe af vir wat Toyota gaan uitbring volgende jaar, dit wil nou se as ons dit kan bekostig...

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 7:34 pm
by Alph
Stem saam Frederick, op die einde baat ons almal as daar meer bakkies is wat druk sit op nuwer beter ry-goed.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 7:53 pm
by Hoppy
Agge nee, nog n golf enjin in n bakkie, en ek het gedink met sy padhouvermoe sal hy die Audi RS4 se agt proppie goed kan gebruik :thumbup:

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 8:29 pm
by swartvark
Hoppy wrote:Agge nee, nog n golf enjin in n bakkie, en ek het gedink met sy padhouvermoe sal hy die Audi RS4 se agt proppie goed kan gebruik :thumbup:
Miskien moet jy daai conversions begin doen. Jy maak mos uit van Veeeeedubs.
As ek kans kry bring ek hom more vir jou.

Re: Petrol Amarok

Posted: Sun Oct 30, 2011 11:39 pm
by Hoppy
:thumbup:

Re: Petrol Amarok

Posted: Tue Nov 01, 2011 8:51 am
by ChrisSwart
Gooi die 4.2 V8 engine in die Amarok...
DAN sal ek belangstel :evil: :evil: :evil: