Page 1 of 1

Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 4:37 pm
by Rebel 4x4
Foto wat Johan van die Voetspore span geneem het.
1070071_543904845667919_1548966702_n.jpg
1070071_543904845667919_1548966702_n.jpg (59.84 KiB) Viewed 6501 times

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 4:44 pm
by ROOFER
Soos ek dit sien help ons mos mekaar of die Cruiser nou die amarok help of die anderkant om wie kla :?: :?: :laugh2: :laugh2:

laat ons nou nie te hard praat nie ,die vw manne hoor ons net nou :taunt: :siffler:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 4:58 pm
by Haboob
Die Cruiser help die Amarok om net sy agterwiele in die water te kry om te sin of dit soos 'n 4x4 kan lyk :celebrate: :celebrate: :celebrate: :surrender: :surrender:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 5:17 pm
by Rebel 4x4
Bwa ha ha ha ha ha

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 5:25 pm
by Froll
:laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 5:38 pm
by CasKru
Jy sien... enige iets is moontlik. As jy nog nie vas gesit het nie, het jy nog nie hard genoeg geprobeer nie.

Maar wat daai foto nou nie wys nie, is die bulldozer of groot Unimog wat voor die Amarok staan wat hom van die ander kant van die obstacle af moes sleep... :twisted:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 6:16 pm
by War-Medic
Een ding wat 4x4 my geleer het is om jou nooit in n ander se predicament te verlustig nie, jy mag dalk net dieselfde oorkom en dan is die vernedering net soveel erger. Soos die gesegde se, as jy nog nooit vas gesit het nie het jy net nog nie hard genoeg probeer nie.


Sent from my iPad using Tapatalk HD

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 8:17 pm
by grobbepj
War-Medic wrote:Een ding wat 4x4 my geleer het is om jou nooit in n ander se predicament te verlustig nie, jy mag dalk net dieselfde oorkom en dan is die vernedering net soveel erger. Soos die gesegde se, as jy nog nooit vas gesit het nie het jy net nog nie hard genoeg probeer nie.


Sent from my iPad using Tapatalk HD
+100!! Ekt die so week terug geleer. Nog gedink dis snaaks toe is ek die volgende een wat di nat bultt onderskat en uitgesleep moes word...



Sent from my iPhone using Tapatalk 2

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Sun Jul 21, 2013 9:08 pm
by Gideonvanzyl
CasKru wrote:Jy sien... enige iets is moontlik. As jy nog nie vas gesit het nie, het jy nog nie hard genoeg geprobeer nie.

Maar wat daai foto nou nie wys nie, is die bulldozer of groot Unimog wat voor die Amarok staan wat hom van die ander kant van die obstacle af moes sleep... :twisted:
Daar was dalk x3 amaroks wat voor daai cruiser gestaan het. Mens moet maar mekaar help jong, ons het mos darem almal dieselfde in gemeen, om te kan ry waar ander nie kan nie.

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Mon Jul 22, 2013 7:13 am
by Traveler
Julle almal neem aan die Amarok recover die Cruiser??

Dalk is dit 'n reverse recovery van die Amarok?

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Mon Jul 22, 2013 8:14 am
by Hoppy
n Moddergat is niemand se maat nie, en dis in elk geval nie n skande om vas te sit nie, as jy nooit vas sit of omval nie, weet jy mos nie waar jou voertuig se limits is nie.
n Eks Forum member het n sticker bo sy agter bumper gehad wat se "attach Landrover here" toe mis hy n bruggie in die Cederberge en val in n sloot, en raai wat was die enigste ander voertuig op die pad? Die ou neem toe n foto en post dit op n ander Forum met die opskrif; "The Hilux driver was so nice, he even had a sticker made to show me where to hitch my Landrover so i could pull him out"

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Mon Jul 22, 2013 8:51 am
by CasKru
Hoppy wrote:n Moddergat is niemand se maat nie, en dis in elk geval nie n skande om vas te sit nie, as jy nooit vas sit of omval nie, weet jy mos nie waar jou voertuig se limits is nie.
n Eks Forum member het n sticker bo sy agter bumper gehad wat se "attach Landrover here" toe mis hy n bruggie in die Cederberge en val in n sloot, en raai wat was die enigste ander voertuig op die pad? Die ou neem toe n foto en post dit op n ander Forum met die opskrif; "The Hilux driver was so nice, he even had a sticker made to show me where to hitch my Landrover so i could pull him out"
:mocking: :mocking: :mocking:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Mon Jul 22, 2013 9:00 am
by Danman
As ek nog niks vasgesit het nie, sou ek nog niks geleer het nie.
Soos die slim mense hierbo se "geen skande om vas te sit nie"
Ek dink hy was bly die amarok was daar.

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Mon Jul 22, 2013 5:48 pm
by Johan Kriel
Was daai cruiser in 4x4 ? :yahoo:

Al baie ouens gehelp wat nie weet waar die 4x4 is of om die hubs in te sit nie. :tongue:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Mon Jul 22, 2013 9:34 pm
by Rebel 4x4
Johan Kriel wrote:Was daai cruiser in 4x4 ? :yahoo:

Al baie ouens gehelp wat nie weet waar die 4x4 is of om die hubs in te sit nie. :tongue:
Ja, maar die Amarok het in 4x2 daar deur gery :lmao:

Re: Ek gaan nou geskiet word

Posted: Tue Jul 23, 2013 8:48 am
by ThysdJ
Geen voertuig kan op sy eie vassit nie.. dis die drywer wat hom laat vassit... :twisted: :twisted: :twisted: En jy sal nie geskiet word nie, dis die Hilux forum, nie die Cruiser forum nie.. :lol: :lol: :lol: :lol: